Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tegwaan Country Getaway Camp

Kampeer/karavaan
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
Kampeerplek
Vanaf
Vanaf R 440
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Elke kampeerplek bied slaapplek aan 2 gaste of 'n groep van 8 kan eksklusief die kampeerplekke bespreek. Dit is in die natuur, privaat en agter 'n skuur wat 80 jaar oud is. Daar is gemeenskaplike ablusiegeriewe met 'n stort en toilet. Die gemeenskaplike kombuis is met 'n gasstoof, oond en yskas-vrieskas toegerus.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Badkamer
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Prys sluit in

Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Troeteldiere word op die perseel toegelaat; reëlings moet egter vooraf met die instansie getref word. Honde moet te alle tye onder beheer gehou word en moet aan 'n leiband wees indien nodig. 'n Ekstra koste van R60 per hond, per nag is van toepassing. Honde word nie op die beddens of rusbanke toegelaat nie en moet nooit alleen by Tegwaan gelaat word nie, hetsy binne of buite die eenhede, hetsy aan 'n leiband of nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Teepee
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Permatent
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die tent bied slaapplek aan 2 gaste en is langs 'n dam. Dit bied 'n uitsig op die berge en het 'n dubbelbed en 2 tafels. Die aparte ablusie-eenheid is 60 m vanaf die verblyf en het 'n kompostoilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die gemeenskaplike kombuis is met 'n gasstoof, oond en yskas-vrieskas toegerus.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Troeteldiere word op die perseel toegelaat; reëlings moet egter vooraf met die instansie getref word. Honde moet te alle tye onder beheer gehou word en moet aan 'n leiband wees indien nodig. 'n Ekstra koste van R60 per hond, per nag is van toepassing. Honde word nie op die beddens of rusbanke toegelaat nie en moet nooit alleen by Tegwaan gelaat word nie, hetsy binne of buite die eenhede, hetsy aan 'n leiband of nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Glanskamp
Vanaf
Vanaf R 1 360
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie tent bied slaapplek aan 3 volwassenes en 1 kind. Daar is ook 'n tuin. Die tent het 'n dubbelbed, 'n enkelmatras en 'n matras vir 'n kind. Daar is 'n kompostoilet in die aparte ablusie-eenheid, 20 m vanaf die tent. LInne en badhanddoeke word voorsien. Die aparte kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, broodrooster en yskas-vrieskas toegerus. Dit lei na die dek met sitplek en braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Kindermatras vir 1

1 x Ekstra enkelmatras

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word op die perseel toegelaat; reëlings moet egter vooraf met die instansie getref word. Honde moet te alle tye onder beheer gehou word en moet aan 'n leiband wees indien nodig. 'n Ekstra koste van R60 per hond, per nag is van toepassing. Honde word nie op die beddens of rusbanke toegelaat nie en moet nooit alleen by Tegwaan gelaat word nie, hetsy binne of buite die eenhede, hetsy aan 'n leiband of nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 400
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Slaaihoek-weg, Plaas 344 Doornhoek Erfdeel 54, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjwU1cAyD2Xgpf3ma9CM56kq6BCap9yj0mYBsqobSmXOluPQkhF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Slaaihoek Road Farm 344 Doornhoek Portion 54 1195 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.661538558554 30.345102689171

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang