Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Teri-Lemveli Lodge

  • Kapasiteit: 64 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, 14 km suid van Beaufort-Wes, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Teri-Lemveli Lodge is in die Karoo, net langs die N1-hoofweg en 15 km suid van Beaufort-Wes, geleë en bied 'n buiteswembad, braaigeriewe en 'n speelgrond vir kinders.

Verblyf bestaan uit volledig toegeruste chalets naby die hoofgebou, elk met 2 enkelbeddens of dubbelbeddens, 'n uitvou-dubbelslaapbank, 2 enkelbeddens op die solder en privaat badkamers, met óf 'n bad en/of stort. Geriewe sluit 'n slim-TV en gratis WiFi-toegang in. DStv is ook in die chalets beskikbaar. Lugversorging in alle kamers/eenhede. Tot 6 mense kan per selfsorg-chalet geakkommodeer word.

Ander kamertipes sluit die smaakvol versierde Stalkamers (Standaard Dubbel- en Gesinskamers) in. Hierdie kamers is privaat en geïsoleer, geleë onder die Stolsrivierdam, 4 km van die hoofgebou af. Die dubbelkamers en gesinskamers is toegerus met 'n slim-TV saam met gratis WiFi, OpenView, lugversorging en kombuisie. Elke eenheid beskik oor 'n privaat badkamer met gratis toiletware en 'n haardroër. Braaigeriewe is beskikbaar.

Die lodge het 'n ontbytrestaurant op die perseel met 'n uitsig en konferensiegeriewe. Gaste kan ook die buiteswembad op warm somersdae geniet.

Ander doendinge in die omliggende area sluit voëlkyk, voetslaan en bergfietsry in. Karoo Nasionale Park is net 8 km vanaf Teri-Lemveli Lodge. Hierdie eiendom word ook gegradeer vir die beste waarde in Beaufort-Wes! Gaste kry meer vir hul geld in vergelyking met ander eiendomme in hierdie stad.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 170 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Ilana V
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig. Ons het heerlik geslaap, alles was skoon en gerieflik. Personeel was baie hulpvaardig en het die ekstra myl gestap vir ons. Baie dankie.
Sep 2024
Melanie O
5.0
Het dit geniet. Wat 'n aangename plek, skoon en met al die diere; om mens voel jy is in die bos.
Sep 2024
Raymond B
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely awesome and beautiful. Splendid in every way. Really super service and a great stay over. Will use them again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Fouche L
5.0
Sal dit definitief weer doen (DV). Beslis die regte plek om te oornag! Baie vriendelike en goeie diens! Mooi en skoon en baie lekker chalets, vir een ...
Sien meer
Aug 2024
Cornellus M
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly, ontbyt was goed en die kameelperd is baie mooi. Baie lekker plek, en die beste diens. Dankie julle, die sosaties en skilpaadjies wa...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Melony Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 170

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • N1, 14 km suid van Beaufort-Wes, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Teri-Lemveli Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 64 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, 14 km suid van Beaufort-Wes, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d3876c43f1474b187a427428d9f319db6fc1c395a61e9c110e848cd97783ad4c6feb799fb3921dee11f8544ad71a5052c24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense 170 5 1 5 N1 14km South of Beaufort-West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.419828653831 22.464635074139

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang