Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Beach Villa

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 385 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Sherwin B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Totally enjoyed our stay, friendliest helpful staff, awesome breakfast every day. Loved every minute of the 5 days, thumbs up to Thandi, she is the biggest asset to Beach Villa.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanetta R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

2de keer wat ons by Beach Villa bly en sal graag weer van dit gebruik maak. Baie lekker gebly. Lieflike uitsig oor die see en heerlike ontbyt! Naby alles wat jy wil doen en sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Che C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Had a fantastic stay. Enjoyed the stay, just the parking is a problem; had to have people get up to come and move their cars for us to get out.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlene C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Pragtige ligging, baie lekker kos en baie vriendelike staf. Dit was 'n baie rustige tyd om net weer mens se battery te herlaai. Ons sal weer terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Len J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Dit was perfek. Die kamer het die perfekte uitsig op die see gehad. Die diens was die beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Hoë gehalte diens en verblyf. Baie beïndruk met die nuwe meubels in die kamer. Uitstaande diens en luukse kamer. Baie dankie aan bestuur vir die spesiale tydjie by die Beach Villa.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nikki E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Baie lekker en ontspanne. By die see en heerlik vir tieners en ontspannend vir grootmense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Die beste bederf van ons hele week aan die Weskus. Nader aan die see kan jy nie slaap nie! Dit was 'n wonderlike ervaring om daar te kon oorbly. En die bestuurder is 'n juweel! Ons kon nie vir beter gevra het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharne D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ocean view dreamscape. Stunning views and location, friendly staff, rooms are perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renato P
1 nag
5.0
Jul 2024

Peaceful and tranquil. I enjoyed the stay and the views. The area is quiet and tranquil.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Walter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 385

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf R1 490
R1 490 R1 341
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 490
R1 490 R1 341
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harold Ashwell-boulevard, Melkbosstrand 43, 7441, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABDtM7P2bRia8mx0y3szTT6lC67ucQTzB9QJsZNnYbO0lmSys0S?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 490 nouVanaf R1 341 per nag (plek vir 2) 385 5 1 5 43 Harold Ashwell Boulevard, Melkbosstrand, 7441 Cape Town 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.715275 18.443933333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang