Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Teniqua Treetops

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tussen Knysna en Sedgefield, 15 km van die N2 af, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Teniqua Treetops is 20 km van Sedgefield af en bied selfsorgverblyf in 'n unieke boomtop-oord met 8 eko-vriendelike suites in die bome wat uit hout, glas en seil gebou is. Dit is in die woud geleë en word deur die natuur omring.

Daar is 'n groot, gemeenskaplike swembad, 'n swembadjie, 'n speelarea, vermaakarea en 'n boskroeg wat net drankies bedien. Daar is ook gratis WiFi in die gemeenskaplike areas en die suites.

Van die 8 suites is 4 Couples Treetop Suites en kan as wittebroodsuites ingespan word. Elk van hierdie eenhede het 'n koningingrootte-bed wat 'n muskietnet oor het, 'n badkamer met 'n groot hoekbad wat 'n uitsig oor die woud bied en 'n toegeruste kombuis.

Die 2 Deluxe Couples Treetop Suites het elkeen 'n groot slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer met 'n uitsig oor die woud, 'n eetarea, kombuis en 'n dubbelslaapbank. Dit is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders.

Die 2 Family Double Treetop Suites is geskik vir gesinne van 4 of vir 2 paartjies. Dit het 2 aparte slaapkamers, 'n badkamer met 'n uitsig oor die woud en 'n kombuis.

Al die suites het 'n vol kombuis met 'n yskas, 'n gasstoofplaat, mikrogolf, breekware en eetgerei. Braaigeriewe is beskikbaar op die suites se privaat dekke.

Hier kan gaste hulle verdiep in die natuur se bekoring en 'n bietjie wegkruip in die woud.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Karin B
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspannend. Dit was so rustig. Wou net lê en slaap wees met die mooi uitsig. En die personeel is wonderlik.
Des 2024
Janine T
Saam met lewensmaat
5.0
As jy van die natuur hou, is hierdie 'n móét op jou bucket list. Asemrowend mooi. Vriendelik ontvang en nodige inligting is deeglik deurgegee. Alles w...
Sien meer
Nov 2024
Elizabeth B
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige ontspannende atmosfeer. Dit was 'n rustige heerlike ontspannende verblyf. Sal definitief weer boek.
Okt 2024
Jaco V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig en rustig. Pragtige wegbruikplekkie. Dit is ongelooflik mooi en rustig en het alles wat mens nodig het. Defnitief 'n gunsteling.
Okt 2024
Lambert B
Saam met lewensmaat
5.0
A great location to get away from the city. We had a very good stay, the location is peaceful and it was a good place to go and relax a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Tarryn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Tussen Knysna en Sedgefield, 15 km van die N2 af, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Teniqua Treetops het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tussen Knysna en Sedgefield, 15 km van die N2 af, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde137a145eb0a45c42882c2232ce43ce5b75000e558d65795c49d0ffd4c331bcde9718a019a2a0a9b782336a58971c6ca613?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2) 75 5 1 5 Between Knysna and Sedgefield 15 km off the N2 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.946846 22.854998

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang