Thaba Lapeng Mountain Escape
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Gerhard Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 144
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Japie G - Sep 2024
Algehele gradering
Lekker, mooi uitsig, lekker ervaring.
Johan D - Sep 2024
Algehele gradering
Gerhard en Zelda is ingestel om hul gaste gelukkig te hou.
Gary G - Aug 2024
Algehele gradering
One of the best places.
Mandie D - Jul 2024
Algehele gradering
Gerieflik.
Zander V - Jul 2024
Algehele gradering
Gerieflik, gemaklik en vriendelik.
Marcel M - Jun 2024
Algehele gradering
Perfect getaway with warm hospitality.
Johann R - Mei 2024
Algehele gradering
Gemaklik, skoon, privaat, groot kamer met al die benodighede vir selfsorg.
Magda D - Mei 2024
Algehele gradering
Tranquil mountain stay with amazing hosts.
Ellie N - Apr 2024
Algehele gradering
Was baie lekker.
Gerhard S - Mrt 2024
Algehele gradering
Al ons verwagtinge oortref!
Susan S - Mrt 2024
Algehele gradering
Absoluut die moeite werd. Was goed vir my gesondheid en siel.
Valdo F - Feb 2024
Algehele gradering
Baie rustig en mooi.
Johann P - Feb 2024
Algehele gradering
Awesome.
Jon K - Jan 2024
Algehele gradering
Perfect mountain escape near Clarens. Enjoy the out-of-town stillness in comfort.
Lourens C - Sep 2024
Algehele gradering
Gerieflik. Rustig.
Frank F - Jul 2024
Algehele gradering
Proe soos nog.
Izelle P - Mei 2024
Algehele gradering
Beste uitsig en puik verblyf.
Mari V - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustige plek om weg te breek van die stadsgeraas.
Tiaan H - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker gebly buite Clarens.
Jaco D - Des 2023
Algehele gradering
Puik verblyf, asemrowende natuurskoon, lieflike gashere.
Jaco N - Des 2023
Algehele gradering
Clarens is a must for nature lovers.
Maemba A - Des 2023
Algehele gradering
Great place for meditation.
Tonie B - Nov 2023
Algehele gradering
Ontsnap van besige lewe en goed uitgerus.
Eunice M - Des 2023
Algehele gradering
Clean and breathtaking and heavenly.
Ntombi R - Okt 2023
Algehele gradering
It is a wonderful place anyone would like to visit.
Jocelindaphne M - Sep 2023
Algehele gradering
10/10 Ondervinding!
Karen F - Sep 2023
Algehele gradering
We loved it at Thaba Lapeng Mountain Escape.
Eske B - Sep 2023
Algehele gradering
Clarens is 'n avontuur.
Christo E - Jul 2023
Algehele gradering
Die omgewing was pragtig en beeldskoon.
Carien V - Jun 2023
Algehele gradering
Gerhard and Zelda are the best, the mountains are beautiful, the view just takes your breath away.
Susan H - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier. Netjies en baie gasvrye eienaars.
Johan K - Apr 2023
Algehele gradering
Wat 'n pragtige plek met 'n asemrowende uitsig en kalmerende atmosfeer!
Elizna C - Apr 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en die mooiste natuurskoon.
Carla R - Mrt 2023
Algehele gradering
Stunning views, comfortable room and kind owners.
Koos J - Mrt 2023
Algehele gradering
Was voorheen ook by Thaba Lapeng. Ons gunsteling verblyf vir tyd in Clarens en omgewing.
Luan V - Feb 2023
Algehele gradering
Ek kon regtig sielsrus kry by Thaba Lapeng.
Ursula H - Jan 2023
Algehele gradering
Uitstekend is al woord.
Desmond D - Aug 2023
Algehele gradering
'n Uitsig om oor te droom.
Lees meerDriaan D - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker rustig, wonderlike omgewing.
Hendrik F - Jan 2023
Algehele gradering
Baie netjiese skoon woonplek. Vriendelike behulpsame eienaar.
Christiaan D - Aug 2023
Algehele gradering
Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam, en ons het lekker gebly en ontspan.
Aukje V - Apr 2023
Algehele gradering
Fantasties geleë met die mooiste uitsig.
Glenn S - Jan 2023
Algehele gradering
Baie mooi uitsig op die berge, baie rustige omgewing en lekker swembad.
Louis N - Mrt 2023
Algehele gradering
Foto's is beter as die kamers.
Sandra D - Des 2022
Algehele gradering
Wonderlike natuurskoon, baie vriendelike en behulpsame, rustige mense en omgewing.
Leane D - Des 2022
Algehele gradering
Pragtig. Mooi en rustig.
Lisa C - Nov 2022
Algehele gradering
Absolutely gorgeous.
Louis V - Okt 2022
Algehele gradering
Sielsverrykend.
Esme W - Okt 2022
Algehele gradering
Puik!
Charl B - Okt 2022
Algehele gradering
Ongelooflik mooi!
Dwayne B - Sep 2022
Algehele gradering
So lekker gerus!
Steph V - Jun 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsig en wonderlike gasvryheid.
Marinda C - Jun 2022
Algehele gradering
Aangenaam, ongelooflik en besonders.
Lees meerElizabeth B - Jun 2022
Algehele gradering
Lekker, rustige atmosfeer.
Garry K - Apr 2022
Algehele gradering
Absolutely awesome.
Lees meerAmanda G - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlik, stil, mooi.
Susan O - Mrt 2022
Algehele gradering
Enjoyed every moment.
Jan N - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantastiese omgewing met puik akkommodasie.
Pieter B - Mrt 2022
Algehele gradering
Thaba Lapeng het die maatstaf geraak waarteen ons al ons blyplekke gemeet het.
Biance T - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlik!
Lees meerChante V - Jan 2022
Algehele gradering
Uitstekend!
Lucas S - Nov 2022
Algehele gradering
Baie rustig.
Andre D - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker plek met 'n pragtige uitsig.
Jaco V - Jul 2022
Algehele gradering
Baie mooi en netjiese plek.
Cynthia K - Des 2022
Algehele gradering
Enjoyed my stay.
Karien N - Nov 2021
Algehele gradering
Ongelooflike mooi gasteplaas omring deur berge.
Andre G - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Nelmari C - Jul 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Johnny D - Mrt 2021
Algehele gradering
Rustig, stil en vreedsaam.
Walter D - Jan 2021
Algehele gradering
Rustig.
Eugene B - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Chris O - Des 2021
Algehele gradering
Uitnemend.
Leon C - Okt 2021
Algehele gradering
Vriendelikke mense. Rustige omgewing, baie mooi uitsig, naby Clarens.
Adriaan O - Okt 2021
Algehele gradering
Het baie lekker gekuier. Die mense is baie vriendelik en ons is goed ontvang.
Liza N - Jul 2021
Algehele gradering
Baie besonderse plek en baie netjies, sal weer gaan.
Gary V - Sep 2021
Algehele gradering
Uncomfortable.
Reoagile M - Des 2020
Algehele gradering
Had the best, peaceful stay.
Moleboheng R - Des 2020
Algehele gradering
Dit was die wonderlikste wegbreek na 'n besige tyd. Dit was rustig, netjies en asemrowend
Albert M - Feb 2020
Algehele gradering
Excellent stay, stunning venue and location.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekende verblyf, pragtige plek en ligging.
Dit was net wat ons nodig gehad het. Ongelukkig is geen WiFi aangebied nie, en met 'n beperkte selfoonsein, was dit effens negatief omdat dit as 'n gerief gelys is. Daar is ook geen kombuisgeriewe beskikbaar nie, slegs 'n mikrogolfoond en 'n ketel, dus nie 'n selfsorgfasiliteit nie. Die reuse waghond was effens aan die eng kant, so miskien is dit nie die beste opsie as jy klein kinders het nie. Selfs met hierdie nadele was dit 'n ongelooflike verblyf en ek sou beslis weer van Thaba Lapeng gebruik maak en weet wat om te verwag.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Dane D - Jan 2020
Algehele gradering
Perfect getaway!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Perfekte wegbreek!
Dit was 'n absolute wonderlike naweek! Lieflike verblyf, fantastiese gashere, pragtige uitsigte ─ ons kon nie vir beter gevra het nie!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Shane S - Okt 2020
Algehele gradering
Awesome view. Super nice owners who are hands on. Tranquil setting.
Thaba Lapeng Mountain Escape se terugvoer
It is with grace that we are able to provide the environment that enabled you to enjoy your stay, Shane. It was our privilege having you and ouma here and we wish you all the best for the future. Hope to see you again soon.
Marthea B - Des 2020
Algehele gradering
Die uitsig vanaf die woonstel is asemrowend.
Danielle K - Jan 2020
Algehele gradering
Very enjoyable stay with incredible views! Only thing we could have done with is a fan or aircon in the room as it became uncomfortable to sleep at night.
Charl B - Des 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik met 'n ongelooflike uitsig. Baie goed ingerig met redelike privaatheid.
Lees meerThaba Lapeng Mountain Escape se terugvoer
Baie dankie vir jou opbouende kommentaar, Charl - waardeer. Ons skenk aandag aan die aanwysings na die ontvangsarea. Die skoonmaakdiens vir die Saterdagoggend is gemeld in ons skrywe om die bespreking te bevestig, tesame met die inboek- en uitboektye. Die skoonmaakdiens behels die skoonmaak van die hele chalet, insluitend die badkamer. Vir higiëniese en sekuriteitsredes sluit dit egter nie die regpak van persoonlike items in nie. Ons sien uit na julle volgende kuier.
Charl A - Okt 2019
Algehele gradering
Vriendelike mense, moderne en netjiese verblyf, waarde vir geld.
Maureen D - Sep 2019
Algehele gradering
Dit het 'n baie rustige atmosfeer, en ongelooflike uitkyk.
Joubert S - Jun 2019
Algehele gradering
Wonderlike uitsig en baie skoon.
Biance V - Jun 2019
Algehele gradering
Asemrowend!
Lees meerM G - Jun 2019
Algehele gradering
Die mooiste uitsig nog, heerlik gekuier!
Francois B - Jun 2019
Algehele gradering
You'll appreciate the tranquillity.
Ciska V - Apr 2019
Algehele gradering
Baie mooi, skoon en netjiese verblyf!
Koos J - Mrt 2019
Algehele gradering
Perfekte rusplek. Mooi natuur en detail dekor. Vriendelike gasvryheid.
Elna M - Feb 2019
Algehele gradering
Troue-wegbreek saam met vriende.
Dirk L - Sep 2019
Algehele gradering
Prentjiemooi.
Isabel J - Apr 2019
Algehele gradering
Baie dankie aan Gerhard wat altyd vriendelik was en altyd tyd het om lekker te gesels.
Frikkie O - Feb 2019
Algehele gradering
Fantastiese verblyf.
Thaba Lapeng Mountain Escape se terugvoer
Dit was ons voorreg om vir jou en Annie hier te kon huisves.
Frikkie.
Theresa W - Apr 2019
Algehele gradering
Lovely clean, peaceful accommodation.
Yolandi M - Des 2018
Algehele gradering
Netjiese verblyf met pragtige uitsig.
Thaba Lapeng Mountain Escape se terugvoer
Dis altyd verblydend wanneer gaste ook kan ervaar wat vir ons elke dag 'n geskenk van Bo is.
Kom gerus weer.
Madelie U - Jun 2018
Algehele gradering
Wonderlike plekkie.
Lila V - Mei 2018
Algehele gradering
Alles was perfek en prentjie mooi.
Sunet M - Mrt 2018
Algehele gradering
Gerieflike en netjiese verblyf weg van die stad se gejaag.
Thaba Lapeng Mountain Escape se terugvoer
Baie dankie, Sunet.
Ons is bly julle kon die kombinasie van die rustigheid van Thaba Lapeng met die nabyheid van Clarens se winkeltjies en eetplekke ervaar.
Izahn M - Feb 2018
Algehele gradering
10 uit 5!
Thaba Lapeng Mountain Escape se terugvoer
Ons is bly julle kon jul wittebrood op so 'n lekker noot afsluit, Izahn. Jy en jou man is 'n besonderse paartjie en dit was vir ons 'n voorreg om julle hier te kon huisves. Hoop om julle gou weer te sien.
Audrey S - Jan 2018
Algehele gradering
Netjiese verblyf en gronde, vriendelike mense en n lekker tyd.
Thaba Lapeng Mountain Escape se terugvoer
Dit was ons voorreg om julle hier te kon ontvang, Audrey. Julle is altyd welkom.
Ryno C - Okt 2018
Algehele gradering
Asemrowende uitsig en gesellige atmosfeer.
Annette C - Okt 2018
Algehele gradering
Rustig.
Elaigne P - Jul 2018
Algehele gradering
Perfek en lekker koud.
Melody J - Mrt 2018
Algehele gradering
Pragtige plekkie!
Thaba Lapeng Mountain Escape se terugvoer
Baie dankie, Melody - waardeer.
Rita V - Des 2017
Algehele gradering
Beste uitsig, gasvry, uitstekende verblyf!
Thaba Lapeng Mountain Escape se terugvoer
Bly julle het dit geniet, Rita. Ons sien uit na julle volgende kuier.
Georg V - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam.
Lisa B - Okt 2017
Algehele gradering
5-ster-verblyf.
Marissa R - Sep 2017
Algehele gradering
Beste ooit.
Thaba Lapeng Mountain Escape se terugvoer
Ons is dankbaar dat ons plekkie se naam deur julle ervaring gestand gedoen kon word. Bring volgende keer die familie saam.
Eppie F - Aug 2017
Algehele gradering
Pragtige eenheid, met liefde voorsien deur Gerhard en Zelda.
Thaba Lapeng Mountain Escape se terugvoer
Ons het dit net so geniet om julle hier te kon hê, Eppie. Rus nou maar lekker uit sodat jy jou aftrede kan geniet.
Jacque V - Jul 2017
Algehele gradering
Soveel rustigheid.
Thaba Lapeng Mountain Escape se terugvoer
Dankie dat julle hier by ons bietjie kom wegbreek het. Sterkte ook vir julle op die pad vorentoe.
Lariska V - Aug 2017
Algehele gradering
Pragtige plek, dierbare mense, ongelooflike uitsig. Sal verseker weer besoek!
Thaba Lapeng Mountain Escape se terugvoer
Dankie, Lariska. Dit is altyd verblydend om te weet dat gaste hulle verblyf by ons geniet.
Hennie F - Jul 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Thaba Lapeng Mountain Escape se terugvoer
Baie dankie, Hennie.Ons sien uit daarna om julle weer hier te sien na die aankoms van die nuwe kleinding .
Derick W - Jul 2017
Algehele gradering
Wonderlike verblyf.
Thaba Lapeng Mountain Escape se terugvoer
Ons is bly julle het dit hier geniet, Derick. Kom gerus gou weer.
Marco J - Apr 2017
Algehele gradering
Was baie lekker!
Thaba Lapeng Mountain Escape se terugvoer
Baie dankie, Marco. Ek is bly julle het dit geniet. Julle is altyd welkom vir 'n bietjie langer kuier.
Elmee E - Apr 2017
Algehele gradering
Onbeskryflik wonderlike plek.
Thaba Lapeng Mountain Escape se terugvoer
Baie dankie, Elmeè. Ek is bly dat jy en Inald ook die mooi van ons stukkie Oos-Vrystaat kon ervaar so tussen deur julle fietsryery saam.
Denise N - Mrt 2017
Algehele gradering
Mooiste view en gerieflik om net af te pak en te geniet.
Thaba Lapeng Mountain Escape se terugvoer
Dit was vir ons 'n voorreg om julle hier te kon hê sodat julle bietjie kon uitspan.
Sien julle binnekort weer.
Victor S - Mrt 2017
Algehele gradering
Dit was nou 'n netjiese, lekke lêplekkie.
Thaba Lapeng Mountain Escape se terugvoer
Dankie, Victor. Julle moet sommer gou weer plan maak om te kom 'chill'.
Eurika D - Feb 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Thaba Lapeng Mountain Escape se terugvoer
Dit was vir ons net so 'n plesier om julle hier te kon akkommodeer, Eurika. Dis verblydend om te weet ons plekkie word so geniet. Ons sien uit na julle en Piet-hulle se volgende kuier.
Andries V - Feb 2017
Algehele gradering
Perfekte plek, uitstekende diens en vriendelikheid.
Thaba Lapeng Mountain Escape se terugvoer
Dit was vir ons net 'n plesier, Andries. Bly ons kon dit vir jou en Storme 'n bietjie meer gerieflik maak.
Elize K - Feb 2017
Algehele gradering
Lekker stil wegbreek met mooi uitsigte.
Thaba Lapeng Mountain Escape se terugvoer
Ons is bly julle het dit geniet, Elize. Hoop die wegbreek het jou verjaarsdag bietjie ekstra gemaak.
Werner J - Jan 2017
Algehele gradering
Fantastiese wegbreek.
Thaba Lapeng Mountain Escape se terugvoer
Baie dankie, Werner. Ons sien uit na julle volgende kuier.
Duné W - Jul 2017
Algehele gradering
Gasvrye mense, skoon en netjiese verblyf, ruim en volledig toegerus.
Thaba Lapeng Mountain Escape se terugvoer
Dit was 'n voorreg om julle hier te kon hê en ons sien uit na julle volgende kuier.
Piet L - Jul 2017
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Thaba Lapeng Mountain Escape se terugvoer
Baie dankie Piet, ons waardeer die terugvoer.
Marelize K - Jul 2017
Algehele gradering
Lafenis vir die siel.
Thaba Lapeng Mountain Escape se terugvoer
Baie dankie, Marelize. Bly dat ons die atmosfeer kon skep sodat julle bietjie kon ontspan, sien julle weer oor 'n paar maande.
Manda O - Apr 2017
Algehele gradering
Dit was awesome en rustig.
Thaba Lapeng Mountain Escape se terugvoer
Ons is bly julle was tuis van julle huis, en ons sien uit na julle volgende kuier.
Louis V - Sep 2017
Algehele gradering
Great!
Jacqueline F - Apr 2017
Algehele gradering
Ons was baie beïndruk met die baie mooi dekor in die eenheid.
Thaba Lapeng Mountain Escape se terugvoer
Baie dankie, Jacqueline. Alles ten doel om ontspannend op die gemoed te wees sodat gaste bietjie kan ontstres. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Zizipho N - Feb 2017
Algehele gradering
Tranquil, safe and beautiful.
Thaba Lapeng Mountain Escape se terugvoer
Thank you for your comments, Zizipho. However, as we are (and also advertise ourselves as such) a Self-Catering and not a Bed and Breakfast establishment, the provision of breakfast is not included. We do, however, provide a coffee/tea station as a courtesy to our guests in each of the chalets, as well as the rooms. We are also not equipped to provide any meals.
Carlie E - Jul 2017
Algehele gradering
'n Pragtige plek!
Thaba Lapeng Mountain Escape se terugvoer
Dankie dat julle dit ook kon ervaar het, Carlie. Vertrou ons sien julle gou weer.
Dollie H - Apr 2017
Algehele gradering
Vir 'n luukse beskostigbare verblyf, sou ek Thaba Lapeng aanbeveel.
Thaba Lapeng Mountain Escape se terugvoer
Dit is altyd verblydend om te hoor as die gaste hulle verblyf by ons geniet het. Veral as ons kon help om die kinders, wat by die Lush fees gebly het, weer warm en skoon te kry. Ons hoop julle kom sommer gou weer kuier.
Willem V - Apr 2017
Algehele gradering
Huislike verblyf met plaas gasvryheid.
Danita L - Aug 2016
Algehele gradering
Ons verblyf was ongelooflik aangenaam! Die netheid, gasvryheid en natuurskoon het dit ons beste keuse nog gemaak!
Thaba Lapeng Mountain Escape se terugvoer
Dit was vir ons 'n voorreg om julle hier te kon hê, Danita. Ons is bly dat julle ook hierdie stukkie unieke Oos-Vrystaatse natuurskoon kon ervaar. Sien julle gou weer.
`chris P - Des 2016
Algehele gradering
Heerlike gemaklike verblyf. Pragtige uitsigte.
Thaba Lapeng Mountain Escape se terugvoer
Bly ons kon 'n plekkie skep om aan julle behoeftes te voldoen en wat julle kon geniet. Hopelik sal Enzo volgende keer meer gemakilik saam met julle kan gaan stap.
Chris E - Nov 2016
Algehele gradering
Was awesome!
Thaba Lapeng Mountain Escape se terugvoer
Baie dankie, Chris. Bly julle het dit geniet. Darem lekker om met so 'n uitsig wakker te word, nê? Kom gou weer.
Andre V - Okt 2016
Algehele gradering
Rustigheid vanself.
Lees meerThaba Lapeng Mountain Escape se terugvoer
Baie dankie, Andre. Ons is bly dat ons julle wegbreek die moeite werd kon maak. Sien uit daarna om julle spoedig weer hier te kan verwelkom.
Roxanne W - Aug 2016
Algehele gradering
Home away from home!
Lees meerThaba Lapeng Mountain Escape se terugvoer
Thank you, Roxanne. It was only a pleasure having you stay with us and that Shadow could entertain you.
We look forward to your next visit.
Regards,
Gerhard and Zelda.
Juan C - Jul 2016
Algehele gradering
Ontspannend!
Thaba Lapeng Mountain Escape se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering, Juan. Ons sien uit na jou volgende kuier.
Robert A - Jun 2016
Algehele gradering
Het baie welkom gevoel, en dit was lekker stil weg van Johannesburg.
Thaba Lapeng Mountain Escape se terugvoer
Goeiemôre Robert,
Ons is bly julle het dit geniet. Dit was 'n plesier om julle almal hier te kon huisves. Kom gerus gou weer.
Groete,
Gerhard en Zelda.
Carel N - Nov 2016
Algehele gradering
Absoluut puik akkommodasie.
Thaba Lapeng Mountain Escape se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde, Carel - bly ons kon julle help om bietjie van die 'rat race' te ontsnap. Sien julle gou weer.
James S - Nov 2016
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Thaba Lapeng Mountain Escape se terugvoer
Ek is bly ons kon dit vir julle die moeite werd maak, James.
Fanie K - Jul 2016
Algehele gradering
Rustig.
Thaba Lapeng Mountain Escape se terugvoer
Baie dankie, Fanie - dit was 'n voorreg om julle hier te kon huisves.
Sterkte vir julle ook.
Groete,
Gerhard en Zelda.
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Thaba Lapeng Mountain Escape, R711, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang