Ten On Tornyn
Beskrywing
Die huis beskik oor 2 slaapkamers, elkeen met 'n dubbelbed, en 'n gedeelde badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n aparte toilet. Die kombuis is met 'n stoof en oond, mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Huisreëls
Let asb. daarop dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen rakende die toestand van die pad voordat hulle bespreek.
Indien die huurders die aantal gaste oorskry soos vermeld in die bespreking, is daar 'n ekstra fooi per persoon per nag.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié drieslaapkamerhuis het 4 badkamers. Twee van die slaapkamers het 'n dubbelbed elk en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n bad en 'n stort. Die huis het ook 'n ruim oopplan-leefarea met 'n binnebraai, opwasarea, wasgoedkamer en 'n kombuis met 'n oond, stoof, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Die stoep het 'n gasbraai en spog met 'n mooi see-uitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Badkamer
Stort, Bad
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. daarop dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen rakende die toestand van die pad voordat hulle bespreek.
Indien die huurders die aantal gaste oorskry soos vermeld in die bespreking, is daar 'n ekstra fooi per persoon per nag.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n oopplan-kombuis en -leefarea met 'n binnebraai en 'n dek in. Die kombuis is met 'n mikrogolf, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en die buitelug-vermaakarea het 'n mooi see-uitsig.

Hierdie eenheid het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n oopplan-kombuis en -leefarea met 'n binnebraai en 'n dek in. Die kombuis is met 'n mikrogolf, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en die buitelug-vermaakarea het 'n mooi see-uitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. daarop dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen rakende die toestand van die pad voordat hulle bespreek.
Indien die huurders die aantal gaste oorskry soos vermeld in die bespreking, is daar 'n ekstra fooi per persoon per nag.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n oopplan-kombuis en -leefarea met 'n binnebraai en 'n dek in. Die kombuis is met 'n mikrogolf, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en die buitelug-vermaakarea het 'n mooi see-uitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. daarop dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen rakende die toestand van die pad voordat hulle bespreek.
Indien die huurders die aantal gaste oorskry soos vermeld in die bespreking, is daar 'n ekstra fooi per persoon per nag.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tornynstraat 393, Oesterbaai, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang