The Beach Villa
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Walter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 377
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Len J - Sep 2024
Algehele gradering
Dit was perfek.
Jaco M - Sep 2024
Algehele gradering
Hoë gehalte diens en verblyf. Baie beïndruk met die nuwe meubels in die kamer.
Nikki E - Sep 2024
Algehele gradering
Baie lekker en ontspanne.
Wynand M - Aug 2024
Algehele gradering
Die beste bederf van ons hele week aan die Weskus.
Sharne D - Aug 2024
Algehele gradering
Ocean view dreamscape.
Renato P - Jul 2024
Algehele gradering
Peaceful and tranquil.
Valerie E - Jul 2024
Algehele gradering
Rustige plekkie by die see.
Catherina H - Jun 2024
Algehele gradering
Heerlike plekkie.
She-vaughn F - Jun 2024
Algehele gradering
Great stay! Will highly recommend and visit again!
Charlyne C - Mei 2024
Algehele gradering
Absolutely lovely.
Adri S - Mei 2024
Algehele gradering
Goeie diens met vriendelike mense, lekker kos en uitstekende ligging.
Christiaan J - Mei 2024
Algehele gradering
Baie vriendelike personeel en waarde vir geld.
Talita V - Mei 2024
Algehele gradering
Best stay.
Ernice V - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker, goeie diens en vriendelike personeel.
Sunel V - Apr 2024
Algehele gradering
Amazing sea views, Jacuzzi and fireplace - highly recommend!
Philda H - Apr 2024
Algehele gradering
Best ever.
Eunike V - Apr 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies, heerlike ontbyt, gerieflik, pragtig.
Olga H - Apr 2024
Algehele gradering
It was amazing.
Sam V - Mrt 2024
Algehele gradering
A weekend break to recharge.
Jeanetta R - Mrt 2024
Algehele gradering
Sal graag weer by The Beach Villa bly.
Belinda F - Mrt 2024
Algehele gradering
Perfect location, super friendly staff just lovely.
Suzette V - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons het heerlik gerus en ontspan.
Tracey-lee J - Mrt 2024
Algehele gradering
Very nice.
Herman K - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Jacques C - Feb 2024
Algehele gradering
Eerste klas.
Ryan W - Feb 2024
Algehele gradering
Great.
Danell-mari S - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig.
Taro L - Jan 2024
Algehele gradering
The most relaxing stay with amazing views.
Kaylin E - Jan 2024
Algehele gradering
Waarde vir jou geld!
Michelle P - Jan 2024
Algehele gradering
Amazing.
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Nichole D - Jul 2024
Algehele gradering
Relaxing and peaceful.
Riaan D - Apr 2024
Algehele gradering
Uiters vriendelike diens en baie skoon geriewe was 'n bonus.
Luan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie rustag en goeie diens. Baie mooi uitkyk op die see.
Monique M - Feb 2024
Algehele gradering
A beautiful beachside getaway for romance and fun.
Eljolene H - Jan 2024
Algehele gradering
Stil en rustig.
Gideon M - Jan 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Mathys S - Aug 2024
Algehele gradering
Nice view and braai.
Kobus S - Jul 2024
Algehele gradering
Staf was vriendelik en behulpsaam.
Elmien D - Jul 2024
Algehele gradering
Ons het slegs 1 aand oorgeslaap - vinnige in en uit.
Dylan S - Jul 2024
Algehele gradering
Amazing view.
Christopher P - Mei 2024
Algehele gradering
Awesome!
Carin V - Mei 2024
Algehele gradering
Hemel op aarde.
Doreen T - Mei 2024
Algehele gradering
'n Fantastiese wegbreek.
Frank D - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Johnny D - Jan 2024
Algehele gradering
Comfortable stay and perfect location on the beach with ocean views.
Helrica J - Jul 2024
Algehele gradering
Fantasmagories. Kinders wil weer kom.
Michael J - Mrt 2024
Algehele gradering
Wonderlike uitsig op die strand.
Afika M - Mrt 2024
Algehele gradering
Beautiful views and relaxed.
Marc V - Feb 2024
Algehele gradering
Lovely location, but could need some renovation.
The Beach Villa se terugvoer
Dear Marc, I'm so happy you enjoyed your stay and thank you so much for your feedback, which is highly appreciated. Due to some moisture entering the outside walls a short while ago, we needed to wait for it to dry first. We have attended to the maintenance so everything is now again spotless and perfect. Looking forward to your next visit. Warmest Regards, Walter
Carike B - Feb 2024
Algehele gradering
Dis lekker by die see!
Letitia D - Mrt 2024
Algehele gradering
Truly wonderful. Thank you for allowing us to celebrate our anniversary at The Beach Villa.
John T - Sep 2024
Algehele gradering
Great location. Helpful manager. Adequate accommodation for a few days.
Beverly B - Aug 2024
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en so ontspannend. So naby aan alle geriewe.
Gert G - Mrt 2024
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Britt E - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker en stil.
Piet D - Mei 2024
Algehele gradering
Baie rustige omgewing, hoop hulle gaan aandag gee aan alles wat nie werk nie.
The Beach Villa se terugvoer
Hi Piet, dankie dat jy gekies het om vir 'n tweede keer by ons te bly en ook die gesels wat ons gehad. Die woonstel word slegs op selfsorgbasis verhuur. Die blindings in die sitkamer is verwyder en 'n nuwe een is op maat bestel aangesien dit geskeur was. Die lig in die sitkamer het gewerk. Ek glo jy het dalk die verkeerde skakelaar gehad. Die voorste parkeerhek is met nuwe sensors toegerus en daarom het dit nie daardie dag gewerk nie. Ons probeer altyd om alles wat aandag nodig het so vinnig as moontlik op te los sodat gaste hul verblyf ten volle kan geniet. Sien uit na julle volgende besoek. Groete aan almal, Walter
Veronica V - Mrt 2024
Algehele gradering
Absolutely fabulous!
Tanja V - Jul 2024
Algehele gradering
Mooi uitsig, maar geriewe nie na wense nie.
Lees meerThe Beach Villa se terugvoer
Hi Tanja,
dankie vir die terugvoer. Jammer dat jy nie die diensbestuurder gevra het om te help nie.
Die Suite is die vorige aand bespreek en die jacuzzi was ten volle funksioneel. Na jou vertrek en tydens skoonmaak het ons opgemerk dat die jets aan die een kant ontblokkeer moes word. Dit gebeur wanneer die jets aangeskakel word voordat dit heeltemal deur water bedek is, anders trek hulle lug in. Sou dit gebeur, neem dit net 'n minuut of twee om te deblokkeer. Daar is ook 'n bord bokant die jacuzzi met instruksies.
Dit is die eerste keer dat enigiemand melding maak van rook uit die kaggel. Ek sal natuurlik kennis neem en die volgende gaste vra wat hulle ervaar het.
Ek het niemand met lang swart hare wat by die Villa werk nie. Soms gaan sit gaste en skuif dan na 'n ander tafel wanneer iemand vertrek vir 'n beter uitsig. Ek gaan die personeel vra om gedurende die ontbyt die tafels weer te kontroleer.
Kom kuier gerus weer. Die personeel sal julle help en wys om die fasiliteite te gebruik sodat julle hulle ten volle kan geniet.
Vriendelike groete,
Walter
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Conrie C - Apr 2024
Algehele gradering
Het min privaatheid gehad en min slaap gekry met aktiwiteit in die villa's.
The Beach Villa se terugvoer
Hi Conrie, baie dankie vir jou terugvoer. Ek is jammer om te hoor dat julle nie julle verblyf geniet het nie. Ons het 'n klein groepie van LekkeSlaap gehad wat dieselfde naweek by ons gebly het. Al het hulle nie geraas nie, het hulle julle dalk gepla. Jammer want anders is ek seker sou julle 'n wonderlike verblyf by ons gehad het! Dalk probeer julle weer in toekoms? Ek hoop so. Groete, Walter
Trevor V - Des 2023
Algehele gradering
Would recommend to anyone.
Zandile Esther Z - Des 2023
Algehele gradering
Amazing place to relax, refresh from the busy city life.
Uhlricht A - Des 2023
Algehele gradering
Relaxing and definitely worth every penny.
Ernice J - Nov 2023
Algehele gradering
Het baie lekker gebly.
Sunel V - Nov 2023
Algehele gradering
Absolutely amazing 🩷.
Shanna-lee B - Nov 2023
Algehele gradering
% would recommend.
Carmen J - Okt 2023
Algehele gradering
Breathtaking view, awesome location for a quiet getaway. Just a beautiful place.
Antoinette O - Okt 2023
Algehele gradering
Spectacular beach views with an amazing sunset from the room.
Lees meerChristine S - Okt 2023
Algehele gradering
Was heerlik!
Nicole G - Okt 2023
Algehele gradering
The Beach Villa is a very beautiful quiet place. The apartment was clean and had a very beautiful view, and it was safe. I am looking forward to our next holiday.
Kobus S - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Personeel is baie vriendelik en ontbyt was heerlik.
Iver A - Sep 2023
Algehele gradering
Awesome
Riaan V - Sep 2023
Algehele gradering
Thandi was awesome.
Bryan D - Sep 2023
Algehele gradering
An in-transit treat for my daughter. Her highlight was lying on a deck chair next to the pool, reading her book as the sun set over the sea.
Renchia A - Sep 2023
Algehele gradering
Fantastiese keuse vir vakansie.
Nicolien W - Jul 2023
Algehele gradering
Mooiste see uitsig.
Masego M - Aug 2023
Algehele gradering
Gorgeous villa, right on the beach.
Eduard O - Jul 2023
Algehele gradering
Dis 'n pragtige plek en op die strand.
Nikki E - Jul 2023
Algehele gradering
Ontspannend.
Gizela G - Jun 2023
Algehele gradering
Spacious Beach Villa with beach views and beach access.
Morne V - Jun 2023
Algehele gradering
Puik verblyf naby alles.
Maryna M - Mei 2023
Algehele gradering
Lieflike blyplek op die strand.
Jazz-min N - Mei 2023
Algehele gradering
Fantasties
Betsie W - Apr 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
Erna S - Apr 2023
Algehele gradering
Was bitter lekker, net te kort.
Caitlin S - Apr 2023
Algehele gradering
Very peaceful.
Marika S - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was baie lekker. Tuis gevoel.
Surina B - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit was 'n fantasiese kuier, het dit baie geniet.
Marli M - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlik gebly, pragtige uitsig van die see.
Etheline B - Mrt 2023
Algehele gradering
Wonderlik!
Juvan M - Mrt 2023
Algehele gradering
Tranquility at its best.
Sonja Rosa W - Mrt 2023
Algehele gradering
We enjoyed our stay at Beach Villa.
Cindy A - Mrt 2023
Algehele gradering
My husband and I love exploring different accommodation places and the Beach Villa was for us by far the best spot in terms of cosiness, intimate and direct access to the beach and swimming pool.
Christine D - Feb 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
Eugene S - Jan 2023
Algehele gradering
Awesome experience with value for money.
Jan V - Aug 2023
Algehele gradering
Baie mooi uitsig, net die bad se kouekraan werk dan, en dan werk dit nie.
James D - Aug 2023
Algehele gradering
Nice
Amanda T - Mei 2023
Algehele gradering
Beautiful venue and scenery, staff was super friendly and accommodating.
Alex W - Mei 2023
Algehele gradering
Stunning.
Lorraine C - Mei 2023
Algehele gradering
Fantastiese verblyf sal defnitief weer terug gaan.
Ebrahim P - Mrt 2023
Algehele gradering
Relaxing.
Izelle G - Feb 2023
Algehele gradering
The Beach Villa is great.
Theo G - Feb 2023
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het. Op die strand. Goeie waarde vir geld.
Lebogang M - Jan 2023
Algehele gradering
Amazingly beautiful venue right on the beachfront.
Justin J - Des 2023
Algehele gradering
Baie geniet, die personeel was uitstekend.
The Beach Villa se terugvoer
Hi Justin, so bly jy het jou verblyf geniet en ook dankie vir jou terugvoer. Die braai wat jy noem is op die balkon van 'n kamer en is vir privaat gebruik van die gaste wat daardie spesifieke eenheid bespreek het. Ons bied nietemin hierdie 'portable' opsie vir gaste wat graag wil braai langs die see, maar nie 'n kamer met eie braai bespreek het nie. Dankie, die foutiewe UPS is vervang en werk dus weer. Sien uit na julle volgende besoek. Groete, Walter
Chanell D - Nov 2023
Algehele gradering
Enjoyable & comfortable holiday!
The Beach Villa se terugvoer
Hi Chanell, I'm so happy to have welcomed you back for your second stay, this time with family. On your last visit, you stayed in the Honeymoon Suite which has a 420 litre Jacuzzi. The apartment's Jacuzzi is smaller at 300 litres but nevertheless, it is a very enjoyable Jacuzzi with all its bells and whistles. It also has the advantage of filling up faster so you can enjoy it sooner. Looking forward to your third visit soon! Warm regards, Walter
Johan C - Jun 2023
Algehele gradering
Gemaklik rustige kuierplek.
Mareldia V - Feb 2023
Algehele gradering
Peaceful and beautiful.
James M - Jun 2023
Algehele gradering
Perfect unexplainable.
Vuyiswa R - Des 2023
Algehele gradering
Perfect.
Kenzo O - Okt 2023
Algehele gradering
Awesome.
Leanda L - Feb 2023
Algehele gradering
Goeie ligging.
Michael J - Jan 2023
Algehele gradering
Baie aangename ondervinding met vriendelike personeel.
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Randall H - Aug 2023
Algehele gradering
Die verblyf was okay. Ek sal voorstel hulle kyk dat als netjies is voor die reisigers aankom. Beddegoed was stukkend en moes met aanvraag vervang word. Die plek het nie baie skoon gevoel nie en was baie koud en bedompig.
Monica O - Mei 2023
Algehele gradering
Plek is nie op standaard nie.
The Beach Villa se terugvoer
Beste Monica, Alhoewel ek baie bly is dat jy besluit het om by ons te bespreek, is ek ietwat verras deur die terugvoer. Vorige gaste het 'n uitstekende resensie gelaat en ook vir my nog 'n privaat boodskap gestuur om dankie te sê. Jy het ook nie by ons heerlike ontbyt aangesluit nie en het gelukkig gelyk toe jy weg is. Ons verwelkom jou vir nog 'n probeerslag. Groete, Walter
Jacques V - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker gemaklik, maar badkamer vir gesinskamer bietjie klein.
Stephan N - Feb 2023
Algehele gradering
Die fotos van verblyf vlei die gastehuis. Verwag minder.
The Beach Villa se terugvoer
Hi Stephan, dankie vir die komplimente vir die liggin, diens en personeel. Die swembadarea is gewoonlik redelik rustig. Ek is jammer om te hoor dat jy dit anders ervaar het. Ek is seker dit sal wees soos jy jou voorgestel het tydens jou volgende besoek. Sien uit! Groete, Walter
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Gerda L - Aug 2023
Algehele gradering
Good hostess, friendly and helpful.
The Beach Villa se terugvoer
Hi Gerda, thank you for your kind words about our friendliness and helpfulness. That's what we are here for. I wanted to reply to some of your comments. We use the much less offensive pine gel for all-purpose cleaning throughout the Villa which is what you might have smelt as you say the smell was everywhere. I haven't had any complaints or comparisons to urine yet though but I will monitor it. The panel heaters are normally just fine but last weekend was particularly cold. There are extra comfy blankets in the cupboards too. The garden is only a mess due to all the leaves being blown around which the staff rake and clean every morning. Only had rave reviews about our coffee so far but I understand that everyone's taste is different so I will make sure to serve you an extra strong coffee on your next visit! Hope you enjoyed your anniversary with the complimentary rose petals. Warm regards to you from everyone at the Beach Villa.
Christopher H - Feb 2023
Algehele gradering
Middelmatig.
The Beach Villa se terugvoer
Hi Chris, dankie vir jou terugvoering. Daar is slaaibakkies van vleisbakkies in die kas bokant die oond maar dalk het julle dit nie gesien nie. Ek sal hulle in een van die kaste onderaan plaas vir die toekoms. Ja, parkering was uitdagend aangesien een van die ander gaste 2 groot voertuie gehad het. Indien ons vol bespreek is, vra ons gaste om slegs een voertuig binne die perseel te parkeer indien hulle met twee sou opdaag. Kom kuier gerus weer! Groete, Walter
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Elizebeth (lee ) D - Des 2022
Algehele gradering
The view was fantastic. Everything was perfect and staff very helpful.
Coenraad T - Des 2022
Algehele gradering
Thandi se gasvryheid was baie waardeer en het ons kuier gemaak.
Natasha V - Des 2022
Algehele gradering
Stunning on the beach accommodation.
Birgieta B - Nov 2022
Algehele gradering
Die Villa is pragtig, die staff is vriendelik en behulpsaam.
Trudy D - Nov 2022
Algehele gradering
I will definitely go again. Owner was very helpful although we didn't see him and the staff was very friendly.
Gerhard E - Nov 2022
Algehele gradering
Baie mooi plekkie op die strand.
Yolande A - Okt 2022
Algehele gradering
Beslis een van ons bestes.
Nelia L - Okt 2022
Algehele gradering
Fantastiese ervaring.
Anandi V - Okt 2022
Algehele gradering
Amazing.
Suzie B - Okt 2022
Algehele gradering
Wat 'n lieflike plek!!!!
Wynand M - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik.
The Beach Villa se terugvoer
Hi Wynand
So baie bly julle het lekker gekuier.
Dis reg, ons woonstel met kombuis word selfsorg aangebied, maar indien en wanneer moontlik, probeer ons om gaste te akkommodeer deur hulle aan te bied om aan te sluit vir ontbyt maar teen 'n ekstra koste.
Kan nie wag om julle weer te ontvang.
Beste groete
Beach Villa
Celeske E - Aug 2022
Algehele gradering
Thandi is The Beach Villa! Haar energie het die ervaring onvergeetlik gemaak!
Esme C - Aug 2022
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Lees meerThe Beach Villa se terugvoer
Hi Esme, so baie bly julle het lekker gekuier oor jou verjaarsdag naweek! Ons kan ook nie wag om julle gou weer te verwelkom nie. Laat dit goed gaan en tot volgende keer! Groete, Beach Villa
Anthea W - Aug 2022
Algehele gradering
Blessed!
Elizette S - Jul 2022
Algehele gradering
Absoluut wonderlik.
Marlese T - Jun 2022
Algehele gradering
Lovely setting, friendly staff, neat and clean.
Rohan C - Jun 2022
Algehele gradering
Ongelooflik.
Angelique B - Jun 2022
Algehele gradering
Onvervangbare personeel!
Anthea T - Apr 2022
Algehele gradering
Wonderful beach apartment, we loved the extra touch of rose petals on the bed.
Lees meerIlze B - Mei 2022
Algehele gradering
Uitstekende diens en ligging.
Fransien B - Apr 2022
Algehele gradering
Saligheid vir ons siele, baie dankie!
Thea J - Mrt 2022
Algehele gradering
Niks fancy nie, maar die omgewing maak daarvoor op.
Sandra J - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was so ontspanne en het voldoen aan al ons behoeftes.
Debbie S - Mrt 2022
Algehele gradering
Stunning location and exceptional service.
Sharne D - Mrt 2022
Algehele gradering
Wonderlike vakansie.
Bianca-lee J - Feb 2022
Algehele gradering
We had a fabulous stay, sad we couldn't stay longer!
Michael M - Jan 2022
Algehele gradering
Thandie and the staff are friendly and extremely helpful.
Anita T - Des 2022
Algehele gradering
Ontspannend.
Louise P - Okt 2022
Algehele gradering
Rustige verblyf met die see by jou voordeur.
Henry J - Jul 2022
Algehele gradering
Our stay was brief, it was nonetheless a good one. Customer service was immaculate.
Rowan B - Feb 2022
Algehele gradering
Beautiful view, friendly staff, comfortable room.
Lees meerAgnes N - Jan 2022
Algehele gradering
Wonderlik en baie gasvry!
Elzanne L - Des 2022
Algehele gradering
Beeldskoon.
The Beach Villa se terugvoer
Beste Elzanne, so baie bly julle het lekker gekuier by die strand en dankie vir jou komplimente oor die interieurontwerp en ontbyt. Ek sal seker maak dat ons nuwe huishoudingpersoneellid verdere opleiding met betrekking tot huishouding kry. Sien daarna uit om julle binnekort weer te verwelkom. Groete, Walter.
Tharina J - Jun 2022
Algehele gradering
Kindervriendelik.
Tracey P - Mrt 2022
Algehele gradering
Uitgerus, fantasties.
Fatima G - Mrt 2022
Algehele gradering
Was a lovely stay. Romantic views experienced with my husband.
Bianca B - Des 2022
Algehele gradering
Great kuier.
Cornelius C - Nov 2022
Algehele gradering
Kuier was lekker, kinders dit geniet.
Pietman P - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker.
Gerieda V - Jan 2022
Algehele gradering
Uitstekend sal met graagte weer van dit gebruik maak.
Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Ursula J - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlike wegbreek met vriendelike personeel en gaste.
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Portia O - Jan 2022
Algehele gradering
Pleasant but did not meet expectations.
Gareth B - Jul 2022
Algehele gradering
Not good.
The Beach Villa se terugvoer
Dear Gareth,
I hope you are well and back home safely. A little disappointed by your comment as you confirmed there was indeed hot water shortly after your arrival. I do acknowledge a short delay in having it really hot due to the loadshedding that day but that was resolved quickly and for you to nevertheless enjoy the jacuzzi.
I'm sure all will be perfect when you return for your next visit.
Best Wishes,
Walter
Fahme M - Des 2021
Algehele gradering
Die beste wegbreek ooit.
Gerrit V - Des 2021
Algehele gradering
Asemrowend.
Ilse R - Des 2021
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Lees meerLynden O - Des 2021
Algehele gradering
Excellent service!
Jana-marie M - Nov 2021
Algehele gradering
Absoluut die moeite werd!
Lees meerRenai F - Nov 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike diens, uitstekende ligging.
Hannalie W - Nov 2021
Algehele gradering
Absolutely worth the money.
Pauline K - Nov 2021
Algehele gradering
Staff is very friendly, the room was clean with awesome sea views.
Londeka Z - Nov 2021
Algehele gradering
Beautiful.
Brandon W - Nov 2021
Algehele gradering
Very nice indeed.
Shaun H - Okt 2021
Algehele gradering
It was home away from home.
Louis B - Okt 2021
Algehele gradering
If we could give 6 stars we would.
Adri D - Sep 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies, gasvry.
Trevor W - Okt 2021
Algehele gradering
Lovely location right on the beach, very clean and comfortable, great hospitality good breakfast! Absolutely recommended!
Luciano A - Sep 2021
Algehele gradering
Perfect
Shaun D - Okt 2021
Algehele gradering
Amazing staff, great location.
Dané B - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtige plek met ’n beeldskone uitsig.
Chanel A - Sep 2021
Algehele gradering
Fabulous!
Kobus J - Sep 2021
Algehele gradering
Ongelooflik.
Thandeka M - Sep 2021
Algehele gradering
Amazing.
Illona M - Sep 2021
Algehele gradering
Ongelooflik!
Elsje C - Aug 2021
Algehele gradering
Perfekte wegbreek.
Su-anie E - Aug 2021
Algehele gradering
Beste gastehuis in Melkbosstrand
Pikkie V - Aug 2021
Algehele gradering
The Beach Villa het ons verwagtinge oorskry - dit was 'n rustige aand met die see hier op jou drumpel. Die diens was puik, heerlik geslaap en heerlike ontbyt genuttig.
Chazelle F - Aug 2021
Algehele gradering
Die plek was pragtig
Leandre L - Aug 2021
Algehele gradering
Perfek!
Ruda R - Jul 2021
Algehele gradering
Mooiste uitsig.
Adele C - Jul 2021
Algehele gradering
Is ons 2de keer by hulle. En net wonderlik.
Malinda S - Mei 2021
Algehele gradering
Vyfster-ervaring
Abraham D - Mei 2021
Algehele gradering
Great stay at a beautiful location.
Juanita G - Apr 2021
Algehele gradering
Onvergeetlik, prentjiemooi.
Cornel N - Mei 2021
Algehele gradering
Baie mooi ligging. Vriendelike personeel.
Susan C - Mei 2021
Algehele gradering
Pragtige uitsig. Vriendelike personeel. Heerlike ontbyt.
Zelda P - Apr 2021
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Melaine S - Apr 2021
Algehele gradering
Ons siele het gerus.
Marika B - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlik!
Charlene L - Apr 2021
Algehele gradering
Dit was uitstekend. Die gasvrou het die kamer met blomme versier aangesien dit my verjaarsdag was.
Petronella D - Apr 2021
Algehele gradering
Uit die boeke uit.
Lizel P - Apr 2021
Algehele gradering
Dit was 'n rustige kuier saam met my geliefde & tiener dogter.
Rita K - Apr 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Alida V - Apr 2021
Algehele gradering
'n Plek om op verlief te raak.
Lees meerEsna D - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlik!
Su-anie E - Mrt 2021
Algehele gradering
Beste ligging in Melkbosstrand.
Norma-jean L - Mrt 2021
Algehele gradering
Was amazing.
Annemarie D - Mrt 2021
Algehele gradering
Rustige atmosfeer, parkering veilig, maar beperk.
Ronell D - Feb 2021
Algehele gradering
Ek sal weer teruggaan soon toe. Ontvangs was goed en personeel was baie behulpsaam.
Mariska R - Feb 2021
Algehele gradering
Dit was die beste naweek ooit.
Maureen R - Feb 2021
Algehele gradering
Absolutely amazing and very friendly staff.
Adele C - Feb 2021
Algehele gradering
Dis definitief die moeite werd. Ons sal beslis weer teruggaan.
Priscilla V - Jan 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang en die uitsig is fantasties.
Anzelle A - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker. Mooi uitsig. Kamer was netjies en skoon en ook 'n lekker badkamer.
Stephan V - Jan 2021
Algehele gradering
Baie netjies! Wonderlike uitsig.
Lizanda A - Jan 2021
Algehele gradering
Stunning view, pity we couldn't go on the beach.
Sebastiaan G - Jan 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Prudence C - Des 2021
Algehele gradering
Beautiful area.
Carla S - Jul 2021
Algehele gradering
Ongelooflike netjiese en gemaklike plek, met pragtige uitsig oor die see.
David M - Jun 2021
Algehele gradering
Gorgeous place and would recommend anyone to go.
Vera L - Mei 2021
Algehele gradering
Lovely location, friendly staff, spacious rooms.
Semone W - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit was so nice.
Charmaine S - Feb 2021
Algehele gradering
Fantasmagories.
Estelle S - Feb 2021
Algehele gradering
Salig, rustig en ongelooflik.
Johan L - Feb 2021
Algehele gradering
Baie goeie diens en netjiese plek.
Elfreda L - Jan 2021
Algehele gradering
Ons was ongelooflik verras met die gasvryheid. We were spoiled rotten by our host Thandi. All the staff was friendly. Sal vir seker The Beach Villa aanbeveel vir almal wat wegbreek na Melkbos soek. Ongelooflike sonsondergange, toegang tot private strand alhoewel ons nie weens Covid-19-inperkings dit kon gebruik.
Natasha E - Sep 2021
Algehele gradering
Firstly the parking was not comfortable for our big van.
The Beach Villa se terugvoer
Dear Natasha,
thank you so much for your feedback and happy you enjoyed the breakfast with sea views. Please be so kind as to check our reservation correspondence again as your booking was for a non sea-facing room but that just means you'll have to return for a sea-facing experience next time!!
Please take care.
Warm Regards,
Walter
Tarryn J - Jun 2021
Algehele gradering
Had a lovely stay and will definitly recommend the Beach Villa and will definitely visit again.
Lees meerFrancisca B - Mrt 2021
Algehele gradering
Gemaklik, behalwe vir byeenkoms wat nie gekommunikeer was nie.
Jason K - Jan 2021
Algehele gradering
Dit was amazing.
Andre K - Jan 2021
Algehele gradering
Most friendly staff and breathtaking views of the ocean. Best place to just relax.
Louis D - Des 2021
Algehele gradering
Drie nagte met die branders in my ore.
Lees meerAndre D - Sep 2021
Algehele gradering
Die woning is op die strand en 'n heerlike stappie van Melkbos se winkels af. Heerlike ontbyt geniet en skoon geriewe.
Pieter V - Sep 2021
Algehele gradering
Te kort, maar lekker!
Kelly-ann C - Aug 2021
Algehele gradering
Overnight stay.
Jaco D - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker plek met ’n baie mooi see-uitsig.
Allistacia A - Jan 2021
Algehele gradering
It was a pleasure staying at Beach Villa. Their service was very good. I would advise anyone planning to go away for a weekend or only a evening. It was good service and great accommodation.
Tania S - Jan 2021
Algehele gradering
We only stayed one night, but we had a great time!
Christelle K - Okt 2021
Algehele gradering
Perfekte rusplek.
Lees meerRohan D - Jun 2021
Algehele gradering
Pragtige uitsig en vriendelike mense.
Conrie C - Jun 2021
Algehele gradering
Baie mooi kamer, mense het ons vriendelik ontvang.
Mimi S - Feb 2021
Algehele gradering
Baie lekker
Liezl L - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlike uitrus met 'n see-uitsig.
Hannelie L - Nov 2021
Algehele gradering
Perfekte ligging.
Lees meerJacoba D - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was lekker, die ontvangsdame is baie vriendelik maar daar was misverstand met die kamer wat ek bespreek het.
The Beach Villa se terugvoer
Hi Jacoba,
baie dankie vir jou terugvoer en jammer ons see-uitsig-opsies was nie meer beskikbaar toe jy bespreek het nie, maar jy het nietemin gekies om voort te gaan met 'n nie-see-front kamer wat baie mooi is teen 'n lae prys.
Kom ons kry julle volgende keer in 'n see sig kamer in!!
Vriendelike Groete,
Walter
Charlene S - Jul 2021
Algehele gradering
Mense was baie vriendelik.
Candice P - Des 2021
Algehele gradering
Relax and enjoy.
Jana B - Jun 2021
Algehele gradering
Goed, maar nie die beste nie.
Lees meerKamila S - Okt 2021
Algehele gradering
Cosy.
Steyn V - Aug 2021
Algehele gradering
Het beter verwag van die gastehuis.
Lees meerCawood K - Mrt 2021
Algehele gradering
Nie weer.
Warren I - Nov 2020
Algehele gradering
Droom kamer.
Terrance M - Des 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Marie J - Des 2020
Algehele gradering
Very good.
Linda L - Des 2020
Algehele gradering
Enjoyed our stay.
Liesel D - Nov 2020
Algehele gradering
Heerlik ontspannend.
Leonie K - Nov 2020
Algehele gradering
Absoluut wonderlik.
Elmarie K - Nov 2020
Algehele gradering
Pragtig by die see!
Franzel S - Nov 2020
Algehele gradering
Pragtige plek.
Merle J - Nov 2020
Algehele gradering
Awesome.
Mariska C - Okt 2020
Algehele gradering
Baie lekker
Alexis V - Okt 2020
Algehele gradering
Fantasties
Chretien P - Sep 2020
Algehele gradering
This place is amazing and relaxing.
Marina V - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlik, alles was perfek.
Llanie E - Aug 2020
Algehele gradering
Uitstekend.
Terrill C - Sep 2020
Algehele gradering
Beautiful view, very helpful and friendly staff, value for money.
Antoinetta B - Aug 2020
Algehele gradering
Wonderlik!
Bea S - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie aangename plek om te bly. Teen die see. Vriendelike en behulpsame personeel!
Darryl E - Jan 2020
Algehele gradering
Pragtige plek met uitstekende ligging.
Estelle H - Jan 2020
Algehele gradering
Stunning place, wonderful service!
Lorraine B - Okt 2020
Algehele gradering
Asemrowende en kalm omgewing.
Wilma G - Aug 2020
Algehele gradering
Nicely situated, quiet and private.
Shamiel A - Okt 2020
Algehele gradering
Paradise in Melkbos
Celeste L - Des 2020
Algehele gradering
Pragtige uitsig met vriendelike diens.
Lees meerCheslyn C - Nov 2020
Algehele gradering
Was absoluut fantasies en net wat ek gesoek het!
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Carien T - Des 2020
Algehele gradering
Die ligging is uitstekend, die diens is baie vriendelik.
Lees meerCobus V - Jan 2020
Algehele gradering
Uitsig mooi en heerlik gekuier. Vriendelike, hulpvaardige personeel aandiens gewees. Walter ook baie hulpvaardig en vriendelik. Dankie. Mal oor Melkbosstrand.
Lees meerDerek G - Nov 2020
Algehele gradering
Die ligging van die akkommodasie is perfek. Die kamers se uitsig is ook baie mooi en mens kan nie vir beter vra nie. Van die stoep en ook die bed, kry jy vol see-uitsig en jy is op die strand. Kom amper voor soos 'n privaat strand.
Lees meerRiaan D - Aug 2020
Algehele gradering
Ons het ongelukkig nie so 'n goeie ervaring gehad nie. Die gastehuis is beautiful en die uitsig presies wat ons gesoek het, maar die diens uiters swak en onprofessioneel!
Lees meerNiel S - Des 2020
Algehele gradering
Uiterse swak ervaring.
Lees meerRayno V - Nov 2019
Algehele gradering
We loved it.
Enrike A - Okt 2019
Algehele gradering
Dit was amazing.
Leonie S - Sep 2019
Algehele gradering
Stunning plek!
Anmar R - Aug 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Amanda K - Jul 2019
Algehele gradering
Perfekte ligging.
Tanya G - Jul 2019
Algehele gradering
'n Onvergeetlike ervaring.
Lees meerZeldine V - Mrt 2019
Algehele gradering
Lekker.
Nele C - Apr 2019
Algehele gradering
Onbeperkte toegang tot die see/strand direk vanaf die eenheid.
Mario J - Aug 2019
Algehele gradering
It was absolutely perfect, and can't wait to go stay there again.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was absoluut perfek en kan nie wag om weer daar te bly nie.
Die uitsig vanuit ons kamer was asemrowend. Die ontbyt was ongelooflik! Dit was die besonderste plek om 'n wittebrood te hou!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Friedrich P - Apr 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Martin F - Jan 2019
Algehele gradering
Value for money, well-equipped and friendly staff.
Emjay M - Nov 2019
Algehele gradering
Excellent stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekende verblyf.
Die wittebroodsuite is regtig 'n uitstekende keuse, baie romanties en het alles wat u nodig het.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Adele T - Feb 2019
Algehele gradering
Skoon, gerieflik en by die see!
Mags B - Jul 2019
Algehele gradering
Not impressed at all. My impression is that the owners just want to make money.
Dalene O - Nov 2019
Algehele gradering
Die plek was glad nie wat die advertensie sê nie.
Lees meerMarreleen C - Des 2018
Algehele gradering
Vriendelike, gawe personeel en by die see.
Janus S - Okt 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Michael J - Aug 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly en naby aan strand was 'n bonus gewees.
Alet P - Mei 2018
Algehele gradering
Baie mooi pragtige strand.
Gerrie V - Feb 2018
Algehele gradering
Nice.
Laeeqah H - Feb 2018
Algehele gradering
We had an amazing weekend at The Beach Villa Boutique Guest House.
Ronel H - Jul 2018
Algehele gradering
Location.
Francois L - Jul 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Natalie S - Mrt 2018
Algehele gradering
Dit was heerlik!
Laurika M - Jun 2018
Algehele gradering
Little piece of Paradise!
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Klein stukkie paradys!
Ons is voor ons aankoms deur ons gasheer gebel om seker te maak ons het geweet waarheen om te gaan en hoe laat ons sal aankom. Met aankoms is ons by die voordeur met 'n pragtige glimlag verwelkom. Om in te teken was 'n briesie, ons is na ons pragtige kamer geneem wat die wonderlikste uitsig op die pragtige strand gehad het. Die geriewe, slaapkamer, ontbyt en gasheer was almal 5-ster! Ongelukkig kon ons nie meer as 2 nagte oorbly nie, maar ons sal beslis terug wees!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Zeldine V - Jan 2018
Algehele gradering
Uitsonderlik.
Rodger H - Sep 2018
Algehele gradering
The perfect and romantic getaway or for a couple.
Burger G - Sep 2018
Algehele gradering
Wonderlik.
Mandi V - Aug 2018
Algehele gradering
Was heerlik, sal beslis weer gaan!
Wilmari H - Apr 2018
Algehele gradering
Oulike plekkie met pragtige see-uitsig.
Carl C - Nov 2018
Algehele gradering
Baie mooi plek.
The Beach Villa se terugvoer
Dear Carl,
Thank you for choosing to stay with us, it was a pleasure to be able to accommodate you. Your review and feedback are highly appreciated.
While guests are having breakfast, the staff will enter the rooms to neaten the beds and remove any rubbish so that guests don't return to an untidy room. We thought that this would be a nice extra touch to the service we offer. A little later after breakfast, or when it suits guests, housekeeping will go into the rooms again for the proper cleaning which includes baths and Jacuzzis as well as the change of linen. We will be sure to advise guests of this process more clearly in future.
Wishing a wonderful rest of the week and hoping to welcome you back soon.
Warm Regards,
Walter Meinberger - Owner
Anonieme gas - Jun 2018
Algehele gradering
Joggie T - Des 2017
Algehele gradering
Absoluut fantasies.
Lees meerHestelle B - Nov 2017
Algehele gradering
Wonderlike kamers met 'n uitstekende uitsig.
Ian D - Okt 2017
Algehele gradering
Goeie mense, fantastiese verblyf.
Pieter S - Okt 2017
Algehele gradering
Lekker
Carien C - Jul 2017
Algehele gradering
Baie lekker gekuier - wil dit 'n jaarlikse instelling maak.
Pieter V - Jul 2017
Algehele gradering
Lifelike verblyf met wonderlike sonsondergang.
Su-anie E - Jun 2017
Algehele gradering
Beach Cottage is beautiful en die ligging is perfek.
Andries L - Jun 2017
Algehele gradering
Dit was fantasties sal weer kom.
Sumari S - Mei 2017
Algehele gradering
Pragtig.
Lisa G - Mei 2017
Algehele gradering
Excellent!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekend!
Ek het absoluut geen klagtes nie, en sal voorstel dat almal hier bly. Ons is deur Thandi gegroet met aankoms. Sy was baie hulpvaardig en tegemoetkomend. Sy het ons onmiddellik laat welkom voel. Veilige parkeerplek was baie lekker om te hê. Die ontbyt en die die kamer was uitstekend.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Elizabeth K - Okt 2017
Algehele gradering
Prachtige plek
Lynette S - Mrt 2017
Algehele gradering
Wonderlik, persoonlike aandag, vriendelikheid en bedagsaamheid.
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Blackie S - Des 2016
Algehele gradering
Alles baie lekker en mooi.
Marita O - Okt 2016
Algehele gradering
Sal beslis weer terugkom, ontbyt was heerlik.
Elmarie P - Aug 2016
Algehele gradering
Ongelooflik lekker!
Judante R - Aug 2016
Algehele gradering
Fantasties.
Maria D - Apr 2016
Algehele gradering
Fantastic spot for a romantic getaway!
Lizette T - Mrt 2016
Algehele gradering
Ons het baie tuis gevoel.
Helgard C - Okt 2016
Algehele gradering
Beste uitsig ooit - sal definitief weer daarheen gaan.
Dylan S - Apr 2016
Algehele gradering
Rustige atmosfeer, lieflike ligging, pragtige area en vriendelike behulpsame personeel.
Lees meerLorèn C - Mrt 2016
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam sou langer wou bly.
Celeste U - Mei 2016
Algehele gradering
Fantastic!
Carina B - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie lekker.
Sonja S - Nov 2016
Algehele gradering
'n Gasvrye en ontspanne verblyf.
Malinda S - Aug 2016
Algehele gradering
Wonderlike ligging vir rustige wegbreek.
Lees meerNorah R - Mrt 2016
Algehele gradering
'n Rustige gastehuis met pragtige uitsigte op strand.
Herbert H - Sep 2016
Algehele gradering
Pragtige ligging met goeie fasiliteite.
Lorraine T - Sep 2016
Algehele gradering
Great position overlooking the sea and the beach.
Anonieme gas - Jul 2016
Algehele gradering
Melanie D - Des 2015
Algehele gradering
Fantasties.
Sonet C - Des 2015
Algehele gradering
Asemrowend, soos om op 'n eiland vakansie te hou.
Lees meerDanie L - Okt 2015
Algehele gradering
Fantasties!
Berno V - Sep 2015
Algehele gradering
Fantasties!
Carine V - Sep 2015
Algehele gradering
Uitstekende gastehuis.
Jacques S - Mei 2015
Algehele gradering
Baie lekker Honeymoon gehou!
Ann S - Okt 2015
Algehele gradering
Rustig en uitstekend.
Zelda C - Jul 2015
Algehele gradering
Die verblyf was 'n aangename ondervinding.
Danie D - Mrt 2015
Algehele gradering
Had a great time, will always have fond memories of this "stop-over" during our longer holiday journey!
Neels C - Feb 2015
Algehele gradering
This was a get away holiday for us after many years of marriage.
Christa R - Apr 2015
Algehele gradering
Ek wou die see en Tafelberg sien, en ek het!
Anita P - Mei 2014
Algehele gradering
Had a wondeful evening.
Corlize S - Apr 2014
Algehele gradering
'n Fantastiese ervaring met pragtige uitsig en rustige atmosfeer.
Merike L - Jan 2014
Algehele gradering
Uitstekende ligging en diens!
Johan V - Mei 2014
Algehele gradering
Baie lekker gebly, die rustigheid self.
Lees meerGerdia K - Aug 2014
Algehele gradering
Baie goeie diens en uitstekende uitsig!
Nico D - Apr 2014
Algehele gradering
Rustige verblyf met 'n asemrowende uitsig.
Dane H - Okt 2013
Algehele gradering
Our stay was absolutely awesome
Jeff G - Jul 2013
Algehele gradering
Charming, peaceful and everything you needed without any fuss.
Elsa S - Sep 2013
Algehele gradering
Dit was koud, maar die ontvangs was warm!
George O - Jul 2013
Algehele gradering
Baie lekker op die strand.
John W - Apr 2013
Algehele gradering
A most enjoyable few days.
Willie R - Jun 2013
Algehele gradering
Fantasties!
Lana N - Des 2012
Algehele gradering
Good
Ina K - Des 2012
Algehele gradering
It was absolutely great! We enjoyed every second of our stay...
Gideon T - Mei 2012
Algehele gradering
Out of this world
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Harold Ashwell-boulevard, Melkbosstrand 43, 7441, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang