The Barracks
- Kapasiteit: 14 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D'Urban Row 15-17, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Vanaf R1 240 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Barracks is 'n ten volle gelisensieerde gastehuis met al die nodige dienste. Die gastehuis is in 'n stil deel van Colesberg oorkant die tennisbane geleë en is deur AA Travel as "Superieur" geklassifiseer.
The Barracks is in 1851 gebou en is so gedoop aangesien dit gedurende die Anglo-Boereoorlog gebruik is om soldate te huisves. Dis heeltemal herontwerp en gerestoureer in 2004. Die oorspronklike gebou het gou deel begin vorm van die hoofhuis om die eienaar, David Arnot, se groot familie te huisves.
Die gerieflike, ruim dubbelkamers het elkeen 'n privaat ingang, eie badkamer (elkeen met 'n bad en 'n aparte stort) en privaat stoepe. Daar is ook lugversorging om jou gerief te verseker ongeag die weersomstandighede. Al die kamers het TV's met M-Net en die volle DStv-pakket.
Die eetkamer is oop vir ontbyt tussen 06:30 en 08:30 van Oktober tot Maart en tussen 07:00 en 08:30 van April tot September.
Daar is 1 parkeerplek per kamer. Geen sleepwaens, karvane of bote word toegelaat nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Annalie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 207
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- D'Urban Row 15-17, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Gaste dink The Barracks het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Colesberg Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 14 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D'Urban Row 15-17, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang