Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Teniqua Treetops

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Steven M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie lekker gebly, skoon en privaat met pragtige uitsig en staproetes. Teniqua Treetops bied heerlike verblyf in die woud. Dis baie privaat en die eenheid is baie goed toegerus. Daar wag 'n paar verrassings op diegene wat nie gewoond is aan goggas, ens. nie .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tarryn
Teniqua Treetops
Dankie vir die resensie, die natuur is vol verrassings. Ons is bly jy het jou verblyf by ons geniet.

Frederik N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ligging besonders. Eenheid onberispelik. Diens baie goed. Baie lekker en sal graag weer wil gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tarryn
Teniqua Treetops
Baie dankie vir die resensie, ons is bly jy het dit geniet.

Franco J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustig. Uitstekende verblyf. Kan dit aan enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tarryn
Teniqua Treetops
Baie dankie vir die resensie, ons is bly jy het dit geniet.

Charl T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Paradise on Earth. We stayed in the Green Beard cottage and it was phenomenal! Waking up to the peace and quiet with only birds chirping was idyllic! There are hiking trails, a bar and an awesome pool and pool tables if you like! Highly recommend this beautiful place. The lady at reception was so helpful and nice, making us feel right at home!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Tarryn
Teniqua Treetops
Thanks for the great review, so glad you enjoyed your stay with us.

Nic F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Wonderful. A fantastically different experience. A private, uninterrupted stay in nature.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tarryn
Teniqua Treetops
Thanks for the review.

Jade0 B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Great. Lovely night spent in the tree tops!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tarryn
Teniqua Treetops
Thanks for the review, so pleased you enjoyed your stay with us.

Karin B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ontspannend. Dit was so rustig. Wou net lê en slaap wees met die mooi uitsig. En die personeel is wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tarryn
Teniqua Treetops
Baie dankie vir die resensie, ons is bly jy het dit geniet.

Janine T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

As jy van die natuur hou, is hierdie 'n móét op jou bucket list. Asemrowend mooi. Vriendelik ontvang en nodige inligting is deeglik deurgegee. Alles wat jy nodig het vir 'n onvergeetlike verblyf. Van lekker koffie tot bubble bath. Baie dankie Teniqua Treetops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tarryn
Teniqua Treetops
Dankie vir die wonderlike resensie. Ons is so bly jy het jou verblyf by ons geniet.

Elizabeth B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rustige ontspannende atmosfeer. Dit was 'n rustige heerlike ontspannende verblyf. Sal definitief weer boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tarryn
Teniqua Treetops
Dankie vir die resensie en sien uit daarna om jou weer te huisves.

Jaco V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Pragtig en rustig. Pragtige wegbruikplekkie. Dit is ongelooflik mooi en rustig en het alles wat mens nodig het. Defnitief 'n gunsteling.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tarryn
Teniqua Treetops
Baie dankie vir die resensie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tarryn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 81

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tussen Knysna en Sedgefield, 15 km van die N2 af, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde137a145eb0a45c42882c2232ce43ce5b75000e558d65795c49d0ffd4c331bcde9718a019a2a0a9b782336a58971c6ca613?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2) 81 5 1 5 Between Knysna and Sedgefield 15 km off the N2 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.946846 22.854998

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang