Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Attic & Below

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Morne C
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Very good. Nice place with good location. Clean and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleine M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Heerlik gebly. Heerlik heerlik. Oulike plekkie, perfek vir ons girls weekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Lekker shopping. Loopafstand van winkels en restaurants.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alisha N
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Nov 2024

Awesome! Very accommodating host. Our stay was great. The accommodation is within walking distance from all the restaurants and shops. The unit was very clean and comfortable. The sunroom was a cool spot to spend the afternoons. A few things to note: The shower doesn't have a door, but the toilet does. Note the water restrictions, and the shower does get a bit finicky between hot and cold. If you are booking the downstairs, you will be able to hear footsteps from upstairs. Overall though, an amazing stay and will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Henoch K
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Rustic, rustig en goed toegeruste eenheid wat ideaal geleë is. Baie goeie toegeruste eenheid en ideaal geleë met net 'n 3min stap tot by die dorp se plein. Die eenheid was ook baie skoon en netjies met aankoms en sal enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nadia P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Rustig, goed ingerig en netjies. Ja, dit was heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Yvette S
1 nag Gesin met tieners
4.6
Apr 2024

Sportbyeenkoms in Bethlehem. Die eenheid is netjies. Gerieflik geleë binne stapafstand van die plein. Ons navrae is spoedig hanteer. Die enigste nadeel is ons kuier was te kort. Hopelik kan ons gou weer 'n draai maak in Clarens en by The Attic.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Alani Aucamp A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2024

Rustige naweek in 'n pragtige dorpie. Ons het baie lekker gebly, ja - die stort het net teleurgestel. Baie flou en warm water raak weg na paar sekondes. TV het ook nie gewerk nie. Maar dit het ons nie gekeer om 'n heerlike naweek te hê nie. Die verbly is baie naby geleë en laat stap toe.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Valerie
The Attic & Below
Dear Alani Thank you for your review. I am not sure what went wrong with the gas geyser as it is set at 65 degrees! We do check the TV when getting the unit ready before guests arrive, and it was working fine. I must say that sometimes the signal drops when there are storms or rain. It must be what happened then. It is a pity you didn't contact me then as I would have explained to you how to reset it. Well, at least you still enjoyed your weekend! Valerie & Team

Judy C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2024

Uiters aangenaam. Ons het in die Attic tuisgegaan en dit geniet aangesien daar 'n goeie uitsig op die omgewing is. Die Attic is voldoende toegerus vir selfsorg en ons het niks kortgekom nie. Die plek is uiters warm en 'n dakwaaier of twee sal baie help vir die ongemak. Die toegang is met 'n stel trappe en dit kan 'n probleem wees vir ouer/gestremde persone.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Valerie
The Attic & Below
Thank you for your review, Judy. When booking at 'The Attic & Below,' one can choose between the Downstairs apartment and the Upstairs apartment. As the names suggest, the Upstairs is on the first floor, so there are stairs to get to it, as per the description and the photos. You requested the Upstairs apartment when booking, so yes, there are stairs to get there. We do provide heaters and electric blankets for the cold months. However, we usually don't experience extremely hot temperatures as we did recently. This is why there are no fans, but I will certainly look into it. Apologies for any inconvenience caused.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Valerie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 174

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 222, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04aa3750c4ff084fae37bbcce80d5203beb3c1f6f6f1d12b0db7b80a9fd232c5b20b0f3b55a7cf7b994edf0d39f02f9cb7a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 71 5 1 5 222 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.517221616882 28.419228673047

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang