Teniqua Treetops
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tussen Knysna en Sedgefield, 15 km van die N2 af, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Vanaf R1 742 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Teniqua Treetops is 20 km van Sedgefield af en bied selfsorgverblyf in 'n unieke boomtop-oord met 8 eko-vriendelike suites in die bome wat uit hout, glas en seil gebou is. Dit is in die woud geleë en word deur die natuur omring.
Daar is 'n groot, gemeenskaplike swembad, 'n swembadjie, 'n speelarea, vermaakarea en 'n boskroeg wat net drankies bedien. Daar is ook gratis WiFi in die gemeenskaplike areas en die suites.
Van die 8 suites is 4 Couples Treetop Suites en kan as wittebroodsuites ingespan word. Elk van hierdie eenhede het 'n koningingrootte-bed wat 'n muskietnet oor het, 'n badkamer met 'n groot hoekbad wat 'n uitsig oor die woud bied en 'n toegeruste kombuis.
Die 2 Deluxe Couples Treetop Suites het elkeen 'n groot slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer met 'n uitsig oor die woud, 'n eetarea, kombuis en 'n dubbelslaapbank. Dit is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders.
Die 2 Family Double Treetop Suites is geskik vir gesinne van 4 of vir 2 paartjies. Dit het 2 aparte slaapkamers, 'n badkamer met 'n uitsig oor die woud en 'n kombuis.
Al die suites het 'n vol kombuis met 'n yskas, 'n gasstoofplaat, mikrogolf, breekware en eetgerei. Braaigeriewe is beskikbaar op die suites se privaat dekke.
Hier kan gaste hulle verdiep in die natuur se bekoring en 'n bietjie wegkruip in die woud.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Tarryn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 72
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Tussen Knysna en Sedgefield, 15 km van die N2 af, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Teniqua Treetops het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sedgefield Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tussen Knysna en Sedgefield, 15 km van die N2 af, Knysna, 6570, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang