Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Die kothuis kan teen 'n ekstra koste skoongemaak word tydens jou verblyf.
'n Voertuig met hoë vryhoogte word benodig om die verblyf te bereik, 'n 4x4 is slegs nodig in nat weer.
Gaste sonder 'n voertuig met hoë vryhoogte kan aan die begin en einde van hul verblyf vanaf die hoofhek na en van die kothuise vervoer word. Ekstra pendeldienste kan teen 'n fooi per rit voorsien word.
Hierdie eenheid is nie troeteldiervriendelik nie, aangesien dit nie omhein is nie.
Die eerste bondel vuurmaakhout is gratis, daarna is dit teen 'n eksra fooi per sak te koop.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Falls Fish Farm, Schoemanskloof, Nelspruit District, 1207, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang