Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fuhri Apartments

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fuhriweg 42, Randhart, Alberton, 1449, Gauteng
  • Vanaf R850 R595 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Fuhri Apartments is in Alberton, Gauteng. Hierdie area is bekend vir winkelsentrums, restaurante en ikoniese besienswaardighede insluitend Gold Reef City en die Apartheid Museum. Die woonstel is ongeveer 5 minute se ry vanaf die nuwe Netcare Hospitaal, die Newmarket Mall, Alberton se middedorp en Alrode Industriële Area. Die Mall of the South, Oor- en Oogkliniek, Rietvlei Dieretuinplaas en Thaba-roetes is slegs 10 minute ver. Die verblyf is baie gewild onder sakereisigers en gaste wat mediese behandeling by die plaaslike hospitale moet ontvang. Gesinne is ook welkom.

Verblyf word aangebied in 6 eenhede, naamlik Madison Huis, Die Anneks, Plum-kothuis, Hideaway, Jimmy's-kothuis en Die Gatehouse. Elke eenheid het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n bad of 'n bad en 'n stort, 'n privaat ingang en braai-area. Elke eenheid het ook 'n kombuis of kombuisie wat toegerus is vir selfsorg. Stapelbeddens kan voorsien word vir langtermyngaste mits dit vooraf so gereël is.

Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek en wasgoeddienste in. Gaste kan ook op die perseel swem. Troeteldiere word slegs toegelaat mits reëlings vooraf daarvoor getref word.

Nabygeleë aktiwiteite en besienswaardighede sluit perdry, fietsry, bergfietsry, tennis, visvang, begeleide staptogte en swem in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lauren Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Fuhriweg 42, Randhart, Alberton, 1449, Gauteng
  • Gaste dink Fuhri Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
R850 R595
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R850 R595
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fuhriweg 42, Randhart, Alberton, 1449, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAidgaq5XsNwt5hrsKaC4jGACjkzRBONTZFhqbeSgIRnK7X7TMtx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R595 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 42 Fuhri Road Randhart 1449 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -26.2871339 28.119848

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang