Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Canyons Guestfarm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 92 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Riana R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rustige verblyf in die mooiste natuurskoon - sal beslis weer kom! Perfekte ligging met 'n uitsig oor die rivier en die bokke wat rondom ons wei, en baie stilte - presies wat ons nodig gehad het. Dankie ook vir die lekker varsgebakte broodjie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheryl C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

A little piece of heaven! We had an amazing 3-night stay in Canyon Cottage - wish it was longer. Everything was perfect and we will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Amazing! Thank you so much for the wonderful stay! We truly appreciated the hospitality and everything that made the experience so memorable. The homemade bread was amazing. Looking forward to coming back again soon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elle G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

A nature lover's dream. Wonderful, peaceful, lots of personal touches in the cottage and Allison is a kind, delightful host who goes above and beyond. Pure bliss!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arno K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Een van die mooiste plekkies waar ek al gebly het. Pragtige omgewing. Lieflike geriewe met die mooiste uitsig van diere wat reg rondom om die eenhede wei. Enigste item wat ek sou miskien byvoeg, is 'n gordyn by die waskamer ingang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthie
Aloe Canyons Guestfarm
Baie dankie vir jou terugvoering. Dit was lekker om julle te ontmoet en lekker om te hoor dat julle dit baie geniet het. Groete, Alison

Ilze C
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Baie lekker gebly, dankie baie. Ek het dit! Mooi, kalm en stil! Sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthie
Aloe Canyons Guestfarm
Baie dankie, ons is bly jy het die stilte geniet. Kom kuier weer. Groete, Alison

James W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

A breath of fresh air. It was wonderful. Waking up to the sounds of all the different animals was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthie
Aloe Canyons Guestfarm
Thanks James. We are glad you and your family had a wonderful time on the farm. We hope to see you again in the near future. Kind regards, Alison

Keith K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

It was a joy to stay at Aloe Canyons. Will definitely go again. Very relaxing and beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthie
Aloe Canyons Guestfarm
Thank you, Keith!

Salvatore D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Tranquility. Lots of bird life and awesome to view the game strolling around the cottage. They come quite close and that makes it even better. The cottage has everything you need. Very private and a lovely view over the river. WiFi would have been a plus. Cellphone signal very poor.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthie
Aloe Canyons Guestfarm
Thank you, Salvatore, for your time writing this review and all the photos. It was nice meeting you and Liesl. Looking forward to welcoming you back. Kind regards, Alison

Denise D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Asemrowend. Ons en die hondekinders het die naweek vreeslik baie geniet! Die rustigheid is presies wat ons nodig gehad het vir 'n wegbreek uit die stad. Ons het heerlik gesit en kuier om die kaggel. Die elande en bokke so na aan die huisie was iets om te aanskou en die gasvrou was vriendelik en het selfs vir ons 'n tuisgebakte brood gebring. Sal definitief weer gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marthie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 138

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R1 100
R 1 100 R 734
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
R 1 100 R 734
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cloeteskraal, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd340141eca879446b2aa43eca420c3f53738131f162075171f3c2f610f27e3ec06ad64d5e671c980f331964dbc1be3d93f96?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R733 per nag (plek vir 2) 92 5 1 5 Cloeteskraal Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.241844564848 20.374155543952

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang