TeaterHuis
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: H/v Hoofstraat en Ilse Schatz-straat, Tsumeb, 0000, Osjikoto
- Vanaf R990 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
TeaterHuis is in Tsumeb, Namibië en bied unieke verblyf vir gaste wat van kuns, avontuur en die buitengewone hou. Hier kan gaste hul skoene uitskop.
TeaterHuis is 'n unieke besienswaardigheid wat skoon en gerieflike verblyf aan reisigers bied.
Die kamers is pragtig ingerig en daar is 3 sakpasopsies vir oornaggaste wat net 'n bietjie wil rus voor hulle weer in die pad val.
Die teater is die oudste en grootste een in die land met 535 retro, amfiteater-styl sitplekke. Die eienaars bied elke dan en wan 'n vertoning aan en hulle bly ook op die perseel.
TeaterHuis is 45 minute van Etosha Nasionale Park af en is die ideale stopplek vir 'n reis na die noorde.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Helge Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- H/v Hoofstraat en Ilse Schatz-straat, Tsumeb, 0000, Osjikoto
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: H/v Hoofstraat en Ilse Schatz-straat, Tsumeb, 0000, Osjikoto