Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tergniet Stay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkhoutstraat 4, Tergniet, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Tergniet Stay bied selfsorgverblyf in smaakvol versierde eenhede in Tergniet, wat hierdie instansie ideaal maak vir gaste wat deur die Tuinroete reis.

Verblyf word gebied in 2 smaakvol versierde selfsorg-eenhede.

Tergniet Stay 1 het 'n kapasiteit van 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer wat gemeubileer is met 'n dubbelbed asook 'n stapelbed vir 2 kinders. Van die slaapkamer lei 'n kombuisie wat toegerus is met 'n induksiestoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Vir gaste se vermaak is daar genoeg bordspeletjies vir wanneer gaste binnenshuis wil bly. Die knus sitarea het gemaklike sitplek en maak oop op 'n onderdakstoep met buitesitplek en 'n pragtige tuin met braaigeriewe.

Tergniet Stay 2 beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Albei slaapkamers het dubbelbeddens. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n yskas, 'n stoof, 'n ketel, 'n wasmasjien en 'n ontbythoekie. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n muurgemonteerde TV met Netflix-toegang. Die sitarea lei na 'n omheinde patio met 'n buite-eetstel en 'n binnebraai.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jeanette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Melkhoutstraat 4, Tergniet, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tergniet Stay het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkhoutstraat 4, Tergniet, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe005cf9effb7e4efbb8ff3ac326945d4fe1f040f61b1838456fff99fab6b920252afeeb42d2c041e1ed5476b32fd694ac279?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 4 Melkhout Street Tergniet 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0663709 22.198529

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang