Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Terebinte

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 154 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Elize R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Fantasmagories. Absolutely amazing, would definitely go there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Heerlik. Heerlik gebly. Skoon en netjies. Lekker ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mynie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Wonderlike verblyf. Aangenaam verras. Dankie vir 'n heerlike verblyf. Beddens slaap heerlik, skoon, netjies en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermanus H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Awesome. Too short. I will make sure to go and stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelene V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlike oorslaap. Veilig en skoon. Baie tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianna S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Heerlike verblyf, rustige omgewing met genoeg en veilige parkeerplek. Verblyf was netjies, veilig en skoon. Ons was oppad terug van die Kgalagadi en wou 'n veilige verblyfplek hê. Dit was naby die winkel en restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantelle
Terebinte
Baie dankie Marianna, hoop om jou gou weer te sien.

Karlien K
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Heerlijk gewees. Heerlijk gewees, danki.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zoe H
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

A little oasis in a busy town. Outstanding hospitality! Every effort was made for our family to be roomed together. The rooms were super spacious and well-appointed. A bit short on cupboard space in the one family room, but otherwise, everything is so comfy and cleaned. Loved the welcome bag with the complimentary water.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantelle
Terebinte
Dankie Liezel Julle was baie gemaklike gaste en ons sal jul graag weer wil akkomodeer in die toekoms. Ons wens vir jul 'n voorspoedige 2024 toe.

Liezel M
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jan 2024

Ons sal weer hier bly en sal beslis aanbeveel! Wonderlike diens! Ons moes ons bespreking met 'n dag vervroeg, en dit was vir hulle geen probleem om ons te akkommodeer nie. Vriendelike personeel, ruim kamers en baie skoon en netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
1 nag Besigheidsreis
4.0
Mei 2024

Sorteer die warmwater situasie uit. Kyk asb. na die warmwater situasie, ek moes die oggend in koue water stort.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Chantelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 154

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 130
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 130
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 76, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3dafb28796e0bd4a0adc4ca11e46fe278657d9bdf4361423cacec3b3e65c4bc8ecd6a13ce592fd3924d3549c6daf127a506?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 130 per nag, vir 2 mense 154 5 1 5 76 Main Road Kuruman 8460 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.46389 23.4321099

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang