Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Barefoot Cottage

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Die verblyf gebruik sonpanele, batterye en elektrisiteit wat deur Eskom verskaf word.
Tydens kragonderbrekings word rugsteunbatterye gebruik, maar energieverbruik moet tot die minimum beperk word.
Rook word slegs in die aangewese area buite toegelaat.
'n Jong kind van 4 jaar of jonger sal as 'n ekstra gas beskou word en 'n addisionele koste sal gehef word.
Enige bykomende gaste sal teen 'n ekstra koste per dag wees.
Vir verblyf van 10 dae of minder word een stel skoon handdoeke per gas voorsien. Vir langer verblyf sal 'n tweede stel handdoeke voorsien word indien nodig.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ferroxstraat 32 A, Danabaai, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAccf384fda71e08dc1d9bb9603208872db11df88249a26e39e5366b03be2019b1eeee74a1b6f190391804a7e3ead4ca10fee8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 4) 32 A Ferrox Street Dana Bay 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.19698469505 22.048297761377

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang