Teri-Lemveli Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Melony Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 170
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Ilana V - Sep 2024
Algehele gradering
Rustig.
Melanie O - Sep 2024
Algehele gradering
Het dit geniet.
Raymond B - Aug 2024
Algehele gradering
Absolutely awesome and beautiful.
Teri-Lemveli Lodge se terugvoer
Thank you, Raymond! It was lovely having you at Teri-Lemveli Lodge. Looking forward to your next visit!
Fouche L - Aug 2024
Algehele gradering
Sal dit definitief weer doen (DV).
Teri-Lemveli Lodge se terugvoer
Baie dankie. Om sulke terugvoering te ontvang is waarna ons streef! Ons sien uit daarna om jou sommer gou weer te verwelkom.
Cornellus M - Aug 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly, ontbyt was goed en die kameelperd is baie mooi.
Renier P - Jun 2024
Algehele gradering
Eenvoudig heerlik, vars en asemrowend.
Teri-Lemveli Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie, Renier. Dit was lekker om julle hier te hê - Ons hoop om julle sommer gou weer te verwelkom!
Lize-mari D - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustige oornag en perfek vir kinders.
Teri-Lemveli Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, Lize-mari De Smidt. Ons is bly julle het dit geniet. Sien julle sommer gou weer!
Yolandie S - Mrt 2024
Algehele gradering
'n Verfrissende wegbreek.
Teri-Lemveli Lodge se terugvoer
Baie dankie. Ons (en Ouboet) sien beslis uit na julle volgende kuiertjie!
Renier B - Mrt 2024
Algehele gradering
Alles wat jy benodig vir 'n oornag oppad na Kaap Stad.
Matilda B - Jan 2024
Algehele gradering
Baie netjiese oornagplek vir die langpad.
Wilhelm S - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig.
Anna G - Jun 2024
Algehele gradering
Heerlik gerus op pad terug huis toe.
Teri-Lemveli Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering, Anna Gericke! Ons is bly om te hoor julle het julle tydjie hier by ons geniet. Kom kuier sommer gou weer!
Sini E - Jan 2024
Algehele gradering
Puik.
Jan B - Feb 2024
Algehele gradering
Goeie ligging vir oornag.
Marlene F - Aug 2024
Algehele gradering
Baie gerieflike verblyf op 'n baie mooi en netjiese plaas.
Teri-Lemveli Lodge se terugvoer
Baie dankie, Marlene! Ons sien uit om julle sommer gou weer te verwelkom.
Cecilia V - Des 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly. Sal dit vir seker aanbeveel.
Gerrit F - Des 2023
Algehele gradering
Really good with friendly and helpful staff.
Madri V - Des 2023
Algehele gradering
Sal weer kom.
Penny J - Des 2023
Algehele gradering
Peaceful.
Werner M - Nov 2023
Algehele gradering
Van die beste in die Karoo.
Rina C - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Elsa V - Sep 2023
Algehele gradering
Netjies eenhede.
Ets V - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlike oorslaapplek met alles wat jy benodig en 'n klein winkeltjie vir die nodige hout, vleis en slaai.
Felicity L - Jul 2023
Algehele gradering
Great place to stay.
Pieter-jan R - Mei 2023
Algehele gradering
Baie rustige plaasatmosfeer in die Karoo.
Jasmine B - Apr 2023
Algehele gradering
Amazing.
Marga H - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustig en pragtig. Waarde vir jou geld.
Gideon F - Mrt 2023
Algehele gradering
Ontspannend.
W.S R - Jan 2023
Algehele gradering
Baie aangename verblyf.
Neil B - Jul 2023
Algehele gradering
Oulike klein huisie.
Anthonie B - Des 2023
Algehele gradering
Beste verblyf.
T . S - Mei 2023
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Rogerio Fena D - Sep 2023
Algehele gradering
Well placed and comfortable and clean.
Tandiwe N - Des 2022
Algehele gradering
Great hospitality and lovely ambience.
Jackie P - Des 2022
Algehele gradering
Baie rustig en naby aan die natuur. Oasis in die Karoo, het 2 aande oorgebly.
Riaan F - Des 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike diens en netjiese fasiliteite.
Enrico V - Des 2022
Algehele gradering
Amazing.
Elana D - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Antoinette L - Aug 2022
Algehele gradering
Netjiese en veilige akkommodasie net buite Beaufort Wes. Dis die hoeveelste keer dat ons daar oornag op ons reis tussen Kommetjie en Kosmosrif, en geniet elke keer die privaatheid van 'n chalet en die bekoring van die Karoo.
Leon M - Jul 2022
Algehele gradering
Amazing place close to the N1.
Pauline V - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlike oorslaapverblyf soos altyd.
Jacques J - Jan 2022
Algehele gradering
Ons het slegs een nag oornag op ons reis, sal definitief weer daar oornag selfs vir meer aande is regtig die moeite werd.
Lees meerEva D - Jan 2022
Algehele gradering
Alles goed georganiseerd.
Helene V - Des 2022
Algehele gradering
Ons gunsteling Beaufort-Wes blyplek.
El-marie F - Des 2022
Algehele gradering
Rustige Karoo kuier.
Philip H - Jan 2022
Algehele gradering
Gemaklik en hartlik.
Andries V - Jun 2022
Algehele gradering
Lekker plaasatmosfeer.
Valery H - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier, die weer was ideaal, ligging perfek, natuurskoon wondermooi.
Andre H - Des 2022
Algehele gradering
Gemiddeld a.g.v. misleidende advertensie van die eenheid.
Lees meerAlbertus L - Mrt 2022
Algehele gradering
Was baie lekker gewees.
Michael G - Apr 2022
Algehele gradering
A good place to overnight. Clean and tidy and staff extremely helpful.
Krizaan S - Des 2021
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike ondervinding met die oulikste gasheer en gasvrou wat uit hul pad gaan om jou tuis te laat voel.
Muller D - Des 2021
Algehele gradering
Baie dankie. Sal Teri-Lemveli altyd aanbeveel.
Derick S - Des 2021
Algehele gradering
Sanette en haar span is awesome.
Liesl O - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker!
Tinka S - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlike rustige uitspan omgewing.
Nico E - Aug 2021
Algehele gradering
Lekker, rustig en veilig.
Johan S - Jul 2021
Algehele gradering
Dit is 'n juweel met wonderlike diens en fantastiese verblyf.
Adriaan G - Apr 2021
Algehele gradering
Lekker verblyf net buite Beaufort-Wes
Deon P - Apr 2021
Algehele gradering
Awesome.
Tinka S - Feb 2021
Algehele gradering
Dit was absoluut 'n wonderlike kuier.
Lebogang N - Des 2021
Algehele gradering
We absolutely loved the place. The only reason we had safety concerns is that we arrived quite late in the night and ot was dark. Otherwise no incidents happened and we will definitely be back.
Gert D - Okt 2021
Algehele gradering
Oase in dorre Karoo.
Lees meerTina G - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlike rusplek op pad na of vanaf Kaapstad.
Laurina S - Aug 2021
Algehele gradering
Rustige omgewing met ruimte en Karooskoonheid soos waarvan ons maar net kon droom.
Ethilda O - Apr 2021
Algehele gradering
Karoo bliss.
Trudie T - Apr 2021
Algehele gradering
Rustige omgewing, ideaal vir 'n wegbreek!
Charl G - Aug 2021
Algehele gradering
Was comfortable, although kitchen area was tiny for price charged.
Stefan J - Des 2021
Algehele gradering
Baie gerieflike oornagverblyf.
Renette F - Mei 2021
Algehele gradering
Stil en rustig met vriendelike diens.
Bonnie T - Jan 2021
Algehele gradering
Skoon en netjies, het aan alle vereistes voldoen.
Karen J - Nov 2020
Algehele gradering
Pragtig.
Andrew P - Des 2020
Algehele gradering
Wonderlike oornag- en vakansiefasiliteit.
Nicole A - Des 2020
Algehele gradering
Beautiful surroundings especially if you’re a birder. The lake has great birds.
Renscha H - Des 2020
Algehele gradering
Rustig en pragtig - perfekte oornagplek!
Lees meerHelene V - Okt 2020
Algehele gradering
Altyd lekker!
Manda E - Okt 2020
Algehele gradering
Dit was fantasties en sal ons verseker weer daar oorslaap.
Laetitia C - Okt 2020
Algehele gradering
Karoo-oase.
Lees meerRoelof V - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlik rustig. Baie netjiese kamers.
Riaan D - Feb 2020
Algehele gradering
Te kort gebly, sal volgende keer langer wil bly.
Kobie C - Jan 2020
Algehele gradering
Rustige oornagverblyf in ‘n pragtige omgewing ten spyte van die droogte.
Lees meerWehan R - Sep 2020
Algehele gradering
Skoon, als wat jy benodig en meer
Lees meerStadler K - Des 2020
Algehele gradering
Heerlike belewenis.
Nelis D - Nov 2020
Algehele gradering
Baie lekker plaas atmosfeer.
Dewald V - Okt 2020
Algehele gradering
Lekker vir 'n gesin.
Marie B - Aug 2020
Algehele gradering
Well located and a haven in a very dry place.
Johan D - Des 2020
Algehele gradering
Lekker oornag.
Enslin N - Sep 2020
Algehele gradering
Terleurstellende kuier.
Tiena K - Des 2019
Algehele gradering
Asemrowende plek!
Richard S - Des 2019
Algehele gradering
Oorslaap op pad Kaap toe.
Charl B - Des 2019
Algehele gradering
Fantasties gewees!
Danie V - Des 2019
Algehele gradering
Juweel in die Karoo.
Dirk V - Sep 2019
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly.
Abrie D - Sep 2019
Algehele gradering
Dit was aangenaam en ontspannend.
Hanno H - Jul 2019
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly en die personeel was vriendelik.
Irma V - Jun 2019
Algehele gradering
Salig!
Richard F - Apr 2019
Algehele gradering
Couldn't find nicer and more obliging hosts.
Lodika B - Apr 2019
Algehele gradering
Baie rustig en baie netjies.
Hans V - Mrt 2019
Algehele gradering
Spacious chalets in a superb environment.
Lees meerKonnie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Lekker oorslaap.
Johan H - Jan 2019
Algehele gradering
Uitstekend!
Sharon T - Jan 2019
Algehele gradering
Rustige stilte, baie veilig.
Corne E - Des 2019
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Julie V - Apr 2019
Algehele gradering
'n Heerlike Klein Karoo-oase met uitsig, natuur, beweegruimte en rustigheid.
Pieter M - Des 2019
Algehele gradering
Skoon, mooi (sodra dit reën nog meer).
'dries V - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustig, mooi met goeie en vriendelike diens.
Ruan S - Des 2019
Algehele gradering
Baie gerieflike en netjiese verblyf.
Evert S - Des 2019
Algehele gradering
Netjiese, veilige omgewing.
Mariaan K - Jun 2019
Algehele gradering
Ongelooflik heerlik.
Wanda H - Mei 2019
Algehele gradering
Lovely quiet surroundings.
Fouché J - Des 2019
Algehele gradering
Rustig in die natuur.
Alex F - Sep 2019
Algehele gradering
Stilte en diere laat mens ontspan.
Desmond K - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker. Het dit geniet. Puik gasvrou.
Andre M - Sep 2018
Algehele gradering
Perfek!
Danie V - Jun 2018
Algehele gradering
Vriendelik, hulpvaardig, silwerskoon, veilig, rustig, besliste stop as ons verbygaan, elke keer van nou af.
Lees meerGert G - Apr 2018
Algehele gradering
Wat 'n heerlike verassing. Die padstop het gevoel soos 'n vakansie.
Fanie B - Apr 2018
Algehele gradering
Baie mooi, rustig en siels volvullend.
Kobie C - Jan 2018
Algehele gradering
Gerieflike verblyf met uitsig op 'n pragtige sonsondergang.
Sandy I - Jan 2018
Algehele gradering
We had a lovely time "in the bush" - despite other people there, it was quiet and peaceful.
Lees meerNico E - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker ervaring! Awesome plek!
Teri-Lemveli Lodge se terugvoer
Baie dankie, dit was 'n voorreg om julle hier by ons te ontvang. Hoop ons sien julle gou weer in die toekoms.
Pieter P - Sep 2018
Algehele gradering
Na 'n lang dag op die pad wat 'n lieflike oase.
Herman K - Jul 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Sophia L - Jan 2018
Algehele gradering
Oase in die Karoo.
Arona O - Des 2018
Algehele gradering
Goeie afpakplekkie na lang dag se reis.
Johan W - Apr 2018
Algehele gradering
Asemrowend mooi met vriendelike en persoonlike diens.
Mariana B - Apr 2018
Algehele gradering
Baie netjies, rustig en uitstekende diens.
Gert V - Des 2018
Algehele gradering
Lekker rus na 'n lang rit.
Liesl F - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie rustig en lekker gebly.
Neil K - Des 2018
Algehele gradering
Salig na 'n lang dag se ry!
Helene V - Des 2017
Algehele gradering
Ideaal in alle opsigte!
Lees meerTeri-Lemveli Lodge se terugvoer
Baie dankie, hoop om julle gou weer te sien.
Johan V - Aug 2017
Algehele gradering
Lekker.
Teri-Lemveli Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Dit was 'n groot plesier om julle hier te kon huisves. Kom gerus weer.
Johann V - Apr 2017
Algehele gradering
Skoon en alles wat ons nodig gehad het.
Teri-Lemveli Lodge se terugvoer
Baie dankie! Kom gerus weer.
Marius V - Feb 2017
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Anna-marie P - Des 2017
Algehele gradering
Baie rustig en stil.
Edward L - Des 2017
Algehele gradering
Rustigheid van die Karoo.
Wouter B - Sep 2017
Algehele gradering
Sonsopkoms oor die Karoovlakte in 'n lieflike chalet is asemrowend.
Piet H - Sep 2017
Algehele gradering
Lekker geslaap!
J G - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie lekker oorslaap!
Rentia V - Jan 2017
Algehele gradering
Gerieflik geleë vir oornag tydens noord-suid reise.
Jan J - Jan 2017
Algehele gradering
Lekker oorgeslaap.
Noelani K - Apr 2017
Algehele gradering
Aangenaam.
Johan P - Nov 2016
Algehele gradering
Lekker oornag.
Cobus P - Jul 2016
Algehele gradering
Baie rustig en stil!
Jacobus Frederick D - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie lekker.
Dries H - Jul 2016
Algehele gradering
Gerief met netheid en uitstekende ontvangs.
Jannie C - Apr 2016
Algehele gradering
Heerlik en rustig. Het die sterrekyk geniet.
Willem B - Mrt 2016
Algehele gradering
Heerlik en rustig
Anonieme gas - Mrt 2016
Algehele gradering
Berna P - Des 2015
Algehele gradering
Pragtig en skoon.
Gerda B - Nov 2015
Algehele gradering
Bestemming rustig weg van die woelige dorp af.
Susan M - Nov 2015
Algehele gradering
Godsalig rustig na 'n lang reis!
Jarries V - Aug 2015
Algehele gradering
Uitstekende ligging tussen Johannesburg en Kaapstad.
Jan P - Nov 2015
Algehele gradering
Baie mooi en rustige omgewing.
Pieter K - Jul 2015
Algehele gradering
Rustig en mooi!
Petro D - Jun 2015
Algehele gradering
Gerieflike, baie netjiese en rustige verblyf.
Thereasa S - Mei 2015
Algehele gradering
Skoon en netjies met al die nodige toerusting.
Maynard V - Mrt 2015
Algehele gradering
Verblyf was baie goeie waarde vir geld en gerieflik geleë tussen Pretoria en Kaapstad.
Francois J - Nov 2015
Algehele gradering
Ons het dit geniet.
Antro G - Des 2015
Algehele gradering
Baie mooi.
Hannes V - Des 2015
Algehele gradering
Redelik.
Yolande W - Aug 2015
Algehele gradering
Dit was heerlik, sal definitief weer daar oornag.
Anonieme gas - Des 2015
Algehele gradering
Louie V - Des 2015
Algehele gradering
Geen koffie/tee beskikbaar. Kan gerus belê in skottel, TV 1 & 2 nie goed genoeg vir die prys!
Kobus C - Apr 2015
Algehele gradering
Oornag oppad van Gauteng na George.
Johann V - Mrt 2015
Algehele gradering
Stil, rustig en ontspanne.
Gerrie V - Mrt 2015
Algehele gradering
Skoon, waarde vir geld, goed.
Craig T - Sep 2015
Algehele gradering
Peaceful and comfortable!
Max M - Sep 2014
Algehele gradering
Stil en rustig buite die dorp se geraas en op pad Kaap toe.
Estelle B - Des 2014
Algehele gradering
Gerieflik knus in die Karoo se stilte!
Christa N - Des 2014
Algehele gradering
Netjiese plekkie met mooi uitsigte oor die area.
- Kapasiteit: 64 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N1, 14 km suid van Beaufort-Wes, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang