Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Teniqua Treetops

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Stephanie K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

A relaxing eco-adventure that celebrated nature as the hero. A place to revisit. We really enjoyed our stay in a unique, scenic environment that boasted lovely views above the treetops and even the chance to bathe in a state-of-the-art bath shielded by leafy branches. Dining on the deck was marked by Knysna Loerie visits, sparkly fireflies, and amazing stars. We also had visits from inquisitive monkeys and the chance to wander along well-marked forest paths to water pools and a river. We felt safe and warm even during a storm, and our accommodation was well stocked and provided everything we needed for a comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tarryn
Teniqua Treetops
Hi Stephanie, Thank you for the wonderful review, we are so pleased you enjoyed your stay with us and we hope to host you again.

Lambert B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

A great location to get away from the city. We had a very good stay, the location is peaceful and it was a good place to go and relax and switch off.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tarryn
Teniqua Treetops
Thanks for the wonderful review, Lambert Badenhorst. We are so pleased you enjoyed your stay with us and got to relax.

Frikkie B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Loerie heaven and fresh air! Heaven on earth! Best alarm clock was the Loeries visiting early in the morning. The stars shone so bright in the dark night sky. It is a must for nature lovers! Felt like a kid again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tarryn
Teniqua Treetops
Hi, thank you for the wonderful review. We are so pleased you enjoyed your stay with us.

Gerda M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie lekker, sal beslis weer daarheen wil gaan. Ons het baie lekker gebly. Is baie vriendelik ontvang. Die verblyf is baie gerieflik en die uitsig iets besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tarryn
Teniqua Treetops
Dankie vir die resensie, Gerda. Ons is baie bly jy het jou verblyf by ons geniet.

Wickus S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Baie mooi en uniek. Great cottage tussen die boomtoppe met wonderlike uitsigte reg rondom. Die loeries besoek jou op jou stoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tarryn
Teniqua Treetops
Thanks for the review, Wickus. We are so pleased you enjoyed your stay with us.

Santie B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Heerlik. Baie aangename verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tarryn
Teniqua Treetops
Dankie vir die resensie, ons is baie bly jy het jou verblyf by ons geniet.

Stefan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Baie mooi uitsig, kyk maar uit vir spinnekoppe en skerpioene. Ons het lekker gebly, net effens meer verwag vir die prys per nag.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Tarryn
Teniqua Treetops
Thanks for the review, Stefan Cornelissen.

Gerhard V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Asemrowend mooi en rustig. Die vriendelikste personeel. Die Chalets is baie netjies skoon en goed toegerus. Ons gaan nooit twee keer na dieselfde plek toe nie, maar dit is die 2de keer in twee jaar dat ons Tenique Treetops toe gekom het. Love die plek. Welgedaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tarryn
Teniqua Treetops
Thanks for the lovely review, look forward to hosting you again.

Miems K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Awesome. Dit was ons 40 jaar huweliksherdenking en dit was pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tarryn
Teniqua Treetops
Thank you for the review.

Elsie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Idillies. Indien jy jouself wil vind en wegkom uit gejaagdheid van die stad is hierdie die ideale plekkie daarvoor. Tussen die bosse met net die geluide van voëls en die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tarryn
Teniqua Treetops
Dankie vir die resensie, ek is so bly jy het jou verblyf by ons geniet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Tarryn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R1 742
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 742
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tussen Knysna en Sedgefield, 15 km van die N2 af, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde137a145eb0a45c42882c2232ce43ce5b75000e558d65795c49d0ffd4c331bcde9718a019a2a0a9b782336a58971c6ca613?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 742 per nag (plek vir 2) 70 5 1 5 Between Knysna and Sedgefield 15 km off the N2 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.946846 22.854998

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang