Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bay Inn

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maureen-sirkel 80, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Bay Inn is 'n gastehuis in die skilderagtige kusbuurt Bluewater Bay aan die buitewyke van Gqeberha (Port Elizabeth). Dié gastehuis is naby restaurante en 2 winkelsentrums geleë.

The Bay Inn bied verblyf in 7 eenhede met slaapplek vir volwassenes en kinders. Elke eenheid het 'n privaat ingang, 'n oopplan-sitarea en -eetarea, 'n en suite-badkamer en 'n kombuis wat met verhit-en-eetgeriewe toegerus is. 'n Paar van die eenhede bied toegang tot 'n klein, privaat agtertuin wat ideaal is vir klein troeteldiere.

Elke eenheid het ook WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gaste kan etes teen ekstra koste bespreek. Daar is ook 'n eetkamer met 'n kaggel, 'n gemeenskaplike swembad en 'n lapa met braaigeriewe.

Diepsee-visvang en ander dagtoere na verskeie besienswaardighede in die area kan vir gaste gereël word. Klein, goed opgeleide troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. The Bay Inn is naby die strand en ander geriewe in die area.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Wildritte
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Rikus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Maureen-sirkel 80, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Bay Inn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maureen-sirkel 80, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMJkmR0t8E9hxYSKSZuIQdS572pszv6GEHfAs39zTFzOpiqvHav?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 80 Maureen Circle Bluewater Bay 6210 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.8545299 25.62488

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang