Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Teri-Lemveli Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 178 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Anonieme gas
1 nag
5.0
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melony
Teri-Lemveli Lodge
Baie dankie vir die mooi resensie, ons sien uit om julle gou weer te verwelkom!

Willem D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie lekker gebly. Sal enige tyd weer daar oornag. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melony
Teri-Lemveli Lodge
Baie dankie, Willem! 'n Karoo sterredak bly maar net iets anders Ons sien uit om julle sommer gou weer te verwelkom!

Arnoldus L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Gerieflik, skoon en elke rand die moeite werd. Baie lekker, netjies en ook buite die dorp geleë, regtig die moeite werd vir 'n oornag stop tussen JHB en Kaapstad. Sal vir seker weer hier stop! Baie vriendelike staff.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melony
Teri-Lemveli Lodge
Baie dankie! Ons sien uit om julle gou weer te verwelkom!

Estelle Y
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Wonderlike plek. Wonderlike plek en sal enige tyd weer daar slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melony
Teri-Lemveli Lodge
Baie dankie! Kom kuier gou weer.

Marietjie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Baie lekker gekuier, sal graag weer kom. Baie lekker gebly, veilig en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melony
Teri-Lemveli Lodge
Baie dankie, kom kuier gou weer.

Hannes G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Great stay, looking forward to the future. It was a great overnight stay and we are looking forward to making the stay an extended one in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melony
Teri-Lemveli Lodge
Thank you for your lovely review! We are looking forward to your next stay.

Ilana V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Rustig. Ons het heerlik geslaap, alles was skoon en gerieflik. Personeel was baie hulpvaardig en het die ekstra myl gestap vir ons. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melony
Teri-Lemveli Lodge
Baie dankie, Ilana - Ons hoop julle kom kuier sommer gou weer hier by ons.

Melanie O
1 nag
5.0
Sep 2024

Het dit geniet. Wat 'n aangename plek, skoon en met al die diere; om mens voel jy is in die bos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melony
Teri-Lemveli Lodge
Baie dankie, kom kuier sommer gou weer!

Raymond B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Absolutely awesome and beautiful. Splendid in every way. Really super service and a great stay over. Will use them again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melony
Teri-Lemveli Lodge
Thank you, Raymond! It was lovely having you at Teri-Lemveli Lodge. Looking forward to your next visit!

Fouche L
1 nag
5.0
Aug 2024

Sal dit definitief weer doen (DV). Beslis die regte plek om te oornag! Baie vriendelike en goeie diens! Mooi en skoon en baie lekker chalets, vir een of meer gaste! Lekker braaiplek en goed ingerig vir 'self-catering'. Winkel het die nodige vir nood, restaurant heerlike ontbyt as die 'lui-geid' inskop!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melony
Teri-Lemveli Lodge
Baie dankie. Om sulke terugvoering te ontvang is waarna ons streef! Ons sien uit daarna om jou sommer gou weer te verwelkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Melony Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 178

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 190
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 64 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, 14 km suid van Beaufort-Wes, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d3876c43f1474b187a427428d9f319db6fc1c395a61e9c110e848cd97783ad4c6feb799fb3921dee11f8544ad71a5052c24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense 178 5 1 5 N1 14km South of Beaufort-West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.419828653831 22.464635074139

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang