Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bean Tree

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Thomas D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Rustig en ontspannend. Ons het heerlik gebly en gekuier. Dit was lekker privaat maar nie "afgesonderd" nie en baie veilig. Wonderlike gashere, puik geriewe en 'n rustige, kalm atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angelo
The Bean Tree
Thomas was 'n baie gemaklike gas, soveel so dat ons heerlik saam gekuier het. Sien uit om jou weer in die toekoms hier te ontvang. Groete Didi

Helette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Baie mooi plek en die gasvrou stap die ekstra myl saam om jou verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Ek beveel die plek baie sterk aan. Gerieflik, warm, ruim en kunstig ingerig. Ons het bederf gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angelo
The Bean Tree
Dit was baie gemaklik om vir Helette en haar man te ontvang. Baie bly julle het 'n heerlike tyd en wonderlike troue gehad. Baie dankie vir jou kompliment - my gaste is vir my belangrik. Groete, Didi.

Francois H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Heerlike akkommodasie, heerlik ruim, netjies en goed geleë. Perfekte wegbreekplek vir 'n naweek op die platteland.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angelo
The Bean Tree
Hallo Francois Dit was heerlik om julle te ontmoet het. Bly julle het die Bubbly Fees geniet en julle verblyf was aangenaam. Ons sien uit daarna om julle weer eendag in die toekoms te huisves. Vriendelike groete Didi

Frederick B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Wonderlike langnaweek-wegbreek! The Bean Tree is lieflike akkommodasie en stapafstand van al die restaurante in McGregor. Ons het veral die buitestort en die luukse bad geniet! Die gasvrou was baie behulpsaam met voorstelle vir eetplekke en staproetes. Die klein swembad op die perseel was 'n groot bonus om in af te koel op die warm dae. Ek sal The Bean Tree vir enigiemand aanbeveel wat 'n wegbreek in McGregor beplan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angelo
The Bean Tree
Dit was baie aangenaam om julle te ontvang. Baie dankie vir die positiewe opmerkings tydens julle verblyf. Ons sal julle graag weer ontvang. Ongelukkig benodig my werk in die Kaap dat ons gaan terugtrek. Maar Agnelo en Patrick sien uit om almal in die nabye toekoms te ontvang. Groete.

Darryl S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Excellent stay, thanks. A very comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angela F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

It was a lovely stay. Didi was a super host. We will be back. We had a magical stay. The hosts were amazing the town was beautiful and Didi was charming and an incredible tour guide as she suggested places to us even booked for us. We will be back to McGregor.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angelo
The Bean Tree
Dear Angela, thank you for your great review. It was really lovely to have met you both and am looking forward to seeing you again soon. Didi

Roux P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Perfeksie op die platteland! Baie dankie aan ons uitmuntende gasheer en -vrou! Ons het 'n heerlike tyd gehad met ons honde-kinders (die twee was versot op die groot tuin). Die kothois is ruim, lig en luuks. Die buitestort is 'n besonderse bederf! Ons sal beslis binnekort terug wees en beveel graag die plekkie aan al ons vriende en familie aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angelo
The Bean Tree
Baie dankie Roux vir jou lieflike resensie. Sien uit om julle weer hier te ontvang. Didi en Jake

Izaan K
Kort verblyf
5.0
Mrt 2022

Luxurious, relaxed and so beautiful. Definitely worth the price. Jonathan's friendly and caring hospitality was out of the books. Will definitely stay there again. Super clean and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Beautiful quiet stay in the country but with the village a few minutes away. Most welcoming, very clean and well equipped. Jon has thought of everything and the double glazing makes for a very peaceful sleep. Well designed for privacy. no complaints at all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Angelo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grewestraat 16, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0552b52f66e3d862dbaa3af162a749afe70466e017f8f03ce126457edeb83099d0dd5fb6fbd00103fdd21533de62fad045d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 680 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 16 Grewe Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.946068575441 19.826223038029

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang