The Beach Villa
Beskrywing
Hierdie stylvolle kamers met terrasse, het manjifieke uitsigte oor die see, en bied al die geriewe en luukshede soos hemelbeddens, 32"-TV's, yskassies, komplimentêre tee- en koffieskinkborde, kluise, wasgoedgeriewe en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die ruim Gesinseenheid het 2 slaapkamers en 1 badkamer en dit is ideaal geleë op die grondverdieping met toegang tot die tuin en die strand vi 'n kort padjie langs die Villa. Ideaal vir 'n gesin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Strand-woonstel is 'n privaat suite met 2 slaapkamers op die eerste verdieping van die Villa met uitsonderlike see-uitsigte vanuit die oopplan-sitarea, -eetarea, -kombuis en balkon. Beide slaapkamers het en suite-badkamers. Een slaapjamer het 'm romanties gedrapeerde muskietnet en borrelbad. Geniet die skitterende sonsondergange vanaf die groot balkon met braaigeriewe. Met 'n net onder die 80 m² oopbalkplafo, sekere DStv-kanale, kluis en WiFi, is dit perfek vir gesinne of paartjies, asook gaste wal langer wil kuier.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite bied al die geriewe en luukshede soos hemelbeddens, 32"-TV's, DVD-speler, yskassie, komplimentêre tee- en koffieskinkborde, kluis, wasgoedgeriewe en WiFi. Die Wittebrood-suite is ook groter as die ander kamers, geleë op die boonste vloer met 'n balkon, en spog met 'n gedrapeerde hemelbed, kaggel en private Jacuzzi wat uitkyk oor die oseaan.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Harold Ashwell-boulevard, Melkbosstrand 43, 7441, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang