Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Barracks

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 217 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Elize E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Perfekte blyplek. The Barracks is 'n heerlike, gerieflike en uiters netjiese blyplek. Ons het beide kere wat ons oorgeslaap het, daar bespreek (oppad na die Oos-Kaap en terug). Mike & Annelie is die perfekte gasheer en gasvrou. Baie dankie vir heerlike, vars, spierwit beddegoed, pragtige kamer, en 'n heerlike ontbyt. Ons kan The Barracks baie sterk aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert Johannes D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Heerlike oorbly in historiese gebou. Heerlike oorbly gehad in historiese gebou met ruim kamer en badkamer, binne stapafstand van Colesberg se gewildste restaurante. Die ontbyt was heerlik en die gasheer en -vrou baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita L
1 nag
5.0
Jan 2025

Lekker gebly! Mooi, netjies en skoon. Goeie meubels, linne en handdoeke. Alles was in werkende toestand - uitstekende lugverkoeler! Veilige parkering agter 'n geslote hek. Die oggend van ons vertrek was daar 'n kragonderbreking in die dorp, maar die solarsisteem het ingeskop - 'n plesier! Ons eenheid het 'n veilige en netjiese binnehof gehad wat heerlik was vir ons 4 hondjies - ons self het dit ook baie geniet. Het lekker gebly en sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adre V
1 nag
4.6
Jan 2025

Comfortable for overnight and walking distance to a great restaurant for dinner. Friendly and easy stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Heidi S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Clean and tidy accommodation. Our stay was good. Would recommend it to anyone passing through Colesberg.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Baie dankie vir 'n lekker kamer en ontbyt. Baie lekker, skoon en stapafstand van eetplekke af 100% waarde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Baie aangenaam. Dit was baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retief S
1 nag
5.0
Des 2024

Baie vriendelike ontvangs. Netjies en baie skoon. Baie aangename plek en uiters skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johane D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Lekker en gemaklik. Ons het baie lekker gebly. Ons was net een aand daar en was baie naby aan die restaurant en ons kon veilig terugstap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ralf S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Een nag oorslaap en die brakkie het dit ook geniet, oorgenoeg spasie. Alles is great! Sommer net lekker, vriendelike gasheer, thanks Mike!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Annalie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 217

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 240
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 240
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D'Urban Row 15-17, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI5ZDNmNGM5LWZlZWYtNGJmZS05ZTNhLWI0MTQ2ZWQ4MjQwZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 240 per nag, vir 2 mense 217 5 1 5 15-17 D'Urban Row Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.71861 25.09726

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang