Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tented Camp Britstown

Tentekamp

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Sanelle L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Fantasties. Ons het heerlik gebly. Die enigste voorstel wat ek kan maak is om net na die lugversorging in die kamer te kyk, dit lek net binne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Ongelooflik mooi en lekker stil. Dit was kos vir die siel om die mooi plek met die natuur te kon beleef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels A
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2023

Nie baie goed ingerig nie en bestuur nie. Dit het vir my gevoel of hulle die tented camp afskeep en meer aandag aan die lodge gee. Die kombuis is ook baie yl toegerus. Daar was ook 2 misverstande met die personeel. Dit gesê, die plaas is pragtig, en goed geleë in die middel van Gauteng en die Wes-Kaap. Baie potensiaal.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Marinda H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Absoluut 'n juweel. Rustig, netjies en skoon. Absolute waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa B
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2022

Waarde vir geld. Sal aanbeveel vir gaste - Baie mooi.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene V
1 nag Gesin met tieners
4.6
Des 2022

Pragtige, vreedsame Karoo destinasie met aangename professionele diens. Ons het die venue baie geniet en die diens uitsonderlik gevind. Die aandete was voortreflik en alles baie mooi en skoon. Die wind het ons tent bietjie geteister en kon makliker slaap sou die kante effens steiner geanker wees. 'n Duvet of ekstra kombers vir die kinders se bed ook aanbeveel. In die algemeen baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Salome S
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Des 2022

Peaceful place; beautiful gardens. We needed overnight accommodation in the Carnarvon/Britstown area. What better place than a tented camp? It was decent gravel road of about 1 km to the establishment, which is within short walk of the lodge/main amenities. Lovely tranquil feel to the place. They offered braai packs for an extra fee, with what we needed to make supper as the restaurant was closing earlier as it was Christmas day. The braai packs were very good. Making fire in the boma too. Each tent with small kitchen and ablutions. Tent accommodation was comfortable, kids shared sleeper coach linens were pristine. It was very windy during the night so would have slept better otherwise. Except for some housekeeping suggestions I'd rate them topnotch.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gert P
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2022

Baie lekker, die omgewing is fantasties! Die fasiliteite om self te braai was nie ideaal nie, het die indruk gekry dat die tented camp meer net as 'n slaapplek bemark behoort te word en dat 'n mens eerder by die hotel moet gaan eet. Die braaier was nie skoon nie, moes vra vir blitz en potte en ketel.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michelle L
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2022

Pleasant and beautiful. We would recommend. The price was right, the tent was awesome and the fact that we had our own kitchen and bathroom was a very very welcome surprise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
2.8
Des 2022

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Dorette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 165

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sweetfontein Plaas, Britstown, 8782, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU4NWM3ZDIxLWU4ZjktNGE2YS1iM2U3LTY1YzVlMGUxYWRkNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 26 5 1 5 Sweetfontein Farm 18 km from Britstown 8782 Noord-Kaap 021 201 8901 10:00-20:00 10:00 -30.58553881266 23.668584823609

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang