Fuhri Apartments
Beskrywing
Hierdie kothuis het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koningingrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n tweeplaatstoof en 'n oond, 'n ketel, 'n slim-TV met stroomdienste, WiFi en beurtkrag-ligte. Die eenheid het ook 'n klein stoep en tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Was- en strykdiens is teen 'n ekstra koste per dag beskikbaar.
'n Skoonmaakfooi sal gehef word vir die skoonmaak na partytjies indien daar enige gemors is na ongemagtigde partytjies.
Die romantiese pakket is beskikbaar teen ekstra koste. Dit moet vooraf bespreek word. Dit sluit versierings in (roosblare op die bed en bad), wyn of sjampanje, blomme en sjokolades.
Stel asb. die bestuurder in kennis rakende enige vereistes ten minste 48 uur voor die datum wat dit nodig is.
Gebottelde Generosity-water is beskikbaar teen 'n ekstra koste per bottel. 'n Gedeelte van die opbrengs van die water gaan aan liefdadigheid. Bestel asb. vroegtydig indien gaste water wil hê tydens verblyf en die water sal dan in die yskas wees met aankoms.
Let asb. dat geen matriek-jaareindpartytjies toegelaat word nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenslaapkamerkothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n elektriese stoof en oond, mikrogolf, yskas, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Daar is 'n sit- en eetarea. Ander geriewe sluit 'n slim-TV met stroomdienste, WiFi, lugversorging en 'n privaat ingang met 'n klein tuin in. Klein troeteldiere word toegelaat.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Was- en strykdiens is teen 'n ekstra koste per dag beskikbaar.
'n Skoonmaakfooi sal gehef word vir die skoonmaak na partytjies indien daar enige gemors is na ongemagtigde partytjies.
Die romantiese pakket is beskikbaar teen ekstra koste. Dit moet vooraf bespreek word. Dit sluit versierings in (roosblare op die bed en bad), wyn of sjampanje, blomme en sjokolades.
Stel asb. die bestuurder in kennis rakende enige vereistes ten minste 48 uur voor die datum wat dit nodig is.
Gebottelde Generosity-water is beskikbaar teen 'n ekstra koste per bottel. 'n Gedeelte van die opbrengs van die water gaan aan liefdadigheid. Bestel asb. vroegtydig indien gaste water wil hê tydens verblyf en die water sal dan in die yskas wees met aankoms.
Let asb. dat geen matriek-jaareindpartytjies toegelaat word nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenslaapkamerkothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus. Ander geriewe sluit 'n TV met DStv, WiFi, lugversorging en 'n privaat ingang in. Daar is 'n klein voortuin met 'n stoep, asook 'n agtertuin met 'n waslyn. Klein troeteldiere word toegelaat.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Was- en strykdiens is teen 'n ekstra koste per dag beskikbaar.
'n Skoonmaakfooi sal gehef word vir die skoonmaak na partytjies indien daar enige gemors is na ongemagtigde partytjies.
Die romantiese pakket is beskikbaar teen ekstra koste. Dit moet vooraf bespreek word. Dit sluit versierings in (roosblare op die bed en bad), wyn of sjampanje, blomme en sjokolades.
Stel asb. die bestuurder in kennis rakende enige vereistes ten minste 48 uur voor die datum wat dit nodig is.
Gebottelde Generosity-water is beskikbaar teen 'n ekstra koste per bottel. 'n Gedeelte van die opbrengs van die water gaan aan liefdadigheid. Bestel asb. vroegtydig indien gaste water wil hê tydens verblyf en die water sal dan in die yskas wees met aankoms.
Let asb. dat geen matriek-jaareindpartytjies toegelaat word nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenslaapkamerkothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus. Ander geriewe sluit 'n TV met stroomdienste, WiFi, lugversorging en 'n privaat ingang in. Daar is 'n klein toegeboude stoep met sitplek en braaigeriewe. Klein troeteldiere word toegelaat.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Was- en strykdiens is teen 'n ekstra koste per dag beskikbaar.
'n Skoonmaakfooi sal gehef word vir die skoonmaak na partytjies indien daar enige gemors is na ongemagtigde partytjies.
Die romantiese pakket is beskikbaar teen ekstra koste. Dit moet vooraf bespreek word. Dit sluit versierings in (roosblare op die bed en bad), wyn of sjampanje, blomme en sjokolades.
Stel asb. die bestuurder in kennis rakende enige vereistes ten minste 48 uur voor die datum wat dit nodig is.
Gebottelde Generosity-water is beskikbaar teen 'n ekstra koste per bottel. 'n Gedeelte van die opbrengs van die water gaan aan liefdadigheid. Bestel asb. vroegtydig indien gaste water wil hê tydens verblyf en die water sal dan in die yskas wees met aankoms.
Let asb. dat geen matriek-jaareindpartytjies toegelaat word nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenslaapkamerkothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Daar is 'n sit- en eetarea. Ander geriewe sluit 'n TV met DStv, WiFi, 'n privaat ingang en klein stoep in. Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Was- en strykdiens is teen 'n ekstra koste per dag beskikbaar.
'n Skoonmaakfooi sal gehef word vir die skoonmaak na partytjies indien daar enige gemors is na ongemagtigde partytjies.
Die romantiese pakket is beskikbaar teen ekstra koste. Dit moet vooraf bespreek word. Dit sluit versierings in (roosblare op die bed en bad), wyn of sjampanje, blomme en sjokolades.
Stel asb. die bestuurder in kennis rakende enige vereistes ten minste 48 uur voor die datum wat dit nodig is.
Gebottelde Generosity-water is beskikbaar teen 'n ekstra koste per bottel. 'n Gedeelte van die opbrengs van die water gaan aan liefdadigheid. Bestel asb. vroegtydig indien gaste water wil hê tydens verblyf en die water sal dan in die yskas wees met aankoms.
Let asb. dat geen matriek-jaareindpartytjies toegelaat word nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Madison Huis beskik oor 5 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede, derde en vyfde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed. Die badkamers het elk 'n stort of 'n bad. Die kombuis is met 'n mikrogolf, stoof, yskas en ander toestelle toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n sessitplek-etenstafel en die sitarea lei na 'n onderdakstoep. Die stoep het ingeboude braaigeriewe en daar is 'n swembad in die tuin. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
'n Was- en strykdiens is teen 'n ekstra koste per dag beskikbaar.
'n Skoonmaakfooi sal gehef word vir die skoonmaak na partytjies indien daar enige gemors is na ongemagtigde partytjies.
Die romantiese pakket is beskikbaar teen ekstra koste. Dit moet vooraf bespreek word. Dit sluit versierings in (roosblare op die bed en bad), wyn of sjampanje, blomme en sjokolades.
Stel asb. die bestuurder in kennis rakende enige vereistes ten minste 48 uur voor die datum wat dit nodig is.
Gebottelde Generosity-water is beskikbaar teen 'n ekstra koste per bottel. 'n Gedeelte van die opbrengs van die water gaan aan liefdadigheid. Bestel asb. vroegtydig indien gaste water wil hê tydens verblyf en die water sal dan in die yskas wees met aankoms.
Let asb. dat geen matriek-jaareindpartytjies toegelaat word nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 21 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fuhriweg 42, Randhart, Alberton, 1449, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang