Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Attic & Below

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 222, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die eertydse tuiste van 'n bekende Suid-Afrikaanse kunstenaar, The Attic in Clarens, bied 2 bekoorlike selfsorgwoonstelle wat ideaal geleë is in die hoofstraat van Clarens, slegs 'n kort entjie se stap vanaf die dorpsplein. Die eenhede is onderskeidelik gerieflik op die eerste verdieping en grondverdieping geleë Dit is die ideale plek om te ontspan en die beeldskone natuurskoon te geniet met uitsigte oor die bome en berge.

Die boonste woonstel is 'n oopplan-woonstel vir 4 gaste en dit beskik oor 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuisise het 'n gasstoof en -oond, mikrogolfoond en 'n yskas. Ander geriewe sluit 'n sitarea, eetarea, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi en braaigeriewe op die balkon in.

Die onderste woonstel is 'n oopplan-woonstel vir 4 gaste en dit beskik oor 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n aparte toilet. Die oopplan-kombuisise het 'n gasstoof en -oond, mikrogolfoond en 'n yskas. Ander geriewe sluit 'n sitarea, eetarea, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi en braaigeriewe in.

Gaste wat by The Attic & Below woon kan aktiwiteite in die area soos perdry, visvang, voëlkyk, bergfietsry, wynproe, wildkyk en begeleide wandelings geniet.

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans
  • Italiaans

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Wat gaste dink
Madeleine M
Saam met vriende
5.0
Heerlik gebly. Heerlik heerlik. Oulike plekkie, perfek vir ons girls weekend.
Mei 2024
Melanie B
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker shopping. Loopafstand van winkels en restaurants.
Sep 2023
Carling F
Saam met lewensmaat
5.0
"Blerrie netjies". Die plek was die perfekte bestemming waar ek en my vrou ons wittebrood kon afsluit op ons pad terug huis toe.
Sep 2023
Margaret C
Saam met lewensmaat
5.0
Verblyf was baie lekker en als gemaklik. Huisie is lekker naby dorp en restaurante.
Apr 2023
Henoch K
Gesin met tieners
4.8
Rustic, rustig en goed toegeruste eenheid wat ideaal geleë is. Baie goeie toegeruste eenheid en ideaal geleë met net 'n 3min stap tot by die dorp se p...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Valerie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 169

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 222, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink The Attic & Below het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 222, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04aa3750c4ff084fae37bbcce80d5203beb3c1f6f6f1d12b0db7b80a9fd232c5b20b0f3b55a7cf7b994edf0d39f02f9cb7a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 222 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.517221616882 28.419228673047

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang