Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Teri-Lemveli Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 210 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Christo V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Uitstekend. Ligging, mense en verblyf was ongelooflik lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matilda S
1 nag
5.0
Feb 2025

Peaceful and relaxing. It was very peaceful and relaxing. The view from my room was beautiful. The staff made you feel welcome from the moment you got there. I will definitely go there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melony
Teri-Lemveli Lodge
Thank you, Mathilda! Please come visit us again!

Riaan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

PuiK, tweede keer wat ons hier oorgeslaap het, en sal vir seker weer. Dit was weereens aangenaam om hier oor te bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melony
Teri-Lemveli Lodge
Baie dankie! Kom kuier asb. sommer gou weer vir ons.

Cecil F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Skoon, netjies en veilig. 'n Ware Karoo ervaring. Ons het baie lekker gebly en gekuier met baie mooi uitsigte van die natuur en wild. Ons aankoms ontvangs was wonderlik en vriendelik. Ons stel net voor dat jy nie probeer braai nie, want die stoep is oop en die wind waai alles van die tafel af. As hulle miskien net die kant van die braaier kan toe bou, dat die wind nie so waai deur die stoep nie, dan sal dit die perfekte plek wees om te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melony
Teri-Lemveli Lodge
Baie dankie, Cecil! Ek sal verseker jou voorstel onder die eienaars se aandag bring - Darem is die wind oor die algemeen redelik stil en kan ons gaste dan die uitgestrekte Karoo vlaktes se skoonheid sonder obstruksie bewonder!

Anche S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Heerlik, sal vir seker weer daar oorslaap. Baie lekker en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Baie lekker verblyf, swembad was tops en die braai area by die Stables is 10/10. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annuska V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Heerlik! Ons het baie lekker gebly, mooi uitsig en pragtige diere!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rita L
1 nag
4.8
Feb 2025

Baie lekker! Ek het baie lekker gebly. Die swembad was ook 'n heerlike lafenis na die lang, warm pad. Alles in die kamers was baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Melony
Teri-Lemveli Lodge
Baie dankie, Rita! Ons is bly om te hoor julle het dit geniet hier by ons - kom kuier sommer gou weer!

Johan C
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

More than just an overnight stay. I wish we knew this place would be so great; then we would have arrived earlier or stayed an extra night. This place is truly awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Melony
Teri-Lemveli Lodge
Thank you, Johan. We are so happy to hear that you enjoyed your stay and look forward to welcoming you for a few days next time!

Menahem F
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jan 2025

Comfortable, simple and affordable en-route accommodation. Simple but comfortable accommodation, good facilities and clean. We booked a room for 4, which was quite cramped, but I can imagine that for 2 people sharing it would be comfortable. The pool and braai facilities are lovely. The location is convenient but not particularly scenic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Melony Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 210

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R1 620
R 1 620 R 1 458
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 620
R 1 620 R 1 458
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 57 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, 14 km suid van Beaufort-Wes, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d3876c43f1474b187a427428d9f319db6fc1c395a61e9c110e848cd97783ad4c6feb799fb3921dee11f8544ad71a5052c24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 620 nouVanaf R1 458 per nag, vir 2 mense 210 5 1 5 N1 14km South of Beaufort-West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.419828653831 22.464635074139

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang