Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Barracks

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 206 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Ralf S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Een nag oorslaap en die brakkie het dit ook geniet, oorgenoeg spasie. Alles is great! Sommer net lekker, vriendelike gasheer, thanks Mike!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phil S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Good value for money. Very nice. Very friendly people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Sterk aan te beveel. Vir my een van die beste oornagplekke in Colesberg. Baie aangenaam. Groot ruim kamer. Groot aparte toileten stortkamer. Volledige DSTV-pakket. Lekker ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan D
1 nag
5.0
Mrt 2024

Puik waarde vir geld! Skoon, ruim & netjies. Eienaars is uiters aangename mense. Ja, lekker privaat en die klein stoep voor was handig om my oggendkoffie te geniet. Sal weer hier tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita C
1 nag
5.0
Mrt 2024

Veilig, pragtige, skoon verblyf, perfek na dag se lang reis. Ons was laat a.g.v. onvoorsiene omstandighede, maar die eienaar was altyd vriendelik om ons te akkommodeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Victoria G
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Welcoming hostess and comfortable stay. The rooms are charming, beds comfortable and water hot. Everything a traveler needs! The optional breakfast was amazing and good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Oulike, mooi gastehuis. Baie lekker gebly! Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen B
1 nag
4.6
Jun 2024

A great stay, in future "The Barracks" will be my choice of preference. The owners of the accommodation are passionate about their business and have been so for years. Being winter, the room was preheated before arrival by an air conditioner. Upon arrival, the host met and informed me of everything I needed to know. There was a complimentary glass of sherry awaiting. The room was adequately appointed, functional, and cosy. The bed was king size with quality fabrics. The room had DSTV with news, sport, and movie channels. Best of all was a fabulous new shower where the water was hot and the water volume great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Vivette C
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Uitgerus om die pad weer aan te durf! Ons het lekker gebly in 'n skoon netjiese kamer - heerlike warm water en skoon handdoeke. Ons motor kon op 'n veilige plek staan en die gasheer was baie vriendelik en het goeie aanbevelings gemaak vir aandete.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Carin B
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Jan 2024

Oor die algemeen het ons lekker geslaap. Ons het lekker gebly, daar is net 'n paar goed wat my verhoed om weer daar te gaan bly, onder andere die inkomstyd van 9 nm. Alles word toegesluit. Die gasvrou maak dit duidelik dat sy na 9 nm nie meer daar gaan wees nie, en maak geen voorsiening vir die onvoorsiene nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Annalie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 206

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D'Urban Row 15-17, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI5ZDNmNGM5LWZlZWYtNGJmZS05ZTNhLWI0MTQ2ZWQ4MjQwZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 206 5 1 5 15-17 D'Urban Row Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.71861 25.09726

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang