Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ten On Tornyn

Selfsorg
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tornynstraat 393, Oesterbaai, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ten On Tornyn is 'n lieflike huis wat net 'n hanetreetjie vanaf Oesterbaai se swemstrand geleë is. Dit bied gerieflike gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n vreedsame wegbreek.

Verblyf is beskikbaar in 3 kothuise en 1 drieslaapkamerhuis. Twee van die kothuise het slaapplek vir 2 gaste op 'n dubbelbed, en die derde kothuis het slaapplek vir 3 gaste op 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Elke kothuis het 'n en suite-badkamer, 'n oopplan-kombuis en -leefarea, en 'n binnebraai met 'n dek. Die kombuis is elk met 'n yskas, mikrogolf, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en die buitelug-vermaakarea spog met 'n mooi see-uitsig. Kothuis 1 het dan ook 'n oond.

In die hoofhuis beskik oor 3 slaapkamers, waarvan 2 'n dubbelbed het en die derde 2 enkelbeddens het. Elke badkamer het 'n bad en 'n stort. Die huis het 'n ruim oopplan-leefarea met 'n binnebraai, 'n opwasarea, wasgoedarea en die kombuis is met 'n oond, stoof, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die stoep het 'n gasbraai en bied 'n uitsig oor die see.

Ander geriewe sluit 'n braai-area, veilige parkeerplek en WiFi in. Ten on Tornyn het ook sonpanele wat kragonderbrekings verhoed.

Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 26

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Tornynstraat 393, Oesterbaai, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
  • Gaste dink Ten On Tornyn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tornynstraat 393, Oesterbaai, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA700d0011ab3ceaaaa3269a8d5e0cd40d908a986e0b922caacd4b6be371de7b7cddb1d61e6c3413fe2f889838c5ce8a107cef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 10 Tornyn Street Oyster Bay 6300 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.16897988435 24.652219265699

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang