Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Beach House and Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Anton K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Gerieflik, netjies, goed toegerus en goed geprys. 'n Pragtig bewaarde outydse huisie by die see, wat smaakvol en uiters goed toegerus en pynlik netjies is. Die ligging is letterlik oorkant die pad van die see en die son gaan saans regoor die huis se ingang onder.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernice V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lekker gebly en. Dit was die mooiste huis en baie spesiaal. Alles en nog meer. Vriendelik ontvang ook. Uitsig is so mooi oor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Skoon, netjies en gerieflike verblyf. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Aangenaam. Dit was 'n fantastiese tyd. Pragtige huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cyndi T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Best choice. An absolute treat, beautiful home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Heerlike verblyf! 'n Baie mooi blyplek, sal beslis weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tom C
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Lieflike huis vol van karakter met 'n heerlike ligging op die see. Kon maklik 'n paar dae gebly het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Thando M
1 nag
4.6
Okt 2024

I enjoyed it. Definitely memorable. Excellent house condition, just not happy about the cleanliness of the beach. That makes the area not attractive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glen T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Five star. We really enjoyed the house with easy access to the beach. Home appliances were great and friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Derick B
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Jun 2024

Rooiwyn, vuur, Monopoly, goeie geselskap. Eienares was dierbaar. Baie behulpsaam en gasvry.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Irene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 150

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 74, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAucucrxQoktUMpIM41vTfbNR23XtEpHhaTiKdA9gtceYfC94MDp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 88 5 1 5 74 Beach Road Port Nolloth 8280 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.251840355257 16.868340075016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang