Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tekili Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karwyderskraalweg, Langs die R320, Hermanus., 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 850 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Tekili Farm bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde huis op 'n plaas in die Hemel en Aarde-vallei, net 17 km vanaf Hermanus. Gaste kan skouspelagtige uitsigte oor die Babylonstoren-bergreeks en die Kleinrivier-strandmeer in die verte geniet.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Gaste kan lieflike uitsigte geniet vanaf die hoofslaapkamer, wat skuifdeure na die patio en tuin het. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en bied ook pragtige uitsigte. Hierdie kamer het skuifdeure na die patio. Die derde slaapkamer bied berguitsigte en het 'n koningingrootte-bed. Die tweede en derde slaapkamers het toegang tot 'n gedeelde badkamer met 'n bad en stort.

Die huis beskik oor 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitkamer. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n gasstoof en oond, yskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, en 'n koffiemaker, asook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en skoonmaakmiddels vir gerief.

Die huis is van die netwerk af en word deur sonkrag aangedryf. Boonop sluit dit vars drinkwater, 'n TV met Netflix, WiFi, 'n kaggel, boeke, speletjies, strandhanddoeke en toiletware in.

Bykomende kenmerke sluit 'n lang patio vir buitelug-eet en ontspanning, ingeboude braaigeriewe en parkeerplek vir gaste in.

Die huis is gerieflik geleë vir wynproe op die R320 Hemel en Aarde Wynroete, en is net 14 km vanaf Onrusstrand. Die ligging is ideaal vir bergwandelings en asemrowende uitsigte.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Corné Geverifieer

Eiendomme 46

Resensies 22

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Karwyderskraalweg, Langs die R320, Hermanus., 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karwyderskraalweg, Langs die R320, Hermanus., 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAefe79363619538686670a956d34daa3da8481ada71f18c6f66dcd9442d125cf3d0ec928e8a37c4fa5f0ac892f664dc89ab9f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 850 per nag (plek vir 6) Karwyderskraal Road Off the R320 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.378063709657 19.200753

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang