Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Beach Villa

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 374 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Jaco M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Hoë gehalte diens en verblyf. Baie beïndruk met die nuwe meubels in die kamer. Uitstaande diens en luukse kamer. Baie dankie aan bestuur vir die spesiale tydjie by die Beach Villa.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nikki E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Baie lekker en ontspanne. By die see en heerlik vir tieners en ontspannend vir grootmense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Die beste bederf van ons hele week aan die Weskus. Nader aan die see kan jy nie slaap nie! Dit was 'n wonderlike ervaring om daar te kon oorbly. En die bestuurder is 'n juweel! Ons kon nie vir beter gevra het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharne D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ocean view dreamscape. Stunning views and location, friendly staff, rooms are perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renato P
1 nag
5.0
Jul 2024

Peaceful and tranquil. I enjoyed the stay and the views. The area is quiet and tranquil.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Valerie E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Rustige plekkie by die see. Pragtige plek by die see met vriendelike diens. Sal graag weer daar boek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catherina H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Heerlike plekkie. Baie lekker gebly, baie goed ontvang, pragtig uitsig. Heerlike ontbyt. Al wat - minus was ek het 'n kamer met 'n bad bespreek, ons het net 'n stort gehad. Dankie, ons sal verseker weer kom, dink net in die somer, sodat mens 'n lekker cocktail kan geniet op die lekker sonstoeltjies op die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

She-vaughn F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Great stay! Will highly recommend and visit again! Our stay at the accommodation was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlyne C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Absolutely lovely. Our stay was a well deserved getaway. We absolutely loved the room. The view was perfect and the service was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Goeie diens met vriendelike mense, lekker kos en uitstekende ligging. Baie lekker gebly en sal definitief weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Walter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 374

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf R1 490
R1 490 R1 341
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 490
R1 490 R1 341
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harold Ashwell-boulevard, Melkbosstrand 43, 7441, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABDtM7P2bRia8mx0y3szTT6lC67ucQTzB9QJsZNnYbO0lmSys0S?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 490 nouVanaf R1 341 per nag (plek vir 2) 374 5 1 5 43 Harold Ashwell Boulevard, Melkbosstrand, 7441 Cape Town 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.715275 18.443933333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang