Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tehillah Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Talita H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Stylvolle oornag verblyf. Wat 'n aangename verrassing! Die eenheid is smaakvol versier met 'n baie gesellige atmosfeer. Uit 2 weke weg van die huis en 10 verskillende liggings, is dit verreweg die beste van almal! Uitstekende kwaliteit meubels en linne. Dit is 'n tuiste weg van die huis. Komplimente aan die gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Altyd 'n plesier. Ons bly altyd lekker by Tehillah Guesthouse. Vriendelikste eienaar en die plek is altyd baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Itumeleng Peter M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Magda was amazing. Our stay was exciting and the owner was so friendly with us. She kept on checking on us all the way and waited for us to arrive, even though it was very late. She even went to the extent of keeping our extra stuff for us until we came back to collect it, even though it was late again. What a good lady.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie J
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Geen klagtes oor die plekkie nie. Ons is hartlik ontvang en het lekker gebly vir die nag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hester E
Kort verblyf
4.6
Mei 2024

Het twee nagte oorgeslaap sonder enige noemenswaardige voorvalle. Alhoewel die enkelbeddens se matrasse deurgelê is, het ons lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tiaan V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Beste waarde! Ons sal weer hier bly! Super oornagplekkie in Upington. Alles en meer wat ons nodig gehad het. Ligging is perfek! Ons gunsteling plek in Upington!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ann-lize G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Baie gerieflik, netjies en vriendelik! Baie dankie vir 'n lekker oornag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heletje V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Wat 'n verrassing. Magda het uit haar pad gegaan om ons tuis en gemaklik te laat voel. Sal vir seker weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jako V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Awesome. Naby aan skool waar ons die sportdag bygewoon het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan F
1 nag
5.0
Jul 2023

Fantasiese oornagverblyf. 'n Vyfster-gastehuis met die beste geriewe. Sonkrag so kragonderbrekings het geen effek nie. Baie vriendelike eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Derdelaan 17, Upington, 8800, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ0YmIwYzhmLTNkMzItNDk4OS05YmYzLTJjZDNlYzc4ZTdhMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 65 5 1 5 17 3rd Avenue Upington 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.441265709511 21.264774855226

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang