Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Terebinte

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 76, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 130 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Terebinte bied 'n unieke en gerieflike verblyf in Kuruman. Geleë in die hartjie van die stad. Met restaurante en winkels binne stapafstand. Ons fasiliteite, dienste en tariewe is gemik op die behoeftes van die sakereisiger of oordeelkundige toeris wat 'n meer persoonlike en huislike ervaring soek sonder om kwaliteit en professionele diens in te boet.

Verblyf bestaan uit 24 eenhede en bied slaapplek aan 50 gaste elke eenheid beskik oor lugversorging, TV met DStv, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Gaste het toegang tot 'n swembad, rustige tuin en braaigeriewe.

Wasgoeddienste is op versoek beskikbaar. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniek-middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 153 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Ina V
Besigheidsreis
5.0
Heerlik. Heerlik gebly. Skoon en netjies. Lekker ontbyt.
Sep 2024
Mynie K
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike verblyf. Aangenaam verras. Dankie vir 'n heerlike verblyf. Beddens slaap heerlik, skoon, netjies en baie veilig.
Sep 2024
Hermanus H
Besigheidsreis
5.0
Awesome. Too short. I will make sure to go and stay there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Madelene V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike oorslaap. Veilig en skoon. Baie tuis gevoel.
Mrt 2024
Marianna S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike verblyf, rustige omgewing met genoeg en veilige parkeerplek. Verblyf was netjies, veilig en skoon. Ons was oppad terug van die Kgalagadi en w...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Chantelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 153

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 76, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Gaste dink Terebinte het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 130
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 130
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 76, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3dafb28796e0bd4a0adc4ca11e46fe278657d9bdf4361423cacec3b3e65c4bc8ecd6a13ce592fd3924d3549c6daf127a506?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 130 per nag, vir 2 mense 153 5 1 5 76 Main Road Kuruman 8460 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.46389 23.4321099

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang