Thalassophile Beach House
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steenbrasbaai-straat 12, Golden Mile, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Vanaf R14 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Thalassophile Beach House bied 'n luukse strandfront-wegbreek op die bekende Gouemylstrand in St. Helenabaai. Dit bied pragtige uitsigte oor die see, direkte strandtoegang en topklas-geriewe.
Hierdie huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer lei na 'n dek met meubels en 'n see-uitsig. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea is ruim en het gemaklike sitplek, 'n kaggel, 'n platskerm-TV met Netflix en 'n panoramiese see-uitsig. Dit lei na die eetarea met 'n etenstafel geskik vir 8. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, koffiemasjien, wynyskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus. Die opwaskamer het 'n skottelgoedwasser en daar is 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër in die motorhuis. WiFi is beskikbaar.
Die dek en stoep bied 'n pragtige see-uitsig en gaste kan ook sonbaai, drankies geniet of die direkte strandtoegang benut. Daar is 'n swembad en sonstoele met sambrele, asook 'n buitestort. Die huis het sonkrag en die vensters kan heeltemal oopgaan sodat die kombuis, eet- en braai-area verbind word.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Sarita Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 10
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Steenbrasbaai-straat 12, Golden Mile, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Golden Mile St. Helenabaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steenbrasbaai-straat 12, Golden Mile, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap