Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bellabi Suite

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Coreen N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Very pleasant stay. Great stay and great host. Very helpful and very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wim M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Mooi, netjies, ruim, skoon. Baie lekker in een van die beste gastehuise waar ons nog gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jabez K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Goed geleë en gerieflik. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2025

Baie netjies en vriendelik. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adelle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rustige en baie netjies. Heerlik gebly. Baie netjies. Lekker aircon vir die warm dae. Baie vriendelike ontvangs. Sal enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Indeira I
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

A home away from home. It was great. Everything was perfect and the host was amazing and went the extra mile to make our stay enjoyable. I will definitely go back and when in PE, stay here. Really impressed and happy!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Rustig pragtige plek. Skoon en netjies. Heerlik gebly. Was net een nag, sal weer daar gaan oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eleanore
The Bellabi Suite
Dankie vir die goeie resensie! Ek is bly julle verblyf was rustig. Julle is welkom terug!

Herman M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Gerieflik, waarde vir geld. Heerlik gebly, goeie kommunikasie vanaf Eleanore.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eleanore
The Bellabi Suite
Ek is bly dat julle lekker gebly het! Dankie vir die goeie resensie.

Francois V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Rustige en baie aangenaam. Kan aanbeveel word. Die verblyf was uitstekend. Eienaar se aanduidings en navrae baie tydig en duidelik met vriendelike terugvoer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eleanore
The Bellabi Suite
Dankie vir die goeie resensie! Ek is bly dat julle lekker gebly het.

Heinrich H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Sal definitief van Bellabi gebruik maak! Baie lekker gebly, netjies, alles wat jy nodig het vir kort kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eleanore
The Bellabi Suite
Baie dankie. Ek waardeer die goeie resensie!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Eleanore Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R745
R 745 R 634
per nag (plek vir 2)
Vanaf R745
R 745 R 634
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tiranpad 19, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06dc226e5c7cf1757e3689ab3774d8a3ab0e24f21a9931d7aa471d30b31e51e4ff4e2567d15cc805bd4e98bc652a858afa25?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R745 nouVanaf R633 per nag (plek vir 2) 68 5 1 5 19 Tiran Road Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9941031 25.6670381

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang