Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Teri-Lemveli Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 196 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Thys F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Beautiful and peaceful. I just wanted to share how beautiful and peaceful I found Teri-Lemveli. The serene surroundings and tranquil atmosphere create such a relaxing environment. It's truly a haven away from the hustle and bustle of everyday life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Skoon, netjies en great! Baie netjiese en skoon verblyf! Die vriendelike ontvangs is great! Was awesome!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmien J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Uitstekend. Baie lekker plek, fantastiese diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Lekker. Fantasties! Ons het lekker gebraai, geswem, gestap en geslaap! Ek raai hulle sterk aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Vriendelikheid, behulpsaam, asemrowend. Die mooiste, stilste plekkie. Lekkerste toe ons daar aankom (na 10 ure op die pad en 35 grade) toe is die chalet se aircon aan. Hemels!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marga H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Waarde vir geld. Bly altyd baie lekker hier. Geniet die rustige plaasgevoel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rachelle D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Lafenis vir die siel. Rustig. Pragtig. Gerieflik. Perfek vir oornag. Winkel is 'n groot bonus en verrassing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mary-park En Klaus G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Heerlike Karookuier met vriendelike personeel. Heerlike gebly. Geswem, gebraai en sterre gekyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melony
Teri-Lemveli Lodge
Baie dankie! Kom kuier sommer gou weer.

Wynand B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Mooi en gerieflike chalet, met lekker braaiplek. Mooi plaas, goeie geriewe. Vriendelike ontvangs, en vooraf tyd bevestig. Ook mooi alles verduidelik met ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melony
Teri-Lemveli Lodge
Baie dankie, Wynand. Ons sien uit om julle sommer gou weer te sien.

Hendel C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Gesin oorslaap. Ons het so lekker gebly by Teri-Lemveli, in die Stable Kamer 3. Alles is so netjies en skoon. Die geriewe is puik, die diens nog beter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melony
Teri-Lemveli Lodge
Baie dankie. Was heerlik om jul hier te hê. Kom kuier sommer gou weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Melony Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 196

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 190
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 64 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, 14 km suid van Beaufort-Wes, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d3876c43f1474b187a427428d9f319db6fc1c395a61e9c110e848cd97783ad4c6feb799fb3921dee11f8544ad71a5052c24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense 196 5 1 5 N1 14km South of Beaufort-West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.419828653831 22.464635074139

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang