Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Teri-Lemveli Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 174 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Hannes G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Great stay, looking forward to the future. It was a great overnight stay and we are looking forward to making the stay an extended one in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Baie lekker gekuier, sal graag weer kom. Baie lekker gebly, veilig en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilana V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Rustig. Ons het heerlik geslaap, alles was skoon en gerieflik. Personeel was baie hulpvaardig en het die ekstra myl gestap vir ons. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie O
1 nag
5.0
Sep 2024

Het dit geniet. Wat 'n aangename plek, skoon en met al die diere; om mens voel jy is in die bos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Absolutely awesome and beautiful. Splendid in every way. Really super service and a great stay over. Will use them again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melony
Teri-Lemveli Lodge
Thank you, Raymond! It was lovely having you at Teri-Lemveli Lodge. Looking forward to your next visit!

Fouche L
1 nag
5.0
Aug 2024

Sal dit definitief weer doen (DV). Beslis die regte plek om te oornag! Baie vriendelike en goeie diens! Mooi en skoon en baie lekker chalets, vir een of meer gaste! Lekker braaiplek en goed ingerig vir 'self-catering'. Winkel het die nodige vir nood, restaurant heerlike ontbyt as die 'lui-geid' inskop!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melony
Teri-Lemveli Lodge
Baie dankie. Om sulke terugvoering te ontvang is waarna ons streef! Ons sien uit daarna om jou sommer gou weer te verwelkom.

Cornellus M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie lekker gebly, ontbyt was goed en die kameelperd is baie mooi. Baie lekker plek, en die beste diens. Dankie julle, die sosaties en skilpaadjies was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renier P
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Eenvoudig heerlik, vars en asemrowend. 'n Skat in die middel van die Wes-Kaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melony
Teri-Lemveli Lodge
Baie dankie vir die pragtige resensie, Renier. Dit was lekker om julle hier te hê - Ons hoop om julle sommer gou weer te verwelkom!

Lize-mari D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Rustige oornag en perfek vir kinders. Ons het die stilte van die natuur geniet, selfs 'n paar wildsbokke gesien gedurende ons tydjie daar. Daar was 'n lekker groot grasperk by die stalle waar ons geslaap het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melony
Teri-Lemveli Lodge
Baie dankie vir die terugvoering, Lize-mari De Smidt. Ons is bly julle het dit geniet. Sien julle sommer gou weer!

Yolandie S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

'n Verfrissende wegbreek. Die oorslaap was heerlik. Met ons aankoms het Ouboet, die kameelperd, ons gegroet deur by ons huisie te staan. Die natuurskoon rondom ons huis was asemrowend om nie eens van die springbokke en kameelperde te praat wat binne oogafstand gebly het nie. Die ontbyt die volgende oggend asook die ontvangs van die personeel was uitstekend en mooi en ons sal beslis weer by Teri-Lemveli kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melony
Teri-Lemveli Lodge
Baie dankie. Ons (en Ouboet) sien beslis uit na julle volgende kuiertjie!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Melony Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 174

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 64 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, 14 km suid van Beaufort-Wes, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d3876c43f1474b187a427428d9f319db6fc1c395a61e9c110e848cd97783ad4c6feb799fb3921dee11f8544ad71a5052c24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense 174 5 1 5 N1 14km South of Beaufort-West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.419828653831 22.464635074139

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang