Thabela Thabeng Guest Farm
Beskrywing
Hierdie ruim chalet bied gerieflike slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n solderruimte. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer en die solderkamer elk 2 enkelbeddens het. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na 'n eetarea en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n verwarmer. Buite is 'n privaat onderdakstoep met 'n buite-etenstafel en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie rustieke chalet het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer op die boonste vlak en 'n badkamer op die onderste vlak. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na 'n eetarea en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n verwarmer. Buite is 'n privaat stoep met 'sitplek en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim chalet bied gerieflike slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 'n slaapkamer in die hoofhuis en 'n buiteslaapkamer. Die slaapkamer in die huis het 2 enkelbeddens en 'n dubbelbed wateffens geskei is. Die badkamer in die huis het 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die buitekamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na 'n eetarea en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Buite is 'n privaat stoep met sitplek en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié chalet bied gerieflike slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Daar is nog 2 enkelbeddens in die leefarea. 'Die badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet en daar is 'n buitestort. Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na 'n eetarea en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Buite is 'n groot houtdek met sitplek en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié chalet bied gerieflike slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na 'n eetarea en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Buite is 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en 'n privaat rotsplonspoel. Boonop is daar 'n boma met 'n sentrale vuurput.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie romantiese chalet bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n hoekbad, stort en 'n wasbak in die kamer. Die kombuis is met 'n tweeplaatinduksiestoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na 'n eetarea en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Buite is 'n privaat stoep met sitplek en 'n privaat braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie romantiese chalet bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na 'n eetarea en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Buite is 'n privaat stoep met sitplek en 'n privaat braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié chalet bied gerieflike slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n tweeplaatinduksiestoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei ns 'n eetarea en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Buite is 'n privaat stoep met sitplek en privaat braaiplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie romantiese chalet bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n hoekbad en wasbak in die kamer. Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na 'n eetarea en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Buite is 'n privaat balkon met sitplek en 'n braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 36 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buffelskloofplaas, Vredefort Dome 5, Venterskroon, 2520, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang