The Bean Tree
Beskrywing
Lucky Bean is 'n ruim en alleenstaande kamer met 'n plat dak waar gaste kan braai, skemerkelkies geniet en sterrekyk. Die eenheid het 'n oopplan-uitleg. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n aparte bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskassie, induksiestoofplaat, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n broodrooster, mikrogolfoond, wasbak, basiese potte, panne, eetgerei en glase toegerus. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 2 gaste. Die eenheid het lugversorging en 'n platskerm-TV met Chromecast en Netflix. Buitetrappe lei na die privaat dakterras met 'n panoramiese uitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe is vir selfsorg en sluit verhit-en-eetgeriewe in. Daar is 'n yskassie, induksiestoofplaat, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n broodrooster, mikrogolfoond, wasbak, basiese potte, panne, eetgerei en glase.
Huisreëls
Gaste het toegang tot die hele villa as hulle The Bean Tree bespreek. Lucky Bean, Ndale en Ugba kan individueel bespreek word, maar The Barn kan slegs bespreek word as die hele villa bespreek word.
Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder, slimkaart en kabels saambring of DStv via die DStv Now-toep op die TV stroom.
The Bean Tree is troeteldiervriendelik, maar gaste moet asb. agter hul troeteldiere skoonmaak.
Kinders onder 16 jaar word nie toegelaat nie.
Vape en rook is verbode in die kamers, maar gaste kan buite rook. Ekstra skoonmaakfooie geld as 'n rookreuk en -rookmerke verwyder moet word.
Geen partytjies of geleenthede, onwettige aktiwiteite of onvanpaste, anti-sosiale gedrag word toegelaat nie. Owerhede sal gaste in sulke gevalle van die perseel verwyder. Laat asb. die instansie onmiddellik weet as iets nie werk nie, sodat dit reggestel kan word. Alle skade of vermiste items sal egter voor vertrek deur die gas betaal moet word.
Die swembadarea sluit om 20:00. Om besering te vermy, word duik, bomduik of hardloop rondom die swembad nie toegelaat nie. Drinkglase en bottels mag ook nie in die swembad ingevat word of op die swembad se rand gelos word nie. Plaas asb. die glase terug op die tafels of op die dek rondom die swembad.
Let wel dat daar 'n grondpad na die instansie is en dat gaste asb. vooraf moet navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Ugba, wat 'n Afrika-olieboon is, is 'n wonderlike alleenstaande eenheid met 'n privaat dek op die dak met 'n panoramiese uitsig waar gaste skemerkelkies, 'n braai, die son en sterrekyk kan geniet. Ugba beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, oorgenoeg kasspasie en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskassie, induksiestoofplaat, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n broodrooster, mikrogolfoond, wasbak, basiese potte, panne, eetgerei en glase toegerus. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste. Die eenheid het lugversorging en 'n platskerm-TV met Chromecast en Netflix. Buitetrappe lei na die privaat dakdek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe is vir selfsorg en sluit verhit-en-eetgeriewe in. Daar is 'n yskassie, induksiestoofplaat, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n broodrooster, mikrogolfoond, wasbak, basiese potte, panne, eetgerei en glase.
Huisreëls
Gaste het toegang tot die hele villa as hulle The Bean Tree bespreek. Lucky Bean, Ndale en Ugba kan individueel bespreek word, maar The Barn kan slegs bespreek word as die hele villa bespreek word.
Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder, slimkaart en kabels saambring of DStv via die DStv Now-toep op die TV stroom.
The Bean Tree is troeteldiervriendelik, maar gaste moet asb. agter hul troeteldiere skoonmaak.
Kinders onder 16 jaar word nie toegelaat nie.
Vape en rook is verbode in die kamers, maar gaste kan buite rook. Ekstra skoonmaakfooie geld as 'n rookreuk en -rookmerke verwyder moet word.
Geen partytjies of geleenthede, onwettige aktiwiteite of onvanpaste, anti-sosiale gedrag word toegelaat nie. Owerhede sal gaste in sulke gevalle van die perseel verwyder. Laat asb. die instansie onmiddellik weet as iets nie werk nie, sodat dit reggestel kan word. Alle skade of vermiste items sal egter voor vertrek deur die gas betaal moet word.
Die swembadarea sluit om 20:00. Om besering te vermy, word duik, bomduik of hardloop rondom die swembad nie toegelaat nie. Drinkglase en bottels mag ook nie in die swembad ingevat word of op die swembad se rand gelos word nie. Plaas asb. die glase terug op die tafels of op die dek rondom die swembad.
Let wel dat daar 'n grondpad na die instansie is en dat gaste asb. vooraf moet navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Ndale is 'n ruim en luukse kamer met sigbare kappe. Die kamer het 'n oopplan-ontwerp. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Daar is 'n buite-strort. Die kombuisie het 'n yskassie, eenplaatstoof, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n broodrooster, mikrogolf, wasbak en basiese potte en panne, eetgerei en glase. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste. Die eenheid het lugversorging en 'n platskerm-TV met Chromecast en Netflix.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe is vir selfsorg en sluit verhit-en-eetgeriewe in. Daar is 'n yskassie, induksiestoofplaat, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n broodrooster, mikrogolfoond, wasbak, basiese potte, panne, eetgerei en glase.
Huisreëls
Gaste het toegang tot die hele villa as hulle The Bean Tree bespreek. Lucky Bean, Ndale en Ugba kan individueel bespreek word, maar The Barn kan slegs bespreek word as die hele villa bespreek word.
Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder, slimkaart en kabels saambring of DStv via die DStv Now-toep op die TV stroom.
The Bean Tree is troeteldiervriendelik, maar gaste moet asb. agter hul troeteldiere skoonmaak.
Kinders onder 16 jaar word nie toegelaat nie.
Vape en rook is verbode in die kamers, maar gaste kan buite rook. Ekstra skoonmaakfooie geld as 'n rookreuk en -rookmerke verwyder moet word.
Geen partytjies of geleenthede, onwettige aktiwiteite of onvanpaste, anti-sosiale gedrag word toegelaat nie. Owerhede sal gaste in sulke gevalle van die perseel verwyder. Laat asb. die instansie onmiddellik weet as iets nie werk nie, sodat dit reggestel kan word. Alle skade of vermiste items sal egter voor vertrek deur die gas betaal moet word.
Die swembadarea sluit om 20:00. Om besering te vermy, word duik, bomduik of hardloop rondom die swembad nie toegelaat nie. Drinkglase en bottels mag ook nie in die swembad ingevat word of op die swembad se rand gelos word nie. Plaas asb. die glase terug op die tafels of op die dek rondom die swembad.
Let wel dat daar 'n grondpad na die instansie is en dat gaste asb. vooraf moet navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grewestraat 16, McGregor, 6708, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang