The Bellabi Suite
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Eleanore Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 50
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Norman D - Sep 2024
Algehele gradering
Such a nice BnB to come "home" to.
The Bellabi Suite se terugvoer
Thank you so much for the positive review!
Lulindi S - Aug 2024
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly.
The Bellabi Suite se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie. Ek is bly julle het lekker gebly!
Pierre M - Aug 2024
Algehele gradering
Very comfortable.
The Bellabi Suite se terugvoer
Thanks for the feedback, Pierre. I am so glad to hear the information I send in advance is helpful. Many happy returns!
Norman D - Aug 2024
Algehele gradering
This unit has absolutely everything you need.
The Bellabi Suite se terugvoer
I am so glad you enjoy staying with us and that you are a returning guest! Thank you for the good review!
Felicity S - Aug 2024
Algehele gradering
Perfect for an overnight stay.
The Bellabi Suite se terugvoer
I am glad you enjoyed staying with us - thanks for the review!
Wilma F - Jul 2024
Algehele gradering
Sal definitief weer by The Bellabi Suite bespreek.
The Bellabi Suite se terugvoer
Ek is so bly jy het The Bellabi Suite, Eenheid 1 geniet! Ek waardeer die goeie resensie! Jy is enige tyd welkom terug!
Coreen N - Jul 2024
Algehele gradering
Very good and safe and very good host.
The Bellabi Suite se terugvoer
Thank you for the great review, Coreen. I am glad you enjoyed your stay!
Sharon M - Jul 2024
Algehele gradering
Lovely suite.
The Bellabi Suite se terugvoer
Thank you, Sharon, for the great review! Much appreciated.
Norman D - Jul 2024
Algehele gradering
Will definitely be back again.
Mignon P - Jun 2024
Algehele gradering
Relaxed and peaceful!
The Bellabi Suite se terugvoer
Thank you so much for the great review, Mignon! I am glad it was peaceful and serene. You are most welcome back!
Cavell J - Jun 2024
Algehele gradering
It was good.
The Bellabi Suite se terugvoer
I am glad you enjoyed your stay, Cavell!
Mignon P - Jun 2024
Algehele gradering
Peaceful and relaxing.
The Bellabi Suite se terugvoer
Thank you Mignon, for the awesome review! I am glad you enjoyed your stay!
Magdel F - Jun 2024
Algehele gradering
Uitstekende opsie.
The Bellabi Suite se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie, Magdel! Jy is enige tyd welkom terug!
Andrew J - Mei 2024
Algehele gradering
Voel doen aan vereistes.
The Bellabi Suite se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Andrew. Ek is so bly julle het dit geniet by ons! Julle is enige tyd welkom terug.
Francois F - Mrt 2024
Algehele gradering
Excellent service and nice stay.
The Bellabi Suite se terugvoer
Dankie vir die goeie resensie, Francois. Ek is bly julle het die verblyf geniet en dat my updates help.
Izak L - Mrt 2024
Algehele gradering
Veilig, gerieflik, netjies en aangenaam.
Lees meerThe Bellabi Suite se terugvoer
Baie dankie vir die fantastiese resensie, Izak. Dit word regtig waardeer. Ek is so bly dat die self-inklok metode goed gewerk het. Ek hoop wel om jou volgende keer te ontmoet! Jy is enige tyd welkom terug!
Jacolien K - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig. Mooi. Luuks. Lekker bed en stort!
The Bellabi Suite se terugvoer
Dankie Jacolien vir die goeie resensie. Ek hoop om jou volgende keer te ontmoet!
Erika S - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik. Alles wat 'n mens nodig het!
The Bellabi Suite se terugvoer
Baie dankie, Erika, vir jou tyd om 'n resensie te skryf. Ons is bly julle het die verblyf geniet!
Ters P - Feb 2024
Algehele gradering
Fit for a king and queen.
The Bellabi Suite se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, Ters! Dit is nou baie oulik gestel! Ek hoop om julle binnekort weer te sien!
Gert V - Feb 2024
Algehele gradering
Behalwe beurt is daar niks waaroor mens kan kla nie. Eetplekke is naby.
The Bellabi Suite se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie, Gert. Ons waardeer dit! Hoop om jou gou weer in die toekoms te verwelkom!
Tessa R - Feb 2024
Algehele gradering
Eienaar vriendelik en plek skoon baie mooi.
The Bellabi Suite se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie, Theresa. Dit beteken baie vir ons en ons weet dat jy enige tyd weer welkom is wanneer julle PE besoek!
Larry D - Jan 2024
Algehele gradering
Beautifully appointed accommodation.
The Bellabi Suite se terugvoer
I'm glad you enjoyed your stay, Larry. I'm pleased that we could accommodate your early check-in. We will always try to assist our guests when it's possible.
Germaine M - Jan 2024
Algehele gradering
Pleasant, relaxed & calmed.
The Bellabi Suite se terugvoer
I am so glad that your experience with us was relaxing, Germaine. Many happy returns!
Venessa L - Mrt 2024
Algehele gradering
Highly recommended accommodation in Port Elizabeth.
The Bellabi Suite se terugvoer
Thanks for the review, Venessa. I'm glad you enjoyed your stay with us!
Letani D - Mrt 2024
Algehele gradering
Gerieflik & gesellig!
The Bellabi Suite se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie, Letani. Ek is bly jou man en seun het dit geniet by ons! Ek hoop om julle in die toekoms te kan ontmoet.
Tinus V - Sep 2024
Algehele gradering
Baie skoon en netjiese plekkie. Regtig waarde vir geld.
The Bellabi Suite se terugvoer
Dankie vir die goeie resensie, Tinus! Ek is bly jy het jou verblyf geniet by ons!
Babalo R - Aug 2024
Algehele gradering
Good place to go to and relax without any noise.
The Bellabi Suite se terugvoer
Thank you for the review, Babalo.
Joy R - Apr 2024
Algehele gradering
Happy.
The Bellabi Suite se terugvoer
Thanks Joy, so happy you enjoyed your stay with us!
Johan&;Tillie R - Des 2023
Algehele gradering
Netjies, veilig, bekostigbaar.
The Bellabi Suite se terugvoer
Dankie, Johan & Tillie, vir die mooi resensie. Ek is so bly julle het lekker gebly. Julle is enige tyd welkom terug!
Elouise H - Okt 2023
Algehele gradering
Baie oulike plekkie.
The Bellabi Suite se terugvoer
Baie dankie vir jou goeie resensie. Ek is bly dat ons in al jou behoeftes kon voorsien. Ons hoop om jou gou weer te sien!
Ronel U - Okt 2023
Algehele gradering
Ruim, pragtig, skoon, veilig en huislik.
The Bellabi Suite se terugvoer
Vreeslik dankie vir die komplimente oor The Bellabi Suite. So bly dat julle kon ontspan!
Julle is enige tyd welkom terug.
Johan M - Okt 2023
Algehele gradering
Sommer dadelik tuis gevoel. Luuks en privaat.
The Bellabi Suite se terugvoer
Dit was so aangenaam om julle te ontmoet! Ek is waarlik bly dat die ligging julle so goed gepas het en hoop om julle weer in die toekoms te kan verwelkom.
Pine R - Sep 2023
Algehele gradering
Baie mooi netjiese gerieflike eenheid en die gasvrou is ook baie vriendelik en behulpsaam.
The Bellabi Suite se terugvoer
Ek is so bly julle het die rustigheid geniet.
Baie dankie vir jou terugvoering en weet dat julle weer kan kom lekker slaap by The Bellabi Suite!
Joanne B - Sep 2023
Algehele gradering
Tranquil and spotless.
The Bellabi Suite se terugvoer
Dear Joanne
I am so glad that the self-check in process are working well and that you enjoyed your stay. The birdsong in the morning, helps with the tranquility. Thank you for your recommendation.
Geneve A - Sep 2023
Algehele gradering
The stay at The Bellabi Suite was the best. I will rate them a 10/10.
The Bellabi Suite se terugvoer
Thank you for the awesome review, Genève. It warms my heart, that we can provide our guests with a stay as you described! Hope to see you soon again in the near future.
Annelie G - Aug 2023
Algehele gradering
Uitstekend! Sal altyd weer by Bellabi Suite gaan bly tydens besoeke aan Port Elizabeth.
The Bellabi Suite se terugvoer
Baie dankie Pieter en Hanlie - Julle was regtig lieflike gaste en dit was so lekker om julle te kon huisves!
Dankie vir die respek vir ons plek en dat dit so skoon en netjies agter gelaat was.
Julle is enige tyd weer welkom terug!
Clive M - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker blyplek.
The Bellabi Suite se terugvoer
Hi Clive, dit was ons plesier om julle te kon huisves. Julle is meer as welkom terug.
Liezl B - Aug 2023
Algehele gradering
Fantastiese verblyf.
The Bellabi Suite se terugvoer
Ek is so bly julle het lekker gebly, Liezl. Hoop om julle gou weer te sien.
Nazierah K - Jul 2023
Algehele gradering
Comfortable, clean and peaceful.
The Bellabi Suite se terugvoer
Dear Nazz
I appreciate your recommendation, and do pleased that you enjoyed your stay. Many happy returns!
Paulie B - Jul 2023
Algehele gradering
Die Suite is presies soos die foto's wys. Dit was baie mooi, skoon en gerieflik gewees.
The Bellabi Suite se terugvoer
Baie dankie Paulie. Ek is so bly dat julle die verblyf geniet en vir jou aanbeveling aan.
Mathuto L - Jul 2023
Algehele gradering
Serene, cosy and lovely.
The Bellabi Suite se terugvoer
I am so glad you enjoyed your stay with us again, Mathuto!
Christi M - Jun 2023
Algehele gradering
Baie vir min.
The Bellabi Suite se terugvoer
Ek is bly julle het julle verblyf by The Bellabi Suite geniet, Christi. Julle is welkom terug enige tyd.
Kimesha C - Mei 2023
Algehele gradering
Perfect.
Lees meerThe Bellabi Suite se terugvoer
Hi Kim.
Thank You for the feedback - I am so glad everything was to your liking.
The switches for the bedside lamps were a bit hidden behind the bedside tables-sorry about that. Hope to see you again soon.
Megan L - Mei 2023
Algehele gradering
Wodnerful.
Lees meerThe Bellabi Suite se terugvoer
Thank you for the awesome review, Megan.
I am so glad that you felt safe, and welcome. It is easy with guests like you. You are welcome back anytime.
Eppo B - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly en sal weer daar oorslaap.
The Bellabi Suite se terugvoer
Baie dankie vir die fantastiese resensie vir The Bellabi Suite, Eppo. Ek is bly julle het dit geniet hier en dat die ligging julle so goed gepas het.
Pooja M - Mrt 2023
Algehele gradering
Real value for money, very clean apartment, equipped with all you require.
The Bellabi Suite se terugvoer
Hi Pooja, I am so glad you enjoyed your stay and the location at The Bellabi Suite. Your high rating means a lot.
Gladwin H - Mrt 2023
Algehele gradering
Did enjoy our stay, safe and quiet area.
The Bellabi Suite se terugvoer
Thank You for the awesome review - I am so glad you enjoyed your stay, Gladwin.
You are welcome back any time! Best Regards, Eleanore
Theodore A - Jun 2023
Algehele gradering
Convenient, value for money.
The Bellabi Suite se terugvoer
Thank you Theodore - It was lovely having you as guests and knowing that we exceeded your needs.
Schalk L - Jul 2023
Algehele gradering
In somer sal dit beter wees.
Luzean H - Apr 2023
Algehele gradering
Awesome, peace and quite.
The Bellabi Suite se terugvoer
Thank You for your rating, Luzean. It means a lot.
I am pleased that you enjoyed your stay and found the location and security to your benefit.
Best Regards, Eleanore
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tiranpad 19, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang