Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Attic & Below

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Valerie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 169

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 67 resensies vir The Attic & Below
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5
Madeleine M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine M

Heerlik gebly.

Heerlik heerlik. Oulike plekkie, perfek vir ons girls weekend.

Melanie B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie B

Lekker shopping.

Loopafstand van winkels en restaurants.

Carling F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carling F

"Blerrie netjies".

Die plek was die perfekte bestemming waar ek en my vrou ons wittebrood kon afsluit op ons pad terug huis toe.

Henoch K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henoch K

Rustic, rustig en goed toegeruste eenheid wat ideaal geleë is.

Baie goeie toegeruste eenheid en ideaal geleë met net 'n 3min stap tot by die dorp se plein. Die eenheid was ook baie skoon en netjies met aankoms en sal enige tyd weer daar bly.

Nadia P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia P

Rustig, goed ingerig en netjies.

Ja, dit was heerlik!

Yvette S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yvette S

Sportbyeenkoms in Bethlehem.

Die eenheid is netjies. Gerieflik geleë binne stapafstand van die plein. Ons navrae is spoedig hanteer. Die enigste nadeel is ons kuier was te kort. Hopelik kan ons gou weer 'n draai maak in Clarens en by The Attic.

Judy C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Judy C

Uiters aangenaam.

Ons het in die Attic tuisgegaan en dit geniet aangesien daar 'n goeie uitsig op die omgewing is. Die Attic is voldoende toegerus vir selfsorg en ons het niks kortgekom nie. Die plek is uiters warm en 'n dakwaaier of twee sal baie help vir die ongemak. Die toegang is met 'n stel trappe en dit kan 'n probleem wees vir ouer/gestremde persone.

The Attic & Below se terugvoer

Thank you for your review, Judy.

When booking at 'The Attic & Below,' one can choose between the Downstairs apartment and the Upstairs apartment. As the names suggest, the Upstairs is on the first floor, so there are stairs to get to it, as per the description and the photos. You requested the Upstairs apartment when booking, so yes, there are stairs to get there.

We do provide heaters and electric blankets for the cold months. However, we usually don't experience extremely hot temperatures as we did recently. This is why there are no fans, but I will certainly look into it. Apologies for any inconvenience caused.

The Attic & Below
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Anel G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anel G

Na die probleme opgelos is, was die verblyf goed.

Warm water by die stort was ʼn probleem. Die boonste eenheid se water het deur die plafon in ons wat in die onderste eenheid gebly het, se kombuis gedrup. Die water by die stort is wel uitgesorteer. Die eenheid is ook nie gediens in die vyf dae wat ons daar gebly het nie, soos handdoeke geruil. Ons het wel heerlik warm geslaap.

The Attic & Below se terugvoer

Dear Anel,

Thank you for your review, and I'm glad to know that you were warm enough.
As explained during your stay, a pipe burst upstairs (due to the very cold weather), and we did our utmost to fix it while both units were occupied. Unfortunately, as it was in the wall, we could not sort it out completely during your stay. It has now been sorted out and is not dripping downstairs anymore. Again, I apologise for it.
It is not mentioned in the description that the units are serviced during your stay, so I assumed you were aware of it. Should we have known that you needed clean towels, we would have gladly brought you some.

The Attic & Below
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Margaret C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret C

Verblyf was baie lekker en als gemaklik.

Huisie is lekker naby dorp en restaurante.

The Attic & Below se terugvoer

Thank you for a fantastic review, Margaret. We are glad you enjoyed your stay with us. Valerie

The Attic & Below
Shelley J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shelley J

Comfortable space close to centre.

Adequate in every way, everything one needs and more.

Deanne C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deanne C

We stayed 1 night on route to our holiday.

It was very comfortable and well-located. We could not get the TV channels to change so it was an early night for all as we were all in the 1 room.

Yolanda B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolanda B

Ons het dit baie geniet en die afstand van The Attic and Below is 'n klipgooi van die middedorp af.

Wat ek wel kan noem is, sit asb. 'n skuifdeur of 'n skerm of net 'n gordyntjie voor die badkamer se ingang. Ons het met vriende daar gekuier en dit kan ongemaklik raak. Daar is nie genoeg privaatheid wat die badkamer aanbetref nie.

Wynand G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wynand G

Rustige en aangename plekkie.

My vrou kon heel rustig sit en skilder, sal The Attic & Below enige tyd aanbeveel.

The Attic & Below se terugvoer

Thank you for a nice review.
I am glad you enjoyed your stay in the large Downstairs apartment.
We look forward to welcoming you again.
Valerie

The Attic & Below
Chantelle T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle T

The stay was enjoyable.

Really enjoyed the accommodation, it is very close to the local shops and entertainment.

Carina C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Carina C

Pragtig en vreedsaam.

Die kombuis is onprakties. Dit benodig werk spasie. Ons het geen loadshedding gehad nie, maar tog was daar geen water tussen 21:00 en 6:00.

Johan K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan K

Aangename verblyf in 'n pragtige deel van die land.

Die onderste eenheid se groot glasdeure wat oopmaak en buitekant met die binnekant integreer, is 'n wenner. Twee irritasies: Die slaapplek is vir vier mense in 'n oopplan situasie. Vir 'n tiener wat privaatheid soek, werk dit nie. Onmiddellik langs die Attic (feitlik op dieselfde erf) word daar deur die week leerprodukte vervaardig. Die werkers se musiek en produksiegeluide is steurend vir mense wat juis die rustigheid van 'n vakansie atmosfeer soek.

The Attic & Below se terugvoer

Dear Johan,

The description and the photos show that both apartments at The Attic & Below are open plan and that there is no separate bedroom, so we are open about it.
Regarding Oak Leather's workshop, I have never had complaints before. But I understand and should you have told me about it when I met you during your stay, I would have spoken to them immediately.
I have nevertheless spoken to them to make sure it doesn't happen again.

The Attic & Below
Twanette B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Twanette B

Amazing! Skoon en netjies en elegant!

Stapafstand van alles af. Skoon en netjies. Veilig. Heerlike gekuier, pragtige tuin. Alles wat jy nodig het is daar en Valerie is so behulpsaam en vriendelik! Ons gaan vir seker weer daar kuier! Sakpaspryse ook.

The Attic & Below se terugvoer

Thank you so much Twanette for your lovely review!

We look forward to your next visit.

Valerie and team

The Attic & Below
Alex B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex B

Brilliant location and very nice place.

Lots of space and fully equipped self-catering unit.

The Attic & Below se terugvoer

Thank you Alex for your nice review!

Valerie and Team

The Attic & Below
Elize M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize M

Baie lekker!

Die Attic was mooi skoon, lekker beddens, baie oulike plekkie. Naby aan die dorpie. Dit was lekker om jou kar te parkeer vir die kuiertyd en orals te kon loop oor die lekker ligging. Die skoonmaker was so vriendelik en behulpsaam en het alles net perfek en gemaklik gemaak. Dankie vir die lekker plekkie.

The Attic & Below se terugvoer

Thank you for a lovely review.
We are glad you enjoyed your stay.

The Attic & Below
Carol V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carol V

Ons het lekker gekuier en dit baie geniet.

Ons het baie lekker gebly. Toe daar probleme met die water in die dorp was, het die gasvrou ons dadelik ingelig. Parkering is iewat van 'n probleem, want ons Toyota bakkie kon nie regtig onder die afdak inpas nie. Ook was beide wooneenhede verhuur, so om in en uit te kom, moes die persoon wat voor gestaan het en wou ry, elke keer verleë die ander huurders gaan vra om hul voertuig te skuif. Verder was dit baie gerieflike en aangename verblyf.

The Attic & Below se terugvoer

Thank you for a nice review. We are working on a solution for the parking, but we need municipal approval which can take a long time.

The Attic & Below
Janine O - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Janine O

In die hartjie van die dorp.

Pragtige plekkie, baie skoon en ruim. Gemaklike beddens. Alles wat jy mag nodig kry, ook bystandligte ens. wat help as die krag afgaan. Loopafstand vanaf die dorpie se interessante winkeltjies. Reg oorkant 'n pragtige kerkie, waar ons Sondagmôre die kerkklokke kon hoor lui. Ons was met 'n motorfiets daar en sou net 'n hek wat kan sluit aan die afdakkie kan voorstel, maar met 'n voertuig sal dit nie 'n probleem wees nie. Baie lekker gekuier en beslis waarde vir geld.

The Attic & Below se terugvoer

Thank you for a nice review.

The Attic & Below
n/a n - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
n/a n

Comfortable cottage.

Close to the village in Clarens.

Corne L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Corne L

Lekker geleë.

The Attic is baie lekker geleë. Stapafstand van alles af. Als wat mens nodig het vir 'n naweek weg. Ons het egter 'n slegte ervaring gehad met die restaurant/kuierplek reg onder die slaapplek. Hul het gekuier en harde musiek gespeel van 00:00 tot na 02:00 die oggend.

The Attic & Below se terugvoer

As explained on Sunday one of the employees of the restaurant did that behind his boss’s back, when she was exceptionally out of town. He has been warned about it by the owner of the restaurant and I doubt that it will happen again.
He had been instructed to close at 7 pm, which, as you told me was the case, and then came back behind his employer’s back to have a party with friends.
I am so very sorry about it as this has never happened in all the years I have had The Attic in Clarens.
My husband and I have personally spoken to that employee too.
Hopefully, we will host you again and we will make sure that you have a quiet and peaceful night.

The Attic & Below
Ilse V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse V

Oulike woonstel met goeie ligging. Restaurant onder woonstel steurend.

Baie oulike woonstel, goed ingerig met mooi uitsig. Lekker stapafstand van alles. Eienaar was baie behulpsaam met 'n bespreking op die nippertjie. Die onderdak parkering voel net nie heeltemal veilig nie en ingang vreeslik nou tussen trappe en klomp blombakke, het gesukkel met groot kar. Die lawaai van die restaurant onder die woonstel was ook baie steurend toe ons vroeg wou slaap, mens hoor elke stamp en stoot. Anders as dit heel aangenaam.

Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Riet L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riet L

Awesome accomodation.

Very well situated and neat accommodation. Well equipped with everything you need. Welcoming and friendly owner who went the extra mile to ensure our stay was very enjoyable.

Marilize V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize V

'n Lieflike woonstel.

Wat 'n lieflike plekkie! The Attic is sentraal geleë. Veilig, gerieflik en skoon. Ek sal dit beslis aanbeveel.

The Attic & Below se terugvoer

Thank you Marilize for a great review.

The Attic & Below
Melanie B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie B

Great breakaway.

Spacious and clean. Has every thing you need. Walking distance from shops and restaurants. Far enough to have peace and quiet after shopping. Beautiful lookout over mountains on stoep. Loved the sound of church bell. You must take a drive to Jackal's Hill for a relaxing lunch. Amazing cheese platters from a variety of award wining products made by owner Valerie. Thank you Valerie. Was highlight of our trip.

The Attic & Below se terugvoer

Thank you Melanie for a fantastic review for both The Attic in Clarens and Jackal’s Hill Fromage.

The Attic & Below
Lizelle L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle L

Baie gerieflik en sentraal geleë.

Ons was binne stapafstand van alles.

Marlize D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize D

Perfect winter getaway.

After booking the weekend for our first wedding anniversary and then having to postpone it due to lockdown, Valerie was very accomodating with our date changes and then again with an impromptu change when we heard there might be snow (there wasn't). The Attic is amazingly located, a mere block from the main square, and well kitted out for a weekend away. Valerie was once again very accommodating when we managed to lock ourselves out due to the door being able to be locked without the key and managed to get a spare key to us within an hour, even with it being after 7pm on a Saturday. Thanks for an amazing stay and for making our (belated) first-anniversary special.

The Attic & Below se terugvoer

Thank you for a great review! I am glad I could be of help and that you finally got to celebrate your anniversary in Clarens!

The Attic & Below
Elmien V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmien V

Ideale ligging - nie te naby of te vêr. Goed ingerig.

Net wat nodig is vir 'n heerlike kuier naweek. Ons het wel net daar geslaap en meestal in die dorp rond gesnuffel en by die restaurante gekuier. Enigste negatief is dat daar nie 'n waaier of lugversorging in die plekkie is nie.

The Attic & Below se terugvoer

Thank you for a lovely review.
We are glad you enjoyed your stay.

The Attic & Below
Jacky B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jacky B

Always great to be in Clarens to browse through the shops, experience the food and coffee and wander through the Nature Conservancy.

Safety is improved by not having the accommodation serviced but guests should be advised up front that there is no servicing. Was not a problem for us but would have been good to know.

The Attic & Below se terugvoer

Dear Jacky

Thank you for your review.
I am a bit confused about 2 things on your review.
First you give us a 3* out of 5* for cleanliness, but you spouse/partner who made the booking sent me a message thanking us for a clean house...
Secondly, regarding the fact that we don't do a daily service during the pandemic, I did specify it when I submitted the quote - see below copy of the quotation.

Quotation for accommodation at The Attic In Clarens
This offer is valid until 12 Oct 2021 at 12:00 (South African time)
"Thank you for your enquiry.

We do have availability for those dates.
During the pandemic we have put in place the following protocols:
- self check in and check out
- no daily service to minimise contact
- sanitizer at your disposal in the apartment

We look forward to welcoming you.

Valerie "

Furthermore, I do think that our customer service is good as when you asked to check out later as you were going for a hike and wanted to shower after, I did not hesitate to say that it was not a problem at all.

Valerie & Team

The Attic & Below
Pam W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Pam W

Great place to stay.

Lovely accommodation in the heart of Clarens on the main road, close to shops and restaurants. Clean and comfortable, extra comfy beds!

Rouxlene V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rouxlene V

Baie oulike woonstel met baie goeie ligging in die dorp. Lekker ruim en ingerig om self kos te kan maak. Gee 'n huisgevoel.

The Attic is egter bo op 'n restaurant geleë en jy kan geluide van onder bo in die slaapkamer hoor. Sal nog steeds dit aanbeveel as 'n gerieflike woonstel om oor te slaap.

Richard S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard S

Great location and value.

All good. Will stay here again when I’m in the area.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie ligging en waarde.

Alles was goed. Sal weer daar bly wanneer ek in die omgewing is.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

The Attic & Below se terugvoer

Good day Richard,

Thank you for the lovely review!
We look forward to welcoming you again soon.
Valerie

The Attic & Below
Coen S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coen S

Baie aangenaam, ideaal geplaas en goeie waarde vir geld. Sal weer wil besoek, net vir 'n langer tydperk.

Diens was puik, goeie waarde vir geld. Het die plek al by verskeie vriende aanbeveel. Wil definitief weer vir 'n langer tydperk besoek. Plek is goed toegerus en het 'n heerlike huislike atmosfeer. Tien uit tien.

Kenneth M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kenneth M

Excellent value for money, very accommodating and good location.

We will definitely be visiting again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende waarde vir geld, baie akkommoderend en 'n goeie ligging.

Ons sal beslis weer kom kuier.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

The Attic & Below se terugvoer

Thank you Kenneth for a lovely review!

Valerie

The Attic & Below
Larisa V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larisa V

Lekker gebly en naby aan die dorp.

Ons het baie lekker gebly by The Attic. As ek net een negatiewe opmerking kan maak is die feit dat die plekkie bo 'n restaurant is. Ongelukkig is die slaapkamer bo die kombuis en natuurlik is daar die gewone lawaai van 'n restaurant kombuis tot so half 12 in die aand. Anders as die, was ons verblyf by The Attic baie lekker gewees. Is loop afstand van die dorp en is dit nie nodig om êrens heen te ry in Clarens nie.

The Attic & Below se terugvoer

Thank you for a lovely review, Larisa.

I have taken up the noise issue with the restaurant, and do hope it will not happen again.

Valerie

The Attic & Below
Charné M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charné M

Baie gesellig gebly.

Baie oulike plekkie. Dis in 'n veilige omgewing en definitief waarde vir geld.

Marlo L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlo L

The Attic.

We were three people and there were only two beds made. This was the only negative. It is situated in town and you could walk to all the shops and restaurants. We really enjoyed our stay.

The Attic & Below se terugvoer

Dear Marlo

I thought there were a couple and a 3rd adult in your party. This is why the queen size bed and one single bed were ready. Unless our guests specify that they want 3 separate beds, unfortunately, we cannot guess. But Lizbeth, our cleaning lady did rectify when she came to service the apartment on the first morning of your stay.
I am very sorry for the inconvenience.

Valerie

The Attic & Below
Anonieme gas - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Michelle B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle B

Gerieflike ligging.

Die Attic in Clarens het 'n wonderlike ligging en is stapafstand vanaf al die winkels asook eetplekke in die dorp. Die eenheid is baie mooi binne en funksioneel, maar daar was egter 'n paar punte van die plek wat nie op standaard was nie. 1 - Daar was geen komplimentêre koffie, suiker of melk in die eenheid nie, slegs teesakkies. Die personeel van Addo's was so vriendelik om melk en suiker aan ons te verskaf. 2 - Die eenheid was nie baie skoon nie, daar het gebruikte suikerpakkies en stof langs die yskas gelê op die grond en daar is 'n sjerriehouer in die eenheid wat leeg was, maar aan die binnekant van die bottel het die laaste paar taai druppels vas gesit. 3 - Die kragproppe in die kamer het meer as een keer afgegaan en die kragboks is nie in die eenheid nie, maar in Addo's wat onder die eenheid geleë is. Baie ongerieflik. 4 - Die geyser is nie warm gestel nie, dus was die warm water slegs lou en glad nie warm nie. 5 - Daar is onderdakparkering (wat nie toesluit nie en baie smal is) op die perseel, maar daar is geen heining dus is die parkering nie veilig nie. Ek sal graag weer die instansie wil besoek aangesien die ligging so prakties is, maar daar sal eers na al die probleme moet gekyk word en verbeter word.

The Attic & Below se terugvoer

Dear Michelle

Thank you for bringing this to our attention.
1. We do put coffee sachets, sugar sachets, 5 roses tea and rooibos, as well as creamer - should you want fresh milk, you need to bring it with. I was there myself on Monday after your departure and all the above were available next to the kettle.
2. I understand that there was an issue about the cleanliness - I am sorry about this and will take it up with my cleaning lady, although I know she is quite thorough.
3. I wish you had contacted me on Saturday when you had issues with the electricity. I found out on Monday that the problem was on the Eskom side, and should I have known I would have contacted them immediately. The problem (a faulty circuit breaker on the meter box) was resolved within a few hours once I had reported it to Eskom.
4. I gather that the water was not hot enough because of the Eskom problem and their circuit breaker tripping.
5. It is mentioned in the description that the parking is on the property (off street), but not behind locked gates.
I do apologize if you didn't enjoy the night you spent at The Attic in Clarens.
Valerie

The Attic & Below
Phil B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phil B

Exquisite, quaint and very comfortable with easy access. Just superb and we will definitely go back.

They are very accommodating and there was someone that received us at arrival. Communication was on par but the best was the comfortable accommodation. Thank you for a very clean and safe environment. Just loved the stay.

The Attic & Below se terugvoer

Thank you for a lovely review, Karin!

Valerie

The Attic & Below
Tania H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania H

Baie oulike plekkie en het reeds aanbeveel vir vriende wat my foto's op FB gesien het.

Baie oulike plekkie en sal weer besoek, dankie vir gasvryheid.

Liana M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana M

Fantasties!

Dit was 'n wonderlike, skoon, veilige plek om te bly, vriendelike en hulpvaardige eienaar wat ons so tuis laat voel het. Dit is loopafstand van sakekern. Sal dit met graagte aanbeveel vir enige persoon sonder kinders of ouer mense, die trappe kan 'n probleem wees vir ouer mense.

Lourencia V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourencia V

Wonderlik. Sal definitief weer daar bly.

Baie lekker gebly. Kon loop waar ons wou wees. Lekker geslaap,wonderlike uitsig en motor veilig onder afdak.

The Attic & Below se terugvoer

Thank you for a fabulous review.

Valerie & Team

The Attic & Below
Anet V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anet V

Verblyf was fantasties, het dit baie geniet.

Die verblyf was uit die boonste rakke. Baie goed geleë, stapafstand van dorp. Was altyd skoon en netjies en die mense was altyd hulpvaardig.

The Attic & Below se terugvoer

Thank you for a great review.

Valerie and team.

The Attic & Below
Michelle M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M

Very comfortable stay, thank you!

We had a nice 2 night stay at The Attic. It was neat and clean, with everything you need (except in case of no power!). Great for 2 people. Brilliantly located, 2 minute walk to town square. The parking space, though off street, is not enclosed (so not a lock up space) and a very tight spot for a large vehicle to fit in! It seemed safe enough. The power went out 2 times during our stay. The Attic is not geared for power outage at night (please correct me if I'm wrong!) No additional lights or candles that we could locate, using cell phone flashlights, 2 tiny candles on table) and the fire lighter provided in the kitchen for the gas stove does not work (must have been previously broken). The coffee shop downstairs is now a restaurant, open in the evenings. You do hear the noise (people talking etc, not music), especially at closing time when staff are cleaning up. All in all it was a good stay. We will stay again, given the location and that it was clean and well looked after.

The Attic & Below se terugvoer

Thank you, Michelle, for a lovely review.
We have not had load shedding for a long time, so I totally forgot to put lanterns/torches out. I sincerely apologise for that.
I did close Bon Appetit at the end of July for personal reasons, and I am now renting my premises to Addo. I will ask him to speak to his staff regarding the noise, at this is not acceptable.
I look forward to your next visit.

The Attic & Below
Luane O - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Luane O

Baie cosy en soveel natuurlike lig.

Baie groot en netjies, naby aan die restaurante.

Louis M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Louis M

Baie goeie ligging en het lekker gebly.

Daar was net geen air-conditioning en die plekkie het nogal warm geword.

The Attic & Below se terugvoer

Thank you Louis for a good review. Clarens is not known for its extremely hot days, but rather for its extremely cold temperatures. Therefore we supply heaters rather than air-conditioning.
Remember that the apartment sleeps 4 and that we have a minimum charge of 2 persons per night. We do not offer "single" rates and the apartment is quite big. All this is explained on the website.

Valerie & Team

The Attic & Below
Muriel S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Muriel S

Tip top!

Baie lekker knus en warm. Lekker gebly!

Yolandi V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi V

Baie aangenaam.

Baie lekker en aangename plek, netjies en skoon.

Alet T - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet T

Heerlik, veilig en netjies.

Beveel The Attic met vrye gemoed aan!

The Attic & Below se terugvoer

Thank you for a lovely review!

Valerie & Team

The Attic & Below
Ellen C - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen C

Baie gerieflik, oulik ingerig met uitstekende diens.

Ek en my man met ons twee seuns het een nag oorgeslaap in Clarens by The Attic. Valerie, die eienaar was vriendelik en hulpvaardig. Sy en LekkeSlaap het vir ons uitstekende diens gegee. Die eenheid is baie gerieflik, skoon, netjies met als wat ons nodig gehad het. The Attic is in die hoofstraat 'n paar tree van die winkeltjies en restaurante af. Dit was so lekker stil in die aand, ons het baie lekker geslaap. Ons sal verseker weer daar bly. Ons het ook n heerlike ete geniet by Highland Restaurant, net af in die straat.

The Attic & Below se terugvoer

Thank you for a fantastic review!

Valerie & Team

The Attic & Below
Petrolene L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrolene L

Everything was perfect!

It's a fantastic place for a weekend (or longer). We had a sports event at the stadium and it was walking distance and still a safe location. I would definitely book my place for next year's event at The Attic again.

The Attic & Below se terugvoer

Thank you for a fabulous review, we look forward to your next visit!

Valerie & Team

The Attic & Below
Johan V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Netjiese blyplek in die hart van Clarens

Die Attic is geleë bokant 'n koffiewinkel sowat een blok vanaf die kern van Clarens. Baie netjies en skoon blyplek en ruim genoeg vir 'n gesin van 4 mense. Die eienaar, wat ook die koffiewinkel besit en bestuur het baie moeite gedoen om ons tuis te laat voel. Die koffiewinkel sluit om 17:00 in die middag en kort daarna is dit stil en rustig op die perseel. Oorkant die straat is die NG kerk en elke uur kondig dit die tyd aan. Parkering is 'n groot probleem in Clarens en die Attic is binne stapafstand van alles, so ons het nooit nodig gehad om parkering te soek nie. Daar is 'n klein Weber braai op die balkon, ons het dit elke aand benut en nogal geniet om met so klein braai te werk vir 'n verandering.

Sarel D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel D

Great.

Baie netjies en gerieflik. Ligging was perfek en alles was binne loopafstand.

The Attic & Below se terugvoer

Thank you for a lovely review, We look forward to your next visit!

Valerie and Team

The Attic & Below
Eduann P - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eduann P

It was awesome.

Ek en my liefde het net 'n wegbreek vir die naweek gekort en ons het by die oulike plekkie gebly. Die eienaar is baie vriendelik en het ons sommer tuis laat voel al by aankoms, ek sal die plekkie sterk aanbeveel vir mense wat wil weg breek van die stad se geraas of die werk se stres, die plekkie is ruim en daar kan gemaklik 4 mense bly sonder om in mekaar se pad te wees. Sal beslis weer The Attic besoek!

The Attic & Below se terugvoer

Thank you for a lovely review, we look forward to your next visit!

Valerie & Team

The Attic & Below
Sarah S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sarah S

Netjies, ruim en baie goeie diens.

Goed ingerigte kombuis. Veral geskik vir 'n gesin van 4 wat vir 'n naweek Clarens toe kom en self hulle etes wil voorberei. Vir hulle sal dit goeie waarde vir geld wees. Vir net twee mense is dit effens duur. Die dakwoonstel kan dalk baie warm/koud wees mid-somer en in die winter, maar daar is 'n waaier en verwarmer.

Yolandi C - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi C

Baie gemaklik en knus.

Lekker naby alles, loopafstand en net uit die baie besige middel van die dorpie. Die huisie is baie knus en goed ingerig.

Irma K - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Irma K

Vriendelike diens, voldoen aan basiese behoeftes.

Hoewel net 1 nag se verblyf, het dit voldoen aan die basiese behoeftes van netheid, veiligheid. Die ligging is uitstekend, binne loopafstand van alles, eetplekke ens.

Hess R - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hess R

Kompak en netjies ingerig - gerieflik.

Goed geleë, netjies ingerig en baie gerieflik. Sou veiliger parkering waardeer het.

Elzanne V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzanne V

Ideal spot; lovely!

Very comfortable spot in Clarens. Well situated in Main Street. Extremely clean, spacious and well equipped. We had a real good time. Wonderful hostess/owner - Valerie, you are great! We will be back!

The Attic & Below se terugvoer

Thank you for a great review! See you soon again!

The Attic & Below
Jacques V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V

Fantasties.

Dit was baie lekker. Die plekkie is perfek vir 'n paartjie wat 'n wegbreek soek.

The Attic & Below se terugvoer

Thank you for a lovely review!

The Attic & Below
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 222, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04aa3750c4ff084fae37bbcce80d5203beb3c1f6f6f1d12b0db7b80a9fd232c5b20b0f3b55a7cf7b994edf0d39f02f9cb7a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 222 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.517221616882 28.419228673047

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang