Tehillah Gastehuis
Beskrywing
Die gesinskamer het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n mikrogolfoond, ketel, yskas, lugversorging, 'n TV met DStv, WiFi, veilige parkeerplek, handdoeke, stortjel, sjampoe en opknapper, lyfroom, tee- en koffiemaakgeriewe en tuisgebakte beskuit in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Drank en partytjies word nie toegelaat nie.
Harde musiek en geraas word nie toegelaat nie. Ons neem ander gaste in ag.
Besoekers word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die dubbelkamers bied albei dubbelbeddens en en suite-badkamers met storte. Geskik vir paartjies of enkel persone wat wil oornag of 'n paar dae moet oorbly. Die eenheid het ook 'n mikrogolf, ketel, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en beskuit. Daar is ook lugversorging, DStv, gratis WiFi en veilige parkeerplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Drank en partytjies word nie toegelaat nie.
Harde musiek en geraas word nie toegelaat nie. Ons neem ander gaste in ag.
Besoekers word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het 'n dubbelbed en 1 enkelbed wat dit perfek maak vir 3 enkelreisigers of 'n paartjie met 'n kind. Die eenheid het 2 aparte slaapkamers en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, ketel, tweeplaatstoof, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Dubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Drank en partytjies word nie toegelaat nie.
Harde musiek en geraas word nie toegelaat nie. Ons neem ander gaste in ag.
Besoekers word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het 2 aparte slaapkamers en 1 en suite-badkamer met 'n stort. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en 'n kombuisie met 'n mikrogolf, ketel, tweeplaatstoof, broodrooster, yskassie, eetgerei en breekware. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens, 'n hangkas en 'n en suite-badkamer. Die eenheid het 'n TV met DStv, lugversorging en gratis WiFi. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Drank en partytjies word nie toegelaat nie.
Harde musiek en geraas word nie toegelaat nie. Ons neem ander gaste in ag.
Besoekers word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie gesinseenheid het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, ketel, stoof, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Koffie, tee, en tuisgebakte beskuit word voorsien. Daar is 'n groot badkamer met 'n stort. Die eenheid het lugversorging, DStv, gratis WiFi en veilige parkeerplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Drank en partytjies word nie toegelaat nie.
Harde musiek en geraas word nie toegelaat nie. Ons neem ander gaste in ag.
Besoekers word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is heeltemal apart en omhein. Daar is 'n groot badkamer met 'n instapstort. Die selfsorgkombuis is met 'n yskassie, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Koffie, tee, en tuisgebakte beskuit word voorsien. Die eenheid het DStv, gratis WiFi, lugversorging, en veilige parkeerplek. Buite is daar 'n stort, sitarea en braaigeriewe. Hierdie eenheid het nie 'n swembad nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Drank en partytjies word nie toegelaat nie.
Harde musiek en geraas word nie toegelaat nie. Ons neem ander gaste in ag.
Besoekers word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Derdelaan 17, Upington, 8800, Noord-Kaap