Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thatched Roof Cottage 2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koeniesrivierplaas, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Thatched Roof Cottage 2 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid geleë op die Boesmanskloof-staproete tussen McGregor en Greyton, Wes-Kaap, ideaal vir 'n gesinswegbreek of groter groepe wat die natuur wil verken.

Dié kothuis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Albei slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed en 1 enkelbed. Boonop het die eenheid 2 enkelbeddens op die solder vir ekstra slaapplek. Die badkamer is toegerus met 'n wasbak, toilet en 'n buitestort.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n konveksie-tweeplaatoond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n Etenstafel met sitplek vir 6, wat ook in die kombuis beskikbaar is, is perfek vir etes. Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke.

Buite het gaste toegang tot 'n buitebraai-area met meer sitplek, die ideale plek vir skemerkelkies. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike oerwoudgimnasium, biblioteek, veerpyltjiebord, verskeie bordspeletjies, asook 'n swembad vir alle gaste om te geniet.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Thatched Roof Cottage 2
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Barry & Ruth Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 70

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Koeniesrivierplaas, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Thatched Roof Cottage 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koeniesrivierplaas, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebcc32b15bd984f3a67e0670d82e9272e05d18e03e0aacf9ba53804b09adee287cd3194d39daa33e38a83bfc46810c7e9dc1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 8 mense 1 5 1 5 Koeniesrivier Farm McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.009953378478 19.715199309195

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang