Taíta Lodge
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Berghaan-straat 3272, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
- Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Taíta Lodge is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in Marlothpark en bied slaapplek aan 6 gaste wat op soek is na 'n rustige gesinswegbreek.
Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed met n badkamer wat n bad en buitelig stort het , die tweede slaapkamer en derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede badkamer het 'n bad,toilet en stort.
Die kombuis is met 'n gasstoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus sowel as n aparte opwas area. Die leefarea het 'n etenstafel en gemaklike sitplek.
Gaste het toegang tot 'n groot stoep met sitplek, braaigeriewe , boma en 'n swembad waar hulle kan duik en ontspan.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet met bidet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet met bidet
Badkamer
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Berghaan-straat 3272, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Berghaan-straat 3272, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang