Tergniet Stay
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Melkhoutstraat 4, Tergniet, 6525, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Tergniet Stay bied selfsorgverblyf in 'n eenheid in Tergniet wat mooi versier is en 'n goeie verblyfopsie is vir gaste wat op die Tuinroete kuier.
Die eenheid het plek vir 4 gaste en het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, asook 'n stapelbed vir twee kinders. Daar is 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n induksiestoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n Wasmasjien is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot bordspeletjies om op kouer dae binne te speel.
Die knus sitarea het gemaklike sitplek en bied toegang tot 'n onderdakstoep met buitemeubels en 'n pragtige tuin met braaigeriewe.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jeanette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Melkhoutstraat 4, Tergniet, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink Tergniet Stay het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Melkhoutstraat 4, Tergniet, 6525, Wes-Kaap