Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tegwaan Stone Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Slaaihoekweg, Plaas 344 Doornhoek-erfdeel 54, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
  • Vanaf R3 980 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Tegwaan Stone Cottage is 'n knus selfsorgkothuis op 'n plaas in Waterval Boven in Mpumalanga. Dié area is veral bekend vir skilderagtige roetes, staproetes, visvang, bergfietsroetes en natuurlike besienswaardighede soos die Elandsrivierwaterval.

Die kothuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die aparte badkamer het 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die leefarea bied gemaklike sitplek, 'n dubbelslaapbank en 'n houtvuurkaggel.

Buite is daar 'n lieflike stoep met sitplek en braaigeriewe. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad, voetslaan, visvang, voëlkyk, rotsklim, bergfietsry en Sondagoggend-joga. Tegwaan Country Getaway bied ook behandelings in die kamer of die tuin in samewerking met Crystal Healing Mobile Spa.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Balthazar Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Slaaihoekweg, Plaas 344 Doornhoek-erfdeel 54, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 980
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R3 980
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Slaaihoekweg, Plaas 344 Doornhoek-erfdeel 54, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdbe1156e14fc708b3c04322b442ca068e638dfccdc51e13c0f88aac8e7cb6c95a66df0169106d110bad420e0e09b58ae5448?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 980 per nag, vir 8 mense Slaaihoek Road Farm 344 Doornhoek Portion 54 1195 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.66128502722 30.34522538525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang