Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tevrede Lekkerus Campsite

Kampeer/karavaan
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R31, Lusthof Plaas, Van Zylsrus, 8467, Noord-Kaap
  • Vanaf R400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tevrede Lekkerus Campsite is 10 km buite Van Zylsrus, 'n dorp op die oewer van die droë Kurumanrivier in die Kalahari.

Die verblyf bied kampeerplekke, elk met 'n klein braai-area, kragpunt en kraan. Daar is ook ablusiegeriewe.

Gaste kan die prag van die Kalahari inneem en voëlkyk, sterrekyk en natuurstaproetes geniet. Van Zylsrus het ook winkels en restaurante wat gaste kan verken.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 46

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Langs die R31, Lusthof Plaas, Van Zylsrus, 8467, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kalahari Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R31, Lusthof Plaas, Van Zylsrus, 8467, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18e338f08df18049344142cbce35195e9ec20b55ca20daee0992f6c8045a83e068901fbfd3b64a891e985f9e0083613bcb94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense Off the R31 Lusthof Farm 8467 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.898699992824 21.98359327728

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang